Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tannie Jeanette Spies
KOOP/BUY
Siembamba LP ............ MFP 54520 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
Die Laphondjie (Karien Storm)
Kant 2:
Huppel, Slappie en Pieter (Bettie Vorster)

Kleinspan! Julle ken mos almal vir tannie Jeanette Spies. Sy is die tannie in Kaapstad wat sulke heerlike storietjies vir julle elke dag vertel oor SIEMBAMBA-program van die Afrikaanse-radiodiens. En dit is die vriendelike omies by S.A.U.K. wat spesiaal toestemming gegee het dat ons vir julle hierdie mooi stories op plaat kan sit. Tannie Jeanette is die verteller en die twee storietjies is geskryf deur tannie Karien Storm van Pretoria en tannie Bettie Vorster van Middelburg in die Kaap. Julle gaan heerlik saamlag met "Huppel, Slappie en Pieter" en ook alles van "Laphoedjie" hoor.
Ai, hoe lekker tog! Dis nou SIEMBAMBATYD nie net in die oggende oo die radio nie, maar sommer elke keer as julle die plaat speel. Geniet dit kleinspan.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )