Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Clive Bromilow (Bromilow, Clive)
vetseun
Probleemplante Van Suid-Afrika (Plante) . 1996 BRIZA
ISBN: 9781875093038

Die eerste vollegide, volkleur identifikasiegids tot probleemplante van Suid-Afrika. Hierdie unieke veldgids beskryf meer as 400 onkruidspesies, geïllustreer met meer as 450 fotos. Die fotos is met sorg geneem om tipiese voorbeelde, uitstaande kenmerke, grootte en skaal aan te toon. Die meegaande teks bevat inligting soos:
• Algemene Afrikaanse en Engelse name
• Oorsprong en ander relevante inligting
• Wenke oor beheer tegnieke
• Kruidagtige kenmerke
• Ekonomiese belang en verspreiding Verder is daar hoofstukke oor die beheer van onkruide, 'n lys van gewone name van plantfamilies, 'n uitgebreide woordelys en volledige indekse. 'n Moet vir boere, tuiniers, natuurbewaarders en studente.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)