Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
J.F. Spies
vetseun
Toepa-toepa towery (Digbundel) . 2003 PROTEA BOEKHUIS
J.F. Spies, Piet Grobler
ISBN: 9781869190323

'n Digbundel vir kleuters uit die pen wan wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasie - elke vers en illustrasie 'n kunswerk in eie reg.
Spies se liefdevolle inlewing in die kinderwêreld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, repsek vir kinderkosbaarhede en humor.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)