Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
André Pretorius (Pretorius, André)
vetseun
Iets Ver En Nuut (Reis) ... PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869193553

As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het André Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers. Hy laat ons deel in die soektog na 'n kelim in die mark van Marrakesj, in die nostalgie van Nobelpryswenner Orhan Pamuk se Istanboel, in die verhewe skoonheid van die St. Pieterskerk in Rome en in 'n bootrit op die magtige Irrawaddy-rivier in Birma gedurende die reenseisoen wanneer dit voel asof die waters van hemel en aarde versmelt. Daar is ook vermaaklike oomblikke, soos wanneer hy aan 'n wynproe-cum-marathon in die Medoc-vallei deelneem (met voorspelbare gevolge) en wanneer hy met net 'n klein lappie as bedekking dit na 'n openbare bad in Boedapest waag. André Pretorius woon en werk in Cambridge, Engeland. Hy skryf gereeld bydraes vir Media24 se Afrikaanse koerante oor gebeure en plekke in die buiteland en is bekend onder die lesers van Saterdae se By.

vetseun
'n Man soos krit ........ 1981 KLUB SAFFIER


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )