Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Heidi
heidi

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
2005 - Heidi musiekblyspel wiki
2005 - Heidi film, met Lara Wurmer imdb.com
2001 - Heidi film, met Cornelia Gröschel imdb.com
1995 - Heidi TV animasie imdb.com
1993 - Heidi TV program, met Noley Thornton imdb.com
1978 - Heidi TV series, met Katia Polletin imdb.com
1974 - Heidi, Girl of the Alps anime wiki
1968 - Heidi TV program, met Jennifer Edwards imdb.com
1937 - Heidi film, met Shirley Temple imdb.com
18xx - Heidi Grows Up en Heidi's Children deur Charles Tritten
1880 - Heidi deur Johanna Spyri (SWE)

Heidi DVDs
vetseun
Heidi: Episodes 1-52 10DVD .

vetseun
Heidi DVD .......................

Heidi bly in die skilderagtige Switserse Alpe waar sy in die blomvelde saam met haar skaapwagter vriend Peter en sy spelerige bokke blajaar. Haar lieflike geaardheid verander haar nors en bitter oupa in 'n vriendelike en liefdevolle ou man.
Ongelukkig neem haar selfsugtige tante haar na die stad om saam met 'n familie te woon, wie se kreupel dogter Klara 'n maatjie nodig het. Heidi en Klara raak gou goeie vriende, maar sy mis haar oupa en Peter vreeslik, en om als te kroon is sy gedurig in die moelikheid by die streng goevernante, Juffrou Rottenmeier.
Heidi se positiewe houding bring geluk en lig in almal se lewe. Op 'n besoek aan haar tuiste in die berge help sy Klara om weer te leer loop.

vetseun
Die Storie van Heidi DVD .

Heidi bly in die skilderagtige Switserse Alpe waar sy in die blomvelde saam met haar skaapwagter vriend Peter en sy Spelerige bokke baljaar.
Haar lieflike geaardheid verander haar nors en bitter oupa in 'n vriendlike en liefdevolle ou man. Ongelukkig neem haar selfsugtige tante haar na die stad om saam met 'n familie te woon, wie se kreupel dogter Klara 'n maatjie nodig het.
Heidi en Klara raak gou goeie vriende, maar sy mis haar oupa en Peter vreeslik, en om als te kroon is sy geduring in die moelikheid by die streng goevernante, Juffrou Rottenmeier. Heidi se positiewe houding bring geluk en lig in almal se lewe. Op 'n besoek aan haar tuiste in die berge help sy Klara om weer te leer loop.

vetseunvetseunvetseun
Heidi - Episodes 26-52 5DVD . D/DVDFJELBX002

Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tannie Dety nie meer na haar kan omsien nie. Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populêr tussen die ander mense nie en hulle sien hom as 'n hardkoppige ou man. Hulle dink dis malligheid om Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat.

vetseunvetseunvetseun
Heidi - Episodes 1-25 5DVD . D/DVDFJELBX001

Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tannie Dety nie meer na haar kan omsien nie. Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populêr tussen die ander mense nie en hulle sien hom as 'n hardkoppige ou man. Hulle dink dis malligheid om Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat.

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 47-52 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 41-46 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 36-40 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 31-35 DVD .
Heidi is 'n 5 jarige weeskind. Heidi gaan nou by haar oupa bly in die berge aangesien Tannie Dety nie meer na haar kan kyk nie want sy moet gaan werk in die stad. Almal kry vir Heidi jammer vir wat sy op so jong ouderdom moet deur gaan. Haar oupa is nie populer tussen die ander mense nie. Hulle sien hom as 'n hardkoppige man en dink dit is maligheid om so klein kind in sy sorg te los.

31. Totsiens ouma.
Clara en Heidi is ongelukkig toe Sebastian vertel dat Clara se ouma weggaan. Sy belowe dat sy sal terugkom. Ouma vertrek in 'n bus en Heidi hardloop desperaat agterna. Juffrou Rottenmeier neem weer die dissipline oor die huis.
32. 'n Stormagtige nag.
Heidi is baie ongelukkig met Juffrou Rottenmeier, en sy verbied Heidi om ooit weer oor die berge te praat. 'n Storm woed in die nag en terwyl die twee meisies slaap, kom Sebastian, die dienskneg, agter die deur is oop en iets snaaks is aan die gang in die Sesemann's se huis.
33. Spook.
Mnr Sesemann keer terug huistoe om die spookgeheim op te los. Hulle vind Heidi voor die huis in haar nagklere. Haar verlange na die berge veroorsaak dat sy in haar slaap loop. Op die dokter se aandrag vertrek Heidi na Switzerland en Clara belowe om in die lente te gaan kuier.
34. Liewe berge.
Heidi en Sebastian is haastig op pad terug na die berge. Heidi ontmoet Snowflake en ouma vir wie sy wit broodrolle gebring het van Frankfurt af. Heidi verlkee en vertrek na Oom Alp se hut, waar sy ook weer vir Joseph die hond ontmoet.
35. Sterrenag in die Alpe.
Oupa besef hoe eensaam Heidi was na sy hom van haar drome vertel het. Peter kom terug van die berge af en Heidi sien dat Snowflake 'n kleinkie het. Heidi slaap daardie aand in die beste plek in die wêreld, met 'n glimlag op haar gesig - in die berge.

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 26-30 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 21-25 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 16-20 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 11-15 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 6-10 DVD .

vetseunvetseun
Heidi - Episodes 1-5 DVD .

vetseun
Heidi 1 +2 + 3 DVD .

Heidi, is 'n meisie wees gelaat is aanvanklik geopper deur haar tante verslechte in Maienfeld, Switserland. Met die oog op 'n baan in Frankfurt, verslechte bring 5-year-old Emily na haar oupa, wat is in stryd met die dorpsbewoners vir die jaar en die lewe in afsondering op die berge.
Heidi se aankoms, maar sy beheer deur te dring sy harde buitekant en 'n heerlike verblyf met hom en haar beste vriend, dan het jong, Peter die bok-kudde.
Verslechte opgawes drie jaar later te bring Heidi na Frankfurt as 'n metgesel van' 'n 12-jarige gestremde meisie genaamd Clara Sesemann. Heidi spandeer 'n jaar met Clara, bots en herhaaldelik met die Sesemanns' 'n streng huishoudster Miss Rottenmeier en meer en meer heimwee. Haar een afleiding is om te leer lees en skryf, gemotiveer deur haar begeerte om huis toe gaan en lees vir Peter se blinde ouma. Heidi se steeds nie gesondheid en 'n aantal gevalle van slaap loop vinnig Clara se dokter vir die stuur van haar huis na haar oupa. Haar terugkeer vra die oupa te daal na die dorp vir die eerste keer in jare, merk 'n einde aan sy afsondering.
Heidi en Clara voortgaan om te skryf aan mekaar. 'n besoek deur die dokter aan Heidi en haar oupa oortuig hom dat Clara reis na Heidi besoek aan te beveel. Intussen, Heidi leer Petrus om te lees en skryf. Clara maak die reis die komende seisoen en spandeer 'n wonderlike somer met Heidi. Clara word sterker op die bokke se melk en vars berg lug, maar Peter is jaloers op Clara en stoot haar rolstoel af op die berg aan sy vernietiging. Sonder haar rolstoel, Clara pogings om te loop en is geleidelik suksesvol. Clara grootmoeder en die Vader is verbaas en oorkom het met die blydskap om te sien Clara loop.
Clara se ryk familie beloof om 'n skuiling vir Heidi, in die geval haar oupa sal nie langer in staat wees om dit te doen.

vetseun
Heidi 3 DVD . EFK01005/2432 (90 min) R110
- Terug In Die Berge
- Keer Terug

vetseunvetseun
Heidi 2 DVD . EFK01003/2431 (90 min) R110
- Heidi In Die Stad
- Heidi In Frankfurt

vetseun
Heidi 1 DVD . EFK01001/2430 (90min) R110
- Heidi In Die Berge

EFK00054 - Heidi Keer Terug (soos op TV) (90min) R90
EFK00052 - Heidi In Frankfurt (soos op TV) (90min) R90
EFK00050 - Heidi In Die Berge (soos op TV) (90min) R90

vetseunvetseun
Heidi Twintig VHS . HEIDI - 020
'Ek Wil Na Die Alpe Gaan'
'n Sleeresies

vetseunvetseun
Heidi Agt VHS . HEIDI - 008
Heerlike Melk
Op die Dorp

vetseunvetseun
Heidi Twee VHS .....
Bokke oppas
Nog 'n familielid

vetseun
Heidi - Stories Van Die Alpe LP . MFK 85037 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Temaliedjie
2. Die Stukkende Stoel
3. Heidi Kuier By Ouma
Kant Twee:
1. Heidi En Die Wipplank
2. Heidi En Die Sneeu
3. Temaliedjie

vetseun
Heidi 4 LP ..................... MFP 54906 1978 MUSIC FOR PLEASURE
- Afrikaanse Weergawe van Heidi -
Kant Een:
1.Heidi Verjaar
2. Heidi Die Heldin
Kant Twee:
1. Heidi Vasgekeer

met Annelisa Weiland, Rina Nienaber, Kosie Eloff, Bettie Haupt

vetseunvetseunvetseun
Heidi 3 LP ........................... MFP 54905 MUSIC FOR PLEASURE
- Afrikaanse Weergawe van Heidi -
Kant Een:
1. Heidi Gaan Stad Toe
2. Heidi Kom Terug
Kant Twee:
1. Heidi Speel Op Die Solder
2. Heidi Se Pop Kry 'n Naam

met Annalisa Weiland (Heidi), Rina Nienaber (Peter), Kosie Eloff (Oupa), Bettie Haupt

So gewild was Heidi 1 ('n Borrel-Fonteintjie; Heidi Kry 'n Pop; Die Winter Is Verby; Heidi En Die Storm MFP 54779) en Heidi 2 (Heidi Word Groot; Oupa Word Siek . MFP 54780), dat Bettie en Neels Haupt vir ons hierdie verdere stories in die reeks geskryf het. Annelisa Weiland, Rina Nienaber en Kosie Eloff - die stemme van onderskeidelik Heidi, Peter en Oupa in S.A.T.V. se baie gewilde Heidi-reeks, verskaf weereens aan oud en jonk groot vreugde met hierdie nuutste Heidiplaat. Heidi Gaan Stad Toe, Heidi Kom Terug, Heidi Speel Op Die Solder en Heidi Se Pop Kry 'n Naam is vier splinternuwe stories deur Bettie en Neels Haupt gebaseer op die gewilde karakters oorspronklik geskep deur Johanna Spyri. Maak seker dat u nie alleen hierdie Heidiplaat besit nie, maar ook Heidi Nr. 1, Heidi Nr. 2 en Heidi Nr. 4 (MFP 54906) waarop u kan luister na Heidi Verjaar, Heidi Die Heldin en Heidi Vasgekeer.

Kopiereg: Bettie en Neels Haupt/EMI-Brigadiers Music (Pty.) Ltd.
Musiek opgeneem deur Chris van Schouwen, en Spraak opgeneem deur Dave Erbstoesser
in die ateljees van EMI Music for Pleasure (Pty.) Ltd.
Musiek spesiaal geskep Zane Cronjé

vetseunvetseun
Heidi 4 LP ..................... MFP 54880 1978 MUSIC FOR PLEASURE
- The English Version of Heidi -
Side One:
1. Heidi's Birthday
2. Heidi The Heoine
Side Two:
1. Heidi Trapped

met Annalisa Weiland (Heidi), Rina Nienaber (Peter), Kosie Eloff (Oupa), Bettie Haupt

Original South African voices of T.V. favourites Heidi, Peter and Oupa in new stories specially created by Bettie and Neels Haupt based on the original characters of Johanna Spyri, Narration by Anne Williams.

The first two Heidi albums, Heidi 1 (A Bubbling Brook, Heldi's Doll, The Winter is Over, Heidi and the Storm on MFP. 54860) and Heidi 2 (Heidi Grows Up and Oupa's illness on MFP. 54840) have proved so successful that Bettie and Neels Haupt have now written these brand-new stories for us inthe Heidi series. Annelisa Weiland, Rina Nienaber and Kosie Eloff - the voices of Heidi, Peter and Oupa respectively in SATV'S popular Heidi series, once again delight young and old with this latest Heidi record. Heldi's Birthday, Heidi The Heroine and Heidi Trapped are three brand-new stories written by Bettie and Neels Haupt and based on the charming characters originally created by Johanna Spyri. Ensure that you not only have this new Heidi L.P., but also Heidi No. 1, Heidi No. 2 and Heidi No. 3 (MFP. 54879) on which you can listen to Heidi Goes To The City, Heidi Comes Back, Heidi Plays In The Loft and Heldi's Doll Gets A Name

Copyright: Bettie and Neels Haupt/EMI-Brigadiers Music (Pty.) Ltd.
Music recorded by Chris van Schouwen, and Speech recorded by Dave Erbstoesser
in the Studios of Audioarts for EMI Music for Pleasure (Pty.) Ltd.
Music specially created by Zane Cronjé

vetseun
Heidi 3 LP ..................... MFP 54879 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Side One:
1. Heidi Goes To The City
2, Heidi Comes Back
Side Two:
1. Heidi Plays In The Loft
2. Heldi's Doll Gets A Name

vetseunvetseun
Heidi 2 LP ...................... MFP 54840 1978 MUSIC FOR PLEASURE
- The English Version of Heidi -
Side One:
1. Heidi Grows Up
Side Two:
1. Oupa's Illness

vetseunvetseun
Heidi 2 LP .......................... MFP 54780 MUSIC FOR PLEASURE
- Afrikaanse Weergawe van Heidi -
Kant Een:
1. Heidi Word Groot
Kant Twee:
1. Oupa Word Siek

vetseunvetseun
Heidi 1 LP ...................... MFP 54860 1979 MUSIC FOR PLEASURE
- The English Version of Heidi -
Side One:
1. A Bubbling Brook
2. Heidi's Doll
Side Two:
1. The Winter Is Over
2. Heidi And The Storm

vetseunvetseunvetseun
Heidi 1 LP ..................... MFP 54779 1978 MUSIC FOR PLEASURE
- Afrikaanse Weergawe van Heidi -
Kant Een:
1. 'n Borrel-Fonteintjie
2. Heidi Kry 'n Pop
Kant Twee:
1. Die Winter Is Verby
2. Heidi En Die Storm

Annelisa Weiland, Rina Nienaber en Kosie Eloff - die stemme van onderskeidelik Heidi, Peter en Oupa, in SATV se baie gewilde Heidi-reeks, het aan oud en jonk, Afrikaans- en Engelssprekend, elke Dinsdagaand vir 26 weke Iank, - heerlike genot verskaf. Heidi sal dikweis in die toekoms haar verskyning op ons televisieskerms maak en daarom is besluit om 'n reeks spiinternuvve stories met die gewiide karakters oorspronklik geskep deur Johanna Spyri te Iaat skryf deur Bettie en Neels Haupt. Sodoende kan al ons maats 'n blywende aandenking besit van Heidi en Peter se ondeundhede en Oupa se ewige probleme met hulle. Maak seker dat u nie alleen hierdie Heidiplaat besit nie, maar ook Heidi Nr. 2 (MFP 54780), waarop u kan luister na Heidi Word Groot en Oupa Word Siek.

Kopiereg: Bettie en Neels Haupt/EMI-Brigadiers Music (Pty.) Ltd.
Musiek opgeneem deur Chris van Schouwen, en Spraak opgeneem deur Dave Erbstoesser
in die ateljees van EMI Music for Pleasure (Pty.) Ltd.
Musiek spesiaal geskep Zane Cronjé

Carike Keuzenkamp en Hennie Smit
vetseun
Heidi LP ................ MFP/SRSJ 8053 1978 MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant 1:
1. Heidi
2. Feëtjieland
3. Die Dapper Muis
4. Haas Das Se Nuuskas
5. Sal Jy Dit Glo?
6. Kokkewiete
Kant 2:
1. Die Lappop
2. Dorstyd
3. Bennie Boekwurm
4. Die ABC
5. Die Wit Hondjie
6. Die Padda Wou Gaan Opsit

met Hennie Smit (Die Dapper Muis), Verna Vels (Bennie Boekwurm), Gert van Tonder (Wit Hondjie), kinders van Louw Geldenhuislaerskool (olv Betty Kruger)

Kleingoed van Kraaines en al die ander kinders van Suid-Afrika - kyk net waarmee het julle gunsteling TV-ster vorendag gekom: HEIDI plus elke ander Afrikaanse treffer wat julle harte deur die jare verbly het! Wie anders kan Heidi so vrolik laat trippel deur die sneeubedekte velde van die Alpe? En wie vertel die storie van Peter en Oupa beter as Carike Keuzenkamp? Daarmee saam vergas sy ons op heerlike liedjies soos Feëtjieland en Die Lappop en sing sy met Hennie Smit 'n ou gunsteling soos Die Dapper Muis.
Heidi en ander kindertreffers is Carike Keuzenkamp se baie spesiale geskenk aan al ons jong maatjies.

vetseun
Die wonderlike wêreld van Heidi - Heidi se Geheim - Nerina Ferreira . 1978 HUMAN & ROUSSEAU

Herbie & Spence
vetseun
Heidi / Net Jy Alleen 7" ........ 42852 1978 RCA/VICTOR

vetseunvetseun
Heidi .....................................................

Heidi temalied word ook gedoen deur Bles Bridges, Boet Pretorius (Bruhn, Weinzier, Wagner, T. Esterhuizen), Gerrie Pretorius, Herbie & Spence, Jacques de Coning, Jeanette, JJ Botha, Karlien Husselman, Peter Lotis, Pieter Smith, Nádine, Santa Vorster


skakels : LEES : wikipedia :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)