Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tannie Lily (Krugel)

sien Goggatjie

vetseun
Die verdere avonture van Klasie Kraalogies vertel deur ... LP . MFP/SRSJ 7088 1969 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
Klasie Kraalogies Red Sy Broertjies
Klasie Kraalogies In Die Mielieland
Kant 2:
Klasie Kraalogies Val In Die Turksvybos
Klasie Kraalogies En Sarel Sekretarisvoël

Na dierestories luister die kleinspan baie graag; en kinders wat reeds kennis gemaak het met Klasie Kraalogies, die veldmuis, sal die verskyning van hierdie langspeler verwelkom.
Hier is weer vier lekker stories oor Klasie Kraalogies en die avonture wat hy beleef saam met sy twee broertjies, Wollie en Donsie en sy speelmaat, Vaal Pietie.
Daar was die keer toe dit so baie gereën het en Klasie baie vinnig moes dink aan 'n plan om sy broertjies te red, toe die water by hulle huisie begin inloop...
Dan is dit weer oestyd op die plaas en Klasie en sy twee broertjies beland in 'n wip wat Faan en Japie vir die voëltjies gestel het...
Die muisies hardloop resies en Klasie val in die Turksvybos.....!
Klasie en Vaal Pietie gaan vir Ouma Mina-muis help koek bak. Sy stuur hulle om te gaan bessies pluk en, in die veld, kom hulle op Sarel Sekretarisvoël af...

vetseun
Tannie Lily vertel Stories vir die Kleinspan . RLF 1053 UITSPAN
Sarie En Die Heks
Die Porselein Skilpaadjie
Kaalnek Die Kuiken
Sysie Die Grys Patrysie

vetseun
Stories vir die Kleinspan ....... REF 502 UITSPAN
Sysie Die Grys Patrysie
Kaalnek Die Kuiken


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)