Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
PEARSON EDUCATION (UITGEWERS)

UITGAWES
2010 - Essensiële Gids Afrikaans - Tom Mclachlan, R.H. Gouws

2009 - HAT (5de Uitgawe) - F.F. Odendal; R.H. Gouws

2008 - Angus Buchan Dagbeplanner '09 - Angus Buchan
2008 - Angus Buchan Daily Planner '09 - Angus Buchan
2008 - Blokraaiselboek (Blokraai) - Pearson
2008 - Rooi Rose Makro Blokraaiselboek (Blokraai) - Rina de Villiers; Niki Wessels

2007 - Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms - Anton F. Prinsloo

2006 - Geloof Soos Aartappels (Biografie) - Angus Buchan (PRENTICE HALL)

2005 - HAT (5de Uitgawe) (Woordeboek) - F.F.. Odendal, Gouws

1998 - Makro Blokraaisels Woordeboek (Blokraai) (Woordeboek) - L.L. Pansegrouw


vetseun
Blokraaiselboek (Blokraai) . 2008 PEARSON EDUCATION
- Bou jou woordeskat met HAT
ISBN: 9781770254930

Die Blokraaiselboek is saamgestel met woorde uit die splinternuwe blokraaisel-en-rymwoordeboek, wat al die woorde uit die vyfde uitgawe van Afrikaans se gesaghebbendste verklarende woordeboek, die HAT, bevat. Deur die blokkiesraaisels in die titel te voltooi, toets jy jou woordeskat aan Afrikaans se bekendste woordeboek. En niemand hoef te sukkel om die leidrade te ontsyfer nie, want elke woord is groot gedruk. By die versameling is 'n verskeidenheid kopkrap-anagramme ingesluit, en, ter afwisseling, ook doolhowe en sudoku.

vetseun
My Eerste HAT (Kinder) (Woordeboek) (Vertaling: Daniel Hugo) . PEARSON EDUCATION
- Die eerste ware woordeboek vir kinders
ISBN: 9781770257184

My eerste HAT is 'n uitsonderlike boek. Dit bevat die eerste 1000 woorde wat kinders kan se, gegrond op wetenskaplike navorsing oor kindertaal. By elke trefwoord is daar 'n vrolike rympie en 'n prettige volkleur illustrasie wat die betekenis verduidelik.

The full colour, illustrated book contain sa scientific list of the first 1000 words learnt by children.Each word is accompanied by a fun illustration and used in a rhyming verse of two to four lines to encourage language development and early reading in an entertaining manner.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)