


















Die Rooi Ridder-Reeks (De Rode Ridder .be) (Leopold Vermeiren) (Vermeiren, Leopold)

Reeks uit Vlaams vertaal.
"Die silwer klanke van die trompette sny deur die môrelug. Die swaar valbrug word neergelaat oor die breë kasteelgrag, en die jong Oerold, groot en sterk, ry op sy pikswart perd deur die poort. Hy hou 'n oomblik die teuels in. In die ooste lê die son nog jonk en rooi, suidwaarts strek die vrugbare lae polderland, en in die weste, anderkant die rivier wat die hele laagland in twee sny, lê die geweldige groot Dagonwoud." - hdn.co.za

Die Rooi Ridder-Reeks #8 Die Rooi Ridder in die Brandende Toring . 1965/1970
Die Rooi Ridder-Reeks #7 Die Rooi Ridder op die Ysterbrug
Die Rooi Ridder-Reeks #6 Die Rooi Ridder Val Aan
Die Rooi Ridder-Reeks #5 Die Rooi Ridder in die Leeukui . 1969 NASIONALE BOEKHANDEL
uit Vlaams, Elma Hartman, Deon van den Heever
Die Rooi Ridder-Reeks #4 Die Rooi Ridder Kruisvaarder
Die Rooi Ridder-Reeks #3 Die Rooi Ridder in Gevaar . 1965

Die Rooi Ridder-Reeks #2 Die Rooi Ridder Oorwin
Die Rooi Ridder-Reeks #1 Die Rooi Ridder . 1965
skakels : roderidder.be : Leopold Vermeiren wiki