Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nico se Goue Sterre
vetseun
kompilasie LP .................. BRS. 133 1962 BRIGADIERS MUSIEKvetseun
Kant Een:
1. Expo Jol (N. Carstens)
2. Zeeman (Scharfenberger-Busch) - Al Debbo
3. Die Moegoe Setees (R, Erasmus) - Neels Steyn
4. Teddiebeer (N. Carstens-A. de Waal) - Virginia Lee
... Teddy Bear (Kal Mann-Bernie Lowe-Trans.: L. Combrinck)
5. Blou Donou (Strauss-Arr.: N. Carstens)
6. Bootjie Na Kammaland (Eitemal) - Nick Martinelli
7. Ressano Garcia (Regardo Bornman) - Regardo Bornman
Kant Twee:
1. Wimoweh (Solomon-Linda)
2. O Kom Na My (DiCapua-Capurro) - Bill Liebenberg
3. Fluitjie Kwela (F. Woolridge)
4. Ma Kom Kyk Vir Lena (Carstens-Segal-De Waal) - Jimmy Rayson
5. Helena Tango (Carstens-De Waal)
6. 'n Bietjie Te Jonk (L. Combrinck) - Glenys Lynne
7. Suidwesvastrap (Frikkie van Staden)

'n Boodskap Van Piet Beukes
Deur hierdie plaat te koop, voorsien u nie alleen uself van aangename vermaak nie, maar help u ook 'n baie goeie saak. Die opbrengs gaan ten behoewe van DIE LANDSTEM se HULPFONDS. 'n Geregistreerde Welsyn-organisasie.
Daar in natuurlik baie welsyn-organisasies maar DIE LANDSTEM se HULPFONDS probeer niehulle werk doen nie. Ons werk saam met die ander organisasies en help veral in dringende gevalle waar ander nie onmiddelik kan help nie. Duisende gesinne dwarsdeur die land het al in ure van nood uitkoms gekry deur ons HULPFONDS.
Honderde gebreklikes is al gehelp deur een van ons ander vertakkings. DIE LANDSTEM se RACHEL SWART-FONDS. Ons het al selfs 'n dogtertjie wat sonder arms en bene gebore is, na Duitsland gestuur om haar daar van kunsledemate te laat voorsien.
Maar ons kan nog baie meer doen, ons kan nog baie meer mense help, as ons ons FONDS kan versterk. Daarom dank ons u vir u ondersteuning deur hierdie plaat te koop.
Lekker luister! - omslag

Brigadiers en Die Landstem bedank:
GALLO (AFRIKA) BPK. vir die gebruik van Virginia Lee.
GRAMOPHONE RECORD CO. vir die gebruik van Al Debbo.
E.M.I. (S.A.) BPK. vir die gebruik van Nico Carstens, Neels Steyn, Frikkie van Staden, Bill Liebenberg, Glenys Lynne en Regardo Bornman.

Ander langspeelplate van hierdie beroemde musieksterre:
Nico Carstens: Springbokland Columbia 33JSX 11038
............................ Nico se Dansparty Columbia 33JSX 11034
............................ Goue Vingers Columbia 33JSX 1103
............................ Goue Treffers Columbia 33JSX 11021
............................ Goue Plaat Columbia 33JSX 11015
Virginia Lee: InternationaLee Yours Gallotone GALP 1228
Al Debbo: Die Nuwe Al Debbo UNIKA UNA 1528
Regardo Bornman: In Ligte Luim Columbia 33JSX 11037
Neels Steyn:In Die Blouberge Columbia 33JSX 11031
Frikkie van Staden: Nico en Frikkie Columbia 33JSX 11028
Glenys Lynne: Teenage Time with Glenys Lynne Columbia 33JSX 11040
Bill Liebenberg: Droombeminde Columbia 33JSX 11039
Nick Martinelli: Op Die Plaas Protea PALP 1002

Tegniese Afdeling:
Ateljeehoof: Joe Nofal
Klankingenieur: Adriaan Lensink
Musiekdirekteur: George Esaul
Produksieleier: Albie Venter


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )