Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Oom Dana Niehaus (Niehaus, Dana)
Oom Dana Niehaus Vertel - Danie Niehaus
vetseun
Jakkals & Wolfstories - Vol. 2 . LEOCD285 2012 LEO MUSIEK

Oom Dana Niehaus Vertel - Danie Niehaus
vetseun
Jakkals & Wolfstories - Vol. 1 . LEOCD253 2012 LEO MUSIEK
1. Jakkals En Wolf Steel Skaap
2. Jakkals En Wolf Vang Vis
3. Jakkals Kry Slae
4. Wolf Erf Geld
5. Jakkals Verkul Die Kraai
6. Jakkals En Wolf Steel Heuning
7. Jakkals Wil Mos Jok
8. Wolf In Die Water
9. Jakkals En Die Muggie
10. Jakkals Prys Sy Eie Stert
11. Wolf In Skaapsklere
12. Jakkals Bly 'n Skelm

vetseun
Stout En Soet LP ......... MFK 85070 1988 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Herfsblaartjies
2. Winterkoning
3. Bye In Die Lente
4. Die Opkoms Van Die Son
Kant Twee:
1. Bontkiep Die Kuiken
2. Die Ongehoorsame Hasie
3. Jakkals En Die Eendjies

Vir kinders 1-6 jaar - 7 nuwe stories van Dana Niehaus

vetseunvetseun
Grootkoos Kat en Manie Muis LP . MFK 85062 1985 MUSIC FOR PLEASURE/DECIBEL
Kant 1:
Groot Koos Kat Se Snorbaard
Die Stortbad
Die Muisval
Kant 2:
Kol Help Vir Manie Muis
Die Verjaarsdagpartyjie
Die Pampoen

Oom Dana Niehaus is lief vir die kleinspan en vertel al jare lank kinderstories. Op hierdie plaat hoor julle van die manewales van klein Manie Muis en al sy planne om ou groot Koos-Kat te uitoorlê. Die voorwaar pret. Lekker luister kleingoed.

vetseun
Boerekonsert LP ........ DCB(M) 119 1983 DECIBEL

vetseunvetseun
Die allerbeste Kinderstories LP . MFK 85009 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jakkals Verkul Die Kraai (Dana Niehaus) - Dana Niehaus
2. Liewe Heksie Gaan Maan Toe (Verna Vels) - Verna Vels
Kant Twee:
1. 3 Varkies (Bettie Haupt) - Esmé Euvrard
2. Adoons 1 & 2 (T.O. Honniball) - Dana Niehaus
3. Rooikappie (Monica Breed) - Esmé Euvrard

Oom Dana Niehaus vertel
vetseunvetseun
Nuwe Jakkals en Wolfstories LP . MFK 85007 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jakkals Wil Mos Jok (Dana Niehaus)
2. Wolf In Die Water (Dana Niehaus)
3. Jakkals En Die Muggie (Dana Niehaus)
Kant Twee:
1. Jakkals Prys Sy Eie Stert (Dana Niehaus)
2. Wolf In Skaapklere (Dana Niehaus)
3. Jakkals Bly 'n Skelm (Dana Niehaus)

Plekkie in die Son
vetseunvetseunHIRE / HUUR
film VHS/DVD 89min ..... 1979 FLIP BEZUIDENHOUT
meer hier

Phoenix en Kie - Kinders Van Die Wind
vetseun
klankbaan ................................ SYC 2903
Kant Een:
1. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis) - Laurika Rauch
2. Skielik Is Jy Vry (Koos du Plessis) - Laurika Rauch
3. Boela Se Setties (Johnny Boshoff) - Dirkie Smit; Johnny Boshoff
4. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis) - Johnny Boshoff
5. Ou Ryperd (Carr/Kennedy/Blignaut) - Dana Niehaus
6. Toe Maar Die Donker Man (Ingrid Jonker/Laurika Rauch) - Laurika Rauch
7. Op Die Spoor (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
8. Die Somer Is Verby (Koos du Plessis) - Douglas Bates
9. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis) - Johnny Boshoff
10. Neonboog; Sprokie Vir 'n Stadskind (Koos du Plessis) - Laurika Rauch
Kant Twee:
11. Liefdestema (Johnny Boshoff/Paul Wright) - Johnny Boshoff
12. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis) - Johnny Boshoff
13. Dans Van Die Vliër (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
14. Sluipmoord (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
15. Buckles (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
16. Op Die Spoor - Herhaling (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
17. Sam (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
18. Ontmoeting (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
19. Lollie Se Tema (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
20. Tema Vir 'n Vlugteling (Johnny Boshoff) - Johnny Boshoff
21. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis) - Johnny Boshoff; Dirkie Smit

"Hoogtepunte uit die musiekklankbaan van Sonneblom Films se gewilde TV-Reeks Phoenix en Kie"

Oom Dana Niehaus vertel
vetseunvetseun
Wolhaarstories LP ....... MFP 54509 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Sien Is Glo (Dana Niehaus)
2. Die Donkie Praat (Dana Niehaus)
3. Hasie Maak 'n Plan (Dana Niehaus)
Kant Twee:
1. Die Gemmerbroodmannetjie (Dana Niehaus)
2. Die Dapper Klein Kleremakertjie (Dana Niehaus)

"Net Oom Dana Niehaus en Karel Spekskiet kan sulke lekker stories vertel..."

Sowaar! Net oom Dana Niehaus en daardie liewe ou kalant Karel Spekskiet kan sulke heerlike, vreeslike wolhaarstories uitdink en met soveel smaak vertel. Mens se tone krul eintlik om van lekkerkry as jy luister na oom Dana.
Oom Dana se eerste plaat vir MFP was JAKKALS EN WOLFSTORIES. Dit was so 'n reuse sukses dat ons hom gevra het om ons weer te trakteer op die manier wat net hy weet hoe. Die kleinspan (en pa, mam oupa en ouma) kan op hierdie plaat hulle verlustig aan Sien Is Glo, Die Koning Se Klere, Die Donkie Praat, Hasie Maak 'n Plan, Die Gemmerbroodmannetjie, en Die Dapper Klein Kleremakertjie.
Lekker luister na oom Dana se lekkerste langspeelplaat ooit! - omslag

vetseun
Adoons-hulle LP ............... SRSJ 8049 MUSIC FOR PLEASURE
Die verhale van T.O. Honiball soos vertel deur Oom Dana Niehaus

Oom Dana Niehaus vertel
vetseunvetseunvetseun
Jakkals en Wolfstories LP . MFP 5775 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Jakkals En Wolf Steel Skaap (D. Niehaus)
2. Jakkals En Wolf Vang Vis (D. Niehaus)
3. Jakkals Kry Slae (D. Niehaus)
Kant 2:
1. Wolf Erf Geld (D. Niehaus)
2. Jakkals Verkul Die Kraai (D. Niehaus)
3. Jakkals En Wolf Steel Heuning (D. Niehaus)vetseun

Ai, dat mens darem so dom soos Wolf kan wees! Elke keer trek hy aan die kortste ent as hy met die geslepe en skelm ou Jakkals deurmekaar raak! Oom Dana Niehaus het ast' ware saam met Jakkals en Wolf grootgeword en op hierdie pragtige langspeelplaat vertel hy daardie geliefde stories van die twee ou kalante met soveel smaak dat mens eintlik lekkerkry. Die plaat is spesifiek vir die kleinspan gemaak om doodeerlik te wees... die pa's, ma's, oupa's en ouma's gaan dit netso geniet. Wys my nog die kind wat nie saam met Wolf benoud gaan word as Boer jou klits omdat jy skape steel nie... en jy sit vas in die gat van die kraalmuur! Of as Jakkals en Wolf hul verdiende loon kry omdat hulle heuning steel nie.
Urelank sal daar rus en vrede in die huis wees terwyl die kinders oor en oor luister na hierdie pragtige stories... vertel deur 'n baasverteller!
Oom Dana Niehaus se Jakkals en Wolfstories is van die heel mooiste en snaakste wat nog ooit in Afrikaans gemaak is. Dit sal elke kleinding wat een keer daar geluister het, jou kan verseker! Die pragtige omslagtekening is gemaak deur Len Lindeque.

1967-70 - Die Volmaakte Uur (Frieda Viljoen) met Dana Niehaus, Heine Toerien, Petru Wessels, Morkel van Tonder, Herrick Merril Ateljees, Johannesburg (episode 122, hier) (Springbok Radio)

Dana en Ans Niehaus
vetseun
Avonture van Grootkoos Kat en Manie Muis 2LP . DJR 19/DJR 20 DISC JOCKEY
Kant 1:
1. Grootkoos Se Snorbaard
2. Die Stortbad
Kant 2:
1. Die Muisval
2. Kol Help Vir Manie Muis
Kant 3:
1. Die Verjaarsdagpartytjie
2. Die Pampoen
Kant 4:
1. In Die Skuur
2. Manie Trek

Produksie Deur Robert Schröder
Opgeneem Deur David Goosen

vetseun
Die Allerbeste Kinderstories LP ........... MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jakkals Verkul Die Kraai - Dana Niehaus
2. Liewe Heksie Gaan Maan Toe - Verna Vels
Kant Twee:
1. Die Drie Varkies - Esmé Euvrard
2. Adoons 1 En 2 - Dana Niehaus
3. Rooikappie - Esmé Euvrard


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)