Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Magda Schmidt (Schmidt, Magda)
vetseun
Laatsomerliefde ................ 2006 LAPA UITGEWERS

"Magriet van der Walt, 'n weduwee, lei 'n vol lewe en is heeltemal tevrede met haar omstandighede. Maar sy ontmoet die aantreklike wewenaar, Stefan de Jager, en sy voel weer die roering in haar hart." - kalahari.net

vetseun
Dierbaarste Meisie .... 2005 LAPA UITGEWERS

"Carissa Conradie is 'n pragtige, intelligente kopieskryfster by 'n advertensiemaatskappy. Al wat nog kortkom in haar lewe, is die groot liefde - maar dis net waar die knoop le. Bill is geskiedenis, Bert wag vir die jawoord en Gustav wil net sy attensies op haar afdwing, en sy? Sy verloor haar hart op haar aantreklike, outokratiese baas, Heinrich! Wie is nou eintlik Meneer Reg?" - kalahari.net

vetseun
Net Jy, Marlene ........... 2004 LAPA UITGEWERS

"Albert Marais is 'n jong Suid-Afrikaanse dokter in die skadu van Big Ben. Nie een van sy intieme vriendskappe loop egter op iets blywends uit nie. Die hoofrede daarvoor is sy herinnering aan die pragtige Suid-Afrikaanse violis, Marlene." - kalahari.net

vetseun
Woordmeisie ............. 2003 LAPA UITGEWERS

"Die aantreklike Jaco de Villiers ontmoet uiteindelik die meisie met wie hy sonder twyfel die res van sy lewe wil deel, maar hou homself op 'n afstand omdat hy glo hy is té ervare en sinies vir die vars, jong Willemien de Villiers. Maar liefde het mos 'n manier om sy eie pad te loop!" - kalahari.net

vetseun
Die Hart se Wiskunde . 2004 LAPA UITGEWERS

"Albert Marais is 'n jong Suid-Afrikaanse dokter in die skadu van Big Ben. Nie een van sy intieme vriendskappe loop egter op iets blywends uit nie. Die hoofrede daarvoor is sy herinnering aan die pragtige Suid-Afrikaanse violis, Marlene." - kalahari.net


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )