Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dianne Hofmeyr (Hofmeyr, Dianne)
vetseun
Die Boom Se Naam Is Bojabi . 2013 NASIONALE BOEKHANDEL
Piet Grobler; Dianne Hofmeyr
ISBN: 9780798159746

Die diere is so, so honger. Dan sien hulle 'n pragtig boom, oortrek met rooi, ryp vrugte wat ruik na die soetste veselperske, vet soos 'n spanspek, sappig soos 'n granaat . . . Maar styf opgekrul om die boom is die grootste luislang wat hulle nog ooit gesien het. En die luislang sal die diere net van die vrugte laat eet as hulle hom kan sê wat die naam van die boom is. Wat kan dit wees? Net die Koning van die Oerwoud weet, en hy is baie, baie ver weg.
Dis 'n storie vir kinders (en grootmense) wat hou van speelse name en rympies. Die herhalende element beklemtoon die idee dat 'n storie 'n reis is. Die skrywer sê dat wanneer sy die storie vertel, speel sy 'n Afrika-duimklavier (m'bira) en gebruik perkussie vir ekstra ritme. Die trefkrag van die verhaal lê in die skilpad wat vir die ander diere hoop gee. Aan die einde is daar 'n groot gevoel van triomf.

vetseun
The Magic Bojabi Tree ........ 2013 NASIONALE BOEKHANDEL
Piet Grobler; ...
ISBN: 9781847802958

Python has wrapped himself around the melon/mango/pomegranate tree with its delicious fruit, and he won't share the fruit unless the animals can tell him the correct name of the tree. Elephant, Monkey and Zebra each in turn visit Lion, who alone knows the name of the tree. But every time, the animals forget the name on the journey back to the tree. Then Tortoise, the slowest, smallest animal goes to Lion - and sings a special song to remind him of the name. It is the Bojabi Tree! Python unwraps himself from the trunk, and all the animals share a feast.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)