Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan Kruger (Kruger, Johan)
vetseunvetseun
Die Vloek ..................... 2012 LAPA UITGEWERS
ISBN: 9780799358278

Op 'n snikhete somersdag in 1890 grawe 'n boer in die Bosveld, anderkant Middelburg, 'n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar 'n skedel onder sy graaf. Só het hy, in die nog erge woesteny wat Rietvallei tóe was, die lewensaar vir sy landerye deur die kopgedeelte van 'n graf gegrawe. Vyf geslagte later probeer sy nasaat, Alwyn Baayenhoek, die vloek wat op sy familiegrond rus, ontrafel.
En hoe maak hy met die grondeis wat oor Rietvallei hang? Die vloek is 'n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)