


















John van der Berg (Van der Berg, John)

Soois Op Die Spoor .. 1970 TAFELBERG
1969 - Die Voorlopers (NASIONALE BOEKHANDEL)
1965 - 'n Rusplek langs die Pad
1963 - Soois op die Plaas (NASIONALE BOEKHANDEL)

Ook Die Klein Dingetjies . 1954/1957 NG KERK-UITGEWERS
Van sy eerste verskyning was OOK DIE KLEIN DINGETJIES 'n treffer. In hierdie bundel skryf John van der Berg; bekende omroeper en skrywer, die wêreld van die klein dingetjies oop. Hy skryf oor die betekenis van dinge wat dikwels onopgemerk verbygaan: die klein daad van vriendskap of meegevoel; 'n jeugherinnering; die lafenis van die aanduur; oor die skoonheid van eenvoudige alledaagse voorwerpe, 'n bekende omgewing, die eie haard, hoe eenvoudig ook al. In ons omgang met die klein dingetjies, sê hy, kan ons groot wêrelde verower. Niks is onbelangrik net omdat dit klein is nie.
Tot op datum is meer as 50000 eksemplare gedruk en die aanvraag duur voort.
'n Wenner met Jesus kasset
skakels :