


















Toast Coetzer - facebook - etsy (Coetzer, Toast) (The Buckfever Underground; Simply Dead; Walkie Talkie)
2022 02 28 - "jaargang 125" LAUNCH: Anouk Cronjé, Aryan Kaganof, Churchil Naudé, AW Bosman, Ingrid Lezar, Marieta McGrath, Curtley Jones, Danie Marais, Milton Schorr, Toast Coetzer, Daniel Marais, Adriaan de la Rey plus meer, De Stomme Jonge, Stellenbosch, 19:00

GgoSi africa bied aan/presents Andra Cilliers, Bacchus Nel, Beeskraal, Cindy Alter, Dawid Kahts, Die Kaalkop Waarheid, Die See, Eckard Potgieter, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Luna Paige, Mathys Roets, Neil Nachtrein, Rene Bohnen, Riaan Smit, Ronel Nel, Shotgun Tori, Stean van der Walt, Toast Coetzer, Tanja Franzen - gosiafrica.co.za - My Stories SA
Walkie Talkie - In Die Weke Voor Die Virus VID >>> (2020)


Walkie Talkie - In Die Weke Voor Die Virus CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/11/10


Walkie Talkie - United For Bafana met LT MP3 . 2015


Walkie Talkie - Skin & Bones met Mavis Vermaak MP3 . 2014

Naweek ....................... 2009 TAFELBERG
ISBN: 9780624047599
Sex & drugs & rock 'n roll . . . Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van 'n Afrikaanse rocker. 'n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.
skakels :

2021 11 10 - Ons Klyntji Zine LAUNCH: Toast Coetzer, Gary Communskey. Kobus Burger, Richard Fox, Octavia Roodt, Kleinboer, Morwamphaka Sello Huma, Brigitte Geyer, Bester Meyer, Francois Lion-Cachet, Annelize Botha, plus meer, Rustic Vine Cheese & Wine Restaurant, Linden, Johannesburg, 19:00

2021 10 24 - The Unhaooy Hour met Andries Bezuidenhout "Die Derde Golf", "Spoorloos" + Brixton Moord En Roof Orkes SINGLE LAUNCH, Chris Wait "Die Reisiger", Bush Radio

2020 10 31 - Toast Coetzer + Buckfever Underground, Die Kerksaal, Hoofstraat Conceptual, Riebeek Kasteel, facebook.com/event



2015 12 02 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Mavis Vermaak, Danie Marais, Toast Coetzer, Riku Lätti, Henry Jack Cloete) (Die Skynmaagde), Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad

2015 03 08 - Katalekte (Schalk Joubert, Ronan Skillen, Laurinda Hofmeyr, Toast Coetzer, Danie Marais, Vicky Davis, Nicole Holm), kykNET Fismer, Woordfees, Stellenbosch, R100
2015 03 13 - Oopmond (Hanru Niemand, Nardus du Plooy, Andries van Pretoria, Toast Coetzer, Anna-Bet Bester, Mavis Vermaak, Danie Marais, Henry Cloete), Weltevreden, Woordfees, Stellenbosch, R70
