Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lukas van Vuuren (Van Vuuren, Lukas)
vetseun
Poerr! ............................. 1979 KLUB 707

lemand skree en skree. Ek staan al in die gang voor ek heeltemal wakkerskrik. Ek weet nie dadelik waarheen nie. Dan hoor ek dis Ta Es op die stoep. Sy skree my heeltemal deurmekaar van daar af.
Ek hardloop oop voofdeur toe. Ta Es skree nog.
Ek staan op die stoep sti!. My bene voel swaar. Ek is lam. Dit klink of daar vuur in die tamboekiegras gekom het. Net vlamme. En Ta Es wat in haar nuwe Cieurskynnagrok op die dik mat ronddans.
Ek sien net. Sy lyk of sy 'n riel dans voor die vlammebed en sy bly skree.
Ek sien die swart ding op die bed. Dit lyk of dit roer tussen die vlamme deur.
Dit is nou 'n helbed.
Poerr! deur Lukas van Vuuren is 'n riller uit die heelboonste rakke. 'n Verhaal wat aangryp en afskrik, 'n verhaal van boosheid en verwronge deernis. - stofomslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )