Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Grootste Afrikaanse Sokkie 13
vetseun
2CD kompilasie . CDSEL0307/SELBCD307 2018 SELECT
Disk 1:
1. Laat Die Dansvloer Brand - Kurt Darren
2. Honger Hart - Theuns Jordaan
3. Tussen Woorde - Juanita du Plessis
4. Roer Jou Voete - Touch Of Class
5. Die Tyd Het Ons Geleer - Elandré
6. My Lewe Draai Om Jou - Bobby van Jaarsveld
7. Kom En Lê My Neer - Appel
8. Jy Voltooi My - Elizma Theron
9. Woestersous - Snotkop
10. Boom Baby - Fatman
11. Vat My Hoër - Andriëtte
12. Sing Vir Liefde - Karlien van Jaarsveld
13. Boesmanland - Ricus Nel
14. Anton Goosen Medley - Refentse, Anton Goosen
15. Ek Weet Jy Weet - Steve Hofmeyr
16. Onthou Jy Om Jonk' - Juan Boucher
17. Twee Is Beter As Een - Brendan Peyper
18. Selfde Bed - Riana Nel
19. Sewentien - Dewald Wasserfall
20. Laaste Rondtes - Die Heuwels Fantasties
Disk 2:
1. Nog Net Een Keer - Manie Jackson
2. Met Jou Klere Aan - Leah
3. Ons 2 - Gerhard Steyn, Nádine
4. Eindelose Liefde - Caroline Grace
5. Sê Wat Jy Wil Sê - 4Werke
6. Nagskof Opskop - Snotkop, Liezel Pieters
7. Boobs Boude Bene - Pieter Koen
8. Poppedans - Angel de Lange
9. Hoogtevrees - ADAM
10. Mosaïek - Monique Steyn
11. Ek Wil Lewe - Ruan Josh, Franja du Plessis
12. Lepel In Die Dak Wegsteek - Cordelia
13. Slaan My Asem Weg - Ons Lieflinge
14. Plain Jane - Ampie
15. Fanta & Cola - Die Campbells
16. Umfaan - Klipwerf Orkes
17. Pieter van Zyl - Robbie Wessels
18. Drie Pikkewyne - Jakkie Louw
19. Bazaruto - Georic Lomas
20. Daai Liedjie - Vernon Barnard

Die Grootste Afrikaanse Sokkie 12
vetseun
2CD kompilasie ................................ 2017
Disk 1:
1. Hoe Lykit! - Snotkop
2. Kaalvoet Sokkie - Kurt Darren
3. Sonhorlosie - Andriëtte
4. Doen Net Wat Ons Wil - Die Heuwels Fantasties met Riana Nel
5. Pennies Op Die Spoor - Refentse
6. In Lewende Lywe - Ray Dylan
7. Niemand Soos Jy Nie - Brendan Peyper
8. Gooi Jou Liefde Op My - Liezel Pieters
9. Die Wilde Wilde Weste - 4 Werke
10. Trek Laer - Ricus Nel
11. Stad Van Verlange - Franja du Plessis
12. Lepellê - Deon Groot
13. Ons Dans As Almal Sit En Kyk - Elizma Theron
14. Jy Is My Gif - Juan Boucher
15. Deel Van Jou - Gerhard Steyn
16. Dansvloer Liefde - Desmond Wells
17. Al Hierdie Vrae - Stephan Visagie
Disk 2:
1. Vir Ewig Kon Jonkbly - Willem Botha
2. Domino - Nicholis Louw
3. Vir My Gemaak - Joe Foster
4. Middernagland - Neil Somers
5. Wag Net Bietjie - Twee
6. Die Oom Song - Dozi(Met Jak de Priester)
7. Gebreekte Glas - Chris Else
8. Lalie - Juandré Marais
9. Onthou My - Manie Jackson
10. Boertjie Jam - Die Campbells
11. Patatas En Pyptabak - Adam Tas
12. Toevallig - Ruan Josh
13. Drome - Heuning
14. Deurdruk Dag Toe - Zak van Niekerk
15. Ek Wil My Baby Hê Vanaand - Klipwerf Orkes
16. Sy Leer My Om Te Jodel - Bles Bridges
17. Welkom By My Partie Medley - Krone

Die Grootste Afrikaanse Sokkie 11
vetseun
2CD kompilasie ........ CDSEL0188 2016 SELECT
Disk 1:
1. Draai En Draai En Draai - 4 Werke
2. Ballade Vir 'n Enkeling - Die Heuwels Fantasties
3. Dans - Kurt Darren
4. Bietjie Van Alles - Juanita du Plessis
5. Bittersoet Van Liefde - Andriëtte
6. Ek Sal Jou Moet Laat Gaan - Ray Dylan
7. Die Perfekte Een Vir My - Brendan Peyper
8. Afrikaanse Meisies - Gerhard Steyn
9. Skree - Heuning
10. Oom Faan Se Plaas - Refentse
11. Toe Ons Jonk Was - Elvis Blue
12. Die Man Vir Jou - André Venter
13. Dikkelicious - Snotkop
14. Crazy Crazy Crazy - Nicholis Louw
15. Die Idee Wat Tel - ADAM
16. Jy's So Opreg - Ricus Nel
17. Die Mooi Verhaal - Dozi
18. My Hart Bloei Vir Jou - Elizma Theron
19. Bly In My Lewe - Manie Jackson
Disk 2:
1. Sout - Elizma Theron & Nicholis Louw
2. Marelize My Lief - Michael Lindt
3. Eendag Op 'n Reëndag - Neil Somers
4. Liggies - Armand Hofmeyr
5. Bly - Stephan Visagie
6. Vir My Is Daar Net Jy - Juandré Marais
7. Nooi Se Kooi - Pierre Rossouw
8. Byt My - Zak van Niekerk
9. Happy Ou Anna - Klipwerf Orkes
10. Bloubergstrand - Desmond Wells
11. Jy Is 'n Uitklophou - Dewald Dippenaar
12. Hey DJ - Fredi Nest
13. Hierdie Nag - Amor Vittone
14. Bloedrooi Rose - Bles Bridges
15. Bring Die Liefde Terug - Gerrie Pretorius
16. Peanutbutter & Stroop - Hennie Jacobs
17. Wat 'n Man Wil Hê - Vincent Gordon
18. In My Drome - Anders
19. Mal Verlief Op Jou - NRG
20. Jou Lyf Is Soos 'n Lovesong - Piet Pompies

Die Grootste Afrikaanse Sokkie 10
vetseun
2CD kompilasie ......... CDSEL0039 2014 SELECT

Die Grootste Afrikaanse Sokkie DVD 4
vetseunvetseun
DVD kompilasie . SELDVD 7074 2012 SELECT
1. Hou My (Stywer Teen Jou Vas) - 4 Werke
2. FM Stereo - Steve Hofmeyrvetseun
3. Liefde En Genade - Manie Jackson
4. Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie - MoniQue
5. 1001 Soene - Heinz Winckler
6. Op Pad Na Jou - Elizma Theron
7. Gooi Kole - Thys Die Bosveldklong
8. Net 'n Mens - Nicholis Louw
9. Dans In Afrikaans - Kurt Darren
10. Daardie Oomblik - Gerrie Pretorius
11. Dink Aan My - Andriëtte
12. Sexy Vere - Gerhard Steyn
13. Komaan Kom Dans - Die Campbells
14. Mayday - NRG
15. Krummelpap - Fredi Nest
16. Kleurvol - ADAM
17. Ek Sal Berge Klim Vir Jou - Jennifer Zamudio
18. Die Vensters Na My Siel - Albert de Wet
19. Verslaaf Aan Jou - Broers
20. Waatlemoen - Wicus van der Merwe
21. Voert Voert Meneer - Zak van Niekerk
22. Bokkie Vir My - Chrizaan
23. Wie Se Kind Is Jy? - Klipwerf Orkes

"Die Grootste Afrikaanse Sokkie" range has become a household name & proved to be very successful to date. The DVD contains 23 videos of all the big selling Afrikaans artists like 4 WERKE, Kurt Darren, Manie Jackson, Nicholis Louw, Gerhard Steyn, Elizma Theron, Andriëtte, Ray Dylan, and many more featuring their latest hits on video. Look out for the brand new video of Kurt Darren - "Dans In Afrikaans", Manie Jackson - "Liefde En Genade" & MoniQue - "Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie".

Die Grootste Afrikaanse Sokkie 9
vetseunvetseun
2CD kompilasie ....... SELBCD 988 2012 SELECT
Disk 1:
1. Somertreffer
2. Lady Lady
3. Kom Saam Met My
4. Kyk Diep In My Oë
5. Blou Ballon
6. Rock My Weer
7. Ek Is Daar Vir Jou
8. Tydmasjien
9. Tyd Om Te Rock (Boooom!)
10. Op Pad Na Jou
11. Hier Kom Dit Nou
12. Ek Weet Dit Nou
13. Gee Jouself Vir My
14. Hey Jy
15. Hey Miekie
16. Ek Val Vir Jou
17. Ons Leef Vir Ons Twee
18. Alles Pas
19. Sê Net Vir My
20. Medley: Ma Sê Pa Sê; In Die Middel; Ek Hou Nie Van Werk Nie; Jaloersbokkie; Vet Pret
Disk 2:
1. Terg My Perdeby
2. Prinses Delilla
3. Trou Sommer Nou
4. Lekker Ding
5. Sit My Net Saggies Neer
6. Horison Van My Droom
7. Vryheid Vir My Mense
8. Storm Van Liefde
9. Ek Wonder
10. Ek Wil Jou Wys
11. Tonge Los
12. Alles In 'n Hartklop
13. Klou Aan My Hart
14. Die Vensters Van My Siel
15. Hoeter Oppi Leeuplaas
16. Ek Sal Berge Klim Vir Jou
17. Transkaroo
18. Kussing Deel
19. My Baby Is Weg met Dewald Wasserfall
20. Druk My

Die Grootste Afrikaanse Sokkie range proved to be the top sellers in the Afrikaans market. Once again the cream of the Afrikaans "sokkie" artists like 4 Werke, Kurt Darren, Romanz, Elizma Theron, Manie Jackson, Gerhard Steyn, Snotkop, Ray Dylan, Heinz Winckler, Monique ect are there to make Vol 9 even bigger! There are also some new names like Michael Lindt, NRG, ADAM, and Liza Brönner who is starting to become very popular in the market. With 40 of the latest & greatest hits on this double CD set it will appeal to the entire Afrikaans market.

Die Grootste Afrikaanse Sokkie 8
vetseunvetseun
2CD kompilasie ........ SELBCD917 2011 SELECT
Disk 1:
1. Dans In Afrikaans - Kurt Darren
2. Ek Lewe - Romanz
3. Jy Het My Hart Verlei - Manie Jackson
4. Dit Lyk Vir My Jy Kyk Vir My - Ray Dylan
5. TNT Hitmix - Elizma Theron
6. Als Begin Eers Nou - Gerhard Steyn
7. Dit Is Jy - Nicholis Louw
8. 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie - Bles Bridges
9. Sal Vir Altyd Bly - Michael Lindt
10. Duisend Drome - André Schwartz
11. Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) - Andriëtte
12. Tierkolk Vastrap - Klipwerf Orkes
13. Sit Jou Vuis In Die Lug - Snotkop
14. Wat Ek Bedoel - MoniQue
15. Valskerm - Heinz Winckler
16. Komaan Kom Dans - Die Campbells
17. Hou Vas Klou Vas - Fredi Nest
18. Amy Is Terug In Kaapstad - Dozi
19. Verbeel Jou Vir 'n Oomblik - David Fourie
20. Bamboesbos - Jakkie Louw
Disk 2:
1. Te Beautiful Vir My - Adam Tas
2. Gaan Bos - Dewald Dippenaar
3. Ek Glo In Jou - Karen Ferreira
4. Ons Is Vir Ewig - Tanya van Graan
5. Vasvat - DJ Ossewa
6. Annie - Worsie Visser
7. Deurdruk Dag Toe - Zak van Niekerk
8. Kraaibraai - Valiant Swart & Ollie Viljoen
9. Ek Onthou - Sarah Theron
10. Neem My Op Vlerke - Wasserfall
11. Vasgevang In MyVasgevang In My - Wynand Strydom
12. Verslaaf Aan Jou - Broers
13. Tipes Liefde - Pieter Koen
14. Ek Wil Jou Hê - Natasha Joubert
15. Ek Kom Jou Haal - Viljoen Retief
16. Lekker By Die See - Amore
17. Bulshoekdam - Michiel Visser
18. Weskus Dromer - Rooies
19. Vir Altyd By Jou - Andries Vermeulen met Le-Lue
20. Soen My Op My Boepie - Daniel Hoffmann

Die Grootste Afrikaanse Sokkie DVD Vol. 3
vetseunvetseun
DVD kompilasie . SELDVD7063 2010 SELECT
1. Kom Bietjie Hier - Kurt Darren
2. Ek Val Vir Jou - MoniQue & Snotkop
3. Stout, Jy's Stout - Ray Dylan
4. Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw
5. Dronkverliefverslaafaanjou - Fredi Nest
6. Jakarandakoningin - Heinz Winckler
7. Babbelbek - Die Campbells
8. Pennies & Ponde - Gerhard Steyn
9. Vertel My - Elizma Theron
10. Storm In My Hart - Andriëtte
11. Bly Getrou Aan Jou Liefde - Romanz
12. Ek Is Lucky - David Fourie
13. Adio Amore - Gerrie Pretorius
14. Blaas Jou Vuvuzela - Radio Kalahari Orkes & Jack Parow
15. Susanna Soen My - Dozi
16. Bel Die Polisie - Dewald Dippenaar
17. 10 000 Myl - Broers
18. In My Drome - Chereé
19. Hou Jou Hanne Van My Lyf Af - Rooies
20. Sing Jou Hart Van Liefde? - Karlien Husselman
21. MacSakkie - Valiant Swart & Ollie Viljoen
22. Loslappie - Klipwerforkes
23. Bietjie Meer As Soen - Anél
24. Soos Die Wind - Viljoen Retief
25. Hartaanval Agter Die Stuur - Ddisselblom
26. Hier's My Hart - Jennifer Zamudio
27. Baie Baie - George Longane
28. Ek Wou Jou Gesoen Het - Helenè Bester

Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 7
vetseun
2CD kompilasie .......... SELBCD861 2010 SELECT
Disk 1:
1. Vir Nou - Kurt Darren
2. Saterdagaand - Gerhard Steyn
3. Mengelmoeskardoes - Juanita du Plessis
4. Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw
5. Jakarandakoningin - Heinz Winckler
6. Ek Soek Jou - Elizma Theron
7. Kom Terug - Ray Dylan
8. Neem My Op Vlerke - Romanz
9. Perlemoen - Die Campbells
10. Jy Moet My Liefhê - Patricia Lewis
11. Sê Dit Weer - Andriëtte
12. Dis Winter - Dozi
13. Grotman - David Fourie
14. Sê My Hoe - MoniQue
15. facebook - Broers
16. Sterk Drank - Fredi Nest
17. Staan By My - Radio Kalahari Orkes
18. Vuur En Vlam - Valiant Swart & Ollie Viljoen
19. Hanoverstraat - Klipwerf Orkes
20. Ouma Se Serfynjie - Francois Hayes
Disk 2:
1. Hooit! - Wicus van der Merwe
2. Waar Is Jy? - Jakkie Louw
3. Lag - Amor Vittone
4. Voel Jy Stout? - Pieter Koen
5. Hoor Jy My Stem In Die Nag? - Nedine Blom
6. Afrikaanse Sokkie Keurspel - Die Bokjollers
7. Afrikaanse Sokkie Keurspel - Die Bokjollers
8. Afrikaanse Sokkie Keurspel - Die Bokjollers
9. Afrikaanse Sokkie Keurspel - Die Bokjollers
10. Pasop! Ek Het Planne - Sarah Theron
11. Wat Moet Ek Doen? - Petro Liebenberg
12. Georgie, Porgie - Blackie Swart
13. Ek Sit En Verlang - Piet Plagiaat
14. Hart Se Snare - Ddisselblom
15. Wees Net Jy - Dewald Dippenaar
16. Innie Lang Gras! - DJ Ossewa
17. Ek Wil Jou Net Vashou - Desmond Wells
18. Bella Italia - JJ Stephens
19. Jy Lewe Net Een Maal - Natasha Joubert
20. Loslappie - Symphonia

Die Grootste Afrikaanse Sokkie DVD Vol. 2
vetseunvetseun
DVD kompilasie . SELDVD7044 2009 SELECT
1. Af En Af - Kurt Darren
2. Ek Soek Jou - Elizma Theron
3. Grotman - David Fourie
4. Reik Na Die Sterre - Romanz
5. Ek Wil My Baby Hê Vanaand - Nicholis Louw
6. Jessica - Ray Dylan
7. Vlug 101 - Nic Stevens
8. Doodloopstraat - Christo & Cobus
9. Superman Dra Groen & Goud - Pieter Koen
10. Spietkop - Wicus van der Merwe
11. Ogies Vir My - Fredi Nest
12. Vergeet - Piet Plagiaat
13. Tawwe Taai Toffie (Live) - Die Campbells
14. Ons Soek Net Country - Ray Dylan & Elizma Theron
15. Hier Is Ek - Patricia Lewis
16. Innie Lang Gras! - DJ Ossewa
17. In Jou Oë - Dewald Louw
18. 'n Stukkie Van Jou Hart - Desmond Wells
19. Marietjie Se liedjie - Jakkie Louw
20. Ramaja - Shine 4
21. Vaal Yuppie - Diesel En Die Dats
22. In Die Middel - Thys Die Bosveldklong
23. Tommy Dippenaar - Zak van Niekerk
24. Hantam Warmvat (Live) - Klipwerf Boereorkes
25. Anna - Blackie Swart
26. Verbode Vrugte - Robbie Wessels
27. Kom Dans Met My - Jacques de Coning
28. Kom Rus 'n Bietjie Hier - Helenè Bester
29. Sal Jy Vir My Waai? - Jaco
30. Jy Is Als - Dewald Dippenaar
31. Foto In 'n Raam - Anthonie Bougas
32. Haar Pa Wou Nie Gaan Slaap - Michiel Visser

Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 6
vetseunvetseun
2CD kompilasie ......... SELBCD795 2009 SELECT
Disk 1:
1. Reik Na Die Sterre - Romanz
2. Ek Hou Van Jou - Kurt Darren
3. Ek Soek Maar Net 'n Gewone Ou - Elizma Theron
4. Ek Staan Op - Patricia Lewis
5. Glo My - Juanita du Plessis
6. Vergeet En Vergewe - Nicholis Louw
7. Hoe Kan Ek Weet? - Ray Dylan
8. Hart Se Spoor - Dozi
9. Tawwe Taai Toffie - Die Campbells
10. Storm In My Hart - Andriëtte Norman
11. Treffer Na Treffer Hitmix - Fredi Nest
12. 7x70 - Christo & Cobus
13. Toeter Skoeter - Nic Stevens
14. Jy's Die Droom - Kobus Muller & Nicholis Louw
15. Liefde By Liefde - Pieter Koen
16. Dis Verniet Vir Jou - David Fourie
17. Dit Moet Meer As Liefde Wees - Amor Vittone
18. Haai Casanova - Shine 4 & Snotkop
19. 'n Stukkie Van Jou Hart - Desmond Wells
20. Drome - Dewald Louw
Disk 2:
1. Gee Die Hond Wind - Worsie Visser
2. Hanoverstraat - Klipwerf Orkes
3. Jy Maak My Klaar - Wicus van der Merwe
4. Ek Sê Bokkie - Zak van Niekerk
5. So Ry Die Boere - Blackie Swart & Manie Bodenstein
6. Talina - Bobby van Jaarsveld
7. Hierdie Dag - Helenè Bester
8. Laat My Lag - Natasha Joubert
9. Afrikaanse Sokkie Keurspel - Die Baanbrekers
10. Gee My 'n Stukkie - DJ Ossewa
11. Jy Is Als - Dewald Dippenaar
12. Ek Wil Lewe Vir Môre - Hugo Nieuwoudt
13. Die Seewind Bring Heimwee - JJ Stephens
14. Rugby Keurspel - Die Bokjollers
15. Jolene - Anton Myburgh
16. Duisend Bottels - MD Greyling
17. Twee Feilbare Mense - Wynand & Chereé
18. Waar Is Jy? - Wynand & Chereé
19. Is Jy Bang? - Eclips
20. Was Ek Maar 'n Digter - Symphonia

Die Grootste Afrikaanse Sokkie DVD
vetseun
DVD kompilasie . SELDVD7037 2008 SELECT
1. Daar Doer In Die Donker - Kurt Darren
2. Kom Ons Vat 'n Kans - Elizma Theron & Nicholis Louw
3. Pampoen - Steve Hofmeyr
4. Hier Naby Jou - Nicholis Louw
5. Bikini - Die Campbells
6. Grassade In Die Wind - Dozi
7. '68 Chevy - Bok van Blerk
8. Makiesakie - Elizma Theron
9. 3 Susters Van Drie Susters - Pieter Koen
10. Dis Verby - Ray Dylan
11. Die Hoender Song - Jakkie Louw
12. Net In Afrikaans - Fredi Nest
13. 7x70 - Christo & Cobus
14. O My Bokka - Natasha Joubert
15. Jonk Bly - Nic Stevens
16. Leeuloop - Robbie Wessels
17. Jaloers Bokkie - Thys Die Bosveldklong
18. Ek En Jy - Wicus van der Merwe
19. Jy's Die Een - Desmond Wells
20. Plaasdorp - Dewald Dippenaar
21. Elke Dag Elke Nag - Amor Vittone
22. So Elektries - Shine 4
23. Brul As Jy Wil - DJ Ossewa
24. Bok Bok - Die Campbells, Fredi Nest, Jakkie Louw, Kurt Darren
25. Lekkerkry - Zak van Niekerk
26. Ou Waenhuis - Klipwerf Orkes
27. Jannie - Amanda Luyt
28. Versoeking - Hi-5
29. Dream Masjien - Anton Myburgh
30. Dirkie - Sarah Theron
31. Jou Ma - Mel Botes
32. Medley: Royal Hotel; Daar Lê Die Ding Soos Bloed; Hie' Kommie Bokke; Stuur Groete Aan Mannetjies Roux; De la Rey - Jacques de Coning
33. Soen My, Druk My - Freddie Mong
34. Kan Jy Hoor Hoe Klop My Hart? - Waldo Lotz
35. Mooiste Meisie - Pieter Naudé

Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 5
vetseunvetseun
2CD kompilasie ......... SELBCD709 2008 SELECT
Disk 1:
1. Jou Skaduwee - Juanita du Plessis
2. Boeretroue - Kurt Darren
3. Jy's Die Rede - Patricia Lewis
4. Geen Probleem - Nicholis Louw
5. Klein Bietjie Liefde - Die Campbells
6. Kom Kry Vir Jou - Fredi Nest
7. Verslaaf Aan Jou - Ray Dylan
8. Kwaad - Chris Chameleon
9. Vlug 101 - Nic Stevens
10. Girls Is Nie Meer Girls Nie - Christo & Cobus
11. Kom Sê My - Amor Vittone
12. So Elektries - Shine 4
13. Hokka Bokka Haai - Thys Die Bosveldklong
14. Inry - Wicus van der Merwe
15. Wys Jou Muis - Dewald Dippenaar
16. Ek Is Vry - Pieter Koen
17. Duisend Drome - André Schwartz
18. Heeltyd Speeltyd - Desmond Wells
19. Sexy Meisie - DJ Ossewa
20. Net Die Een Vir My - Symphonia
Disk 2:
1. Medley - Anton Goosen
2. Klein Bietjie Wyn - Worsie Visser
3. Ou Tante Koba - Klipwerf Orkes
4. Die Seewater Is Blou - Wynand Strydom
5. Jessie - Anton Myburgh
6. Droom En Dans - Helenè Bester
7. Engel Oë - Sarah Theron
8. Gee My Meer - Elizma Theron
9. Voor Die Son - Mel Botes
10. Rooiwyn En Savanna - Jakkie Louw
11. Kan Ek Jou Wys? - David Fourie
12. Die Twist - Hi-5
13. Vat My - Natasha Joubert
14. Rooiwyn En Candlelight - Gian Groen
15. Jy Spring In My Hart - Joe F
16. Die Kat Kom Weer - Jannie Moolman
17. Amoré - Manuel Escórcio
18. Jou Hart Is Weer Myne - DJ Bakgat
19. Ek Is Pronto-Pronto - Freddie Mong
20. Swaai Haar - Francois Hayes

Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 4
vetseunvetseun
2CD kompilasie .......... SELBCD646 2007 SELECT
Disk 1:
1. '68 Chevy
2. Asseblief My Lief
3. Waar Is Jy?
4. Ek Wil Jou
5. Myne Vir Vanaand
6. Bosveld Bul
7. Dans Poppie
8. Hou My Vas
9. Soek Jou Hier, Soek Jou Daar
10. Elke Dag Elke Nag
11. Ek Is Lus Vir Jou
12. Bokkie
13. Die Paartie Raak Toe Rof
14. Ek Het Alles
15. Jy Het My Duisend Maal Belowe
16. Limbo
17. Jy Is Die Een
18. Daai Liedjie
19. Vlam In My Hart
20. Bloedrooi Rose
Disk 2:
1. Tussen Die Lyne
2. Patat
3. Sak Sarel, Pa Wil 'n Bok Skiet
4. Staan 'n Bietjie By My
5. En Dan Dans Ons
6. Soen My, Druk My
7. Sal Jy?
8. Mooiste Meisie
9. Hou My Net 'n Bietjie Vas
10. Lapaside
11. Lizi-Marie
12. Mal Oor Jou
13. Alleen
14. Annie
15. Hantam Wikkel
16. Hie' Kom Die Bokke
17. Die Bokke
18. Blokkies Joubert
19. Die Rugby Onthaal
20. Staan Op!

Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 3
vetseun
2CD kompilasie ....... SELBCD602 2006 SELECT
Disk 1:
1. Vat My, Maak My Joune - Kurt Darren
2. Rock Daai Lyfie - Nicholis Louw
3. Honderd Jaar - Die Campbells
4. Bly By My - Juanita du Plessis
5. Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels
6. Ek Lewe - Anneli van Rooyen
7. Wys My Hoe - Ray Dylan
8. Getoor - Fredi Nest
9. Skud Jou Bum Bum - Shine 4
10. Ek Is Hier - David Fourie
11. Ek Verlang Na Jou - Amor Vittone
12. Meisiekind - Jacques de Coning
13. Madelein - Bles Bridges
14. Pers Kombers - Blackie Swart
15. Ja Of Nee - Pieter Naudé
16. Bokke Is Die Beste - Wicus van der Merwe
17. Plaasjapiedans - DJ Ossewa
18. Pampoene Op Die Dak - Anton Goosen
19. Met Jou In My Lewe - André Schwartz
20. Stampie Boude - Worsie Visser
Disk 2:
1. Huistoe - Broers
2. Jannie - Amanda Luyt
3. Marina - Jurie Els
4. Kuiergat (Pretoria) - Jakkie Louw
5. Ek Dink Aan Jou - Nic Stevens
6. Sonder Jou - Wouter van de Venter
7. Sê Dit Weer - Hi-5
8. Skoenlapper Girl - Robbie Klay
9. Eyeshadow - Die Bokjollers
10. Bietjie Brood - Die Bokjollers
11. Sonskyn Elvis - Die Bokjollers
12. Ek Kan Droom Van My Sonskip - JJ Stephens
13. Ek Weet - Yolande
14. Verlange - Freddie Mong
15. Sonskynland - Ons Eie Tenore
16. Somer in Langebaan - Chereé
17. Stormers - Wynand Windpomp
18. Kotteljons - Francois Hayes
19. My Sexy Meisie - Michiel Visser
20. Zambezi - Eclips

Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol. 2
vetseun
2CD kompilasie .............. SELBCD535 SELECT
Disk 1:
1. Liefling - Steve Hofmeyr
2. Sê Net Ja! - Kurt Darren
3. My Hart Is Aan Die Brand - Nicholis Louw
4. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie - Die Campbells
5. Lepellê - POP
6. Katrina - Wynand
7. Die Sewe Af - Valiant Swart
8. Neem My Op Vlerke (Nuwe Opname) - Anneli van Rooyen
9. Dasiefoutie - Leon Schuster
10. Klipwerf Vastrap - Klipwerf Boere Orkes
11. Jy Is Die Rots - JJ Stephens
12. Jy Sê Dis Verby - André Schwartz
13. Prins Van Die Geweste - Chereé
14. Baby As Jy Waai - Sunette Bridges
15. Hie' Komme Ding - Wicus van der Merwe
16. Wil Jy Dans, Johanna? - Quentin Prinsloo
17. Tannie Met Die Rooi Rokkie - Worsie Visser
18. Faan Likkewaan - Thys Die Bosveldklong
19. Marie - Freddie Mong
20. Meraai Meraai - Pieter Naudé
Disk 2:
1. Tussen Jou En My - Dozi
2. Kaapse Draai (Die Witborskraai Song) - Nádine
3. Mystic Liefde - Ddisselblom
4. Kom Dans met My - Jacques de Coning
5. Mufkop - Limpopo
6. Waar Lê Jy Vanaand? - Robbie Wessels
7. Kotteljons - Francois Hayes
8. Hasie - Al Debbo
9. Mooi Ou Kaapland - Gé Korsten
10. 'n Koue Koffie Môre - Jurie Els
11. Die Mooiste Vier Woorde - Phillip &.Ella Kotzé
12. Jodel Liedjie - Priscilla Talbot
13. Sambok Sannie - Who's News
14. Bokkie Sê My Reg - Die Bokjollers
15. Kannie Sonder Jou - Deon Roberts
16. Langs Die Weskus - Michiel Visser
17. Een Nat Soen - Die Baron (Setties Keurspel)
18. Vyejam Setties - Die Bokjollers
19. Kliprivier Polka - Die Bokjollers
20. Rooijakkals Setties - Die Bokjollers

Hier is die tweede bewysstuk: jy kán makietie hou, die arm lánk maak en sokkie en jol tot die son opkom - in slegs Afrikaans - boonop op die ritme van bekroonde klanke!
Die dubbel-CD, Die Grootste Afrikaanse Sokkie, koggel vrolik op die drumpel van platinastatus en hier is Select-Musiek al weer met Volume 2 : veertig sokkietreffers - vertolk deur Suid-Afrika se gewildste Afrikaanse kunstenaars. Dis modern en die tempo is in die kol. Boonop is dié dubbel-CD sakpasreg: dubbeljolgenot vir die prys van een CD.
Die album bevat liedjies wat goue status, platinastatus en selfs dubbelplatinastatus bereik het. Daar is gewilde gistergunstelinge wat nou nog die tone laat krul PLUS splinternuwe liedjies wat betstem is om die treffersparades te ruk en die land se dansvloere te knak. Dis 'n album met puik partytjiemusiek deur die land se bekroonde kunstenaars. Tien van die kunstenaars en groepe hierop is vanjaar vir SABC2 se gesogte GMT benoem - met boaan die wenlys Suid-Afrika se grootste plateverkopers: Steve Hofmeyr en Kurt Darren!
Heelvoor op dié makietiewa is Die Paartieprinse, Die Campbells, met Bokkie Ek Lui Jou Klokkie, Gautengeleng se Poena, oftewel Robbie Wessels, met Waar Lê Jy Vanaand?, en Sunette Bridges se splinternuwe danstreffer Baby As Jy Waai. Dit is musiek dié wat jou gaan laat draai en swaai, Meraai! Die album bevat sokkietreffers wat die afgelope tien jaar - toe en nou - gewildheid bereik het: liedjies oor ons land, sy mense en sy dinge. Met werk van die grootste plateverkopers: Steve Hofmeyr (Liefling), Kurt Darren (Sê Net Ja!), Dozi (Tussen Jou En My) en die opwindende poprins Nicholis Louw (My Hart Is Aan Die Brand). Daar's die onsterflike stemme van Gé Korsten (Mooi Ou Kaapland) en Worsie Visser (Tannie Met Die Rooi Rokkie), humorwerk deur Al Debbo (Hasie), Leon Schuster (Dasiefoutie), Thys Die Bosveldklong (Faan Likkewaan), Francois Hayes (Kotteljons), Die Baron (Een Nat Soen; 'n glimlagparodie op One Last Kiss), en Wicus van der Merwe (Hie' Komme Ding).
Die girls word voorts verlei deur die bekroonde blyspelster André Schwartz (Jy Sê Dis Verby), Quentin Prinsloo (Wil Jy Dans, Johanna?), Freddie Mong (Marie) en Pieter Naudé (Meraai Meraai). Daar is nostalgie deur Jurie Els ('n Koue Koffie Môre), JJ Stephens (Jy Is Die Rots), Phillip &.Ella Kotzé (Die Mooiste Vier Woorde), Deon Roberts (Kannie Sonder Jou) en Wynand Strydom (Katrina).
Vir die manne is daar smeulmusiek van Nádine (Kaapse Draai; Euromeng), Chereé (Prins Van Die Geweste), Priscilla Talbot (Jodel Liedjie) en die splinternuwe polsopname van Anneli van Rooyen se reuse-treffer Neem My Op Vlerke. Die Bokjollers (met Bokkie Sê My Reg 'n setieskeurspel), Klipwerf Boere Orkes (Klipwerf Vastrap), Michiel Visser (Langs Die Weskus) en Who's News (Sambok Sannie) verseker die dansbaan bly aan 't beef! Valiant Swart(Die Sewe Af), Ddisselblom (Mystic Liefde) en Limpopo (Mufkop) verleen die grenslose kontemporêre stylgeur en Jacques de Coning se liedjie som die doel van dié trefferpakket op: Kom Dans Met My.
Dus, waarom hier verder lees?! Gaan koop die blêrrie CD! Komaan, Bokkie, laat ons sókkie!

Die Grootste Afrikaanse Sokkie
vetseun
2CD kompilasie ................ SELBCD493 SELECT
Disk 1:
1. Hemel Op Tafelberg - Kurt Darren
2. Dis Waar Ek Wil Wees - Juanita du Plessis
3. Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) - Jacques de Coning
4. Pampoen - Pappa
5. Rooi Rok Bokkie - Die Campbells
6. Boggom En Voertsek - David Kramer
7. Net Hier - Nicholis Louw
8. Mooiste Meisie - Jurie Els
9. Trein Na Margate - Christo & Cobus
10. Staan Net 'n Bietjie Stil - Boerseun
11. Hou My 'n Bietjie Vas - Francois Hayes
12. Groenblare - Wicus van der Merwe
13. Ek Het Jou Baie Lief - André Schwartz
14. Walvisbaai - Chereé
15. Weskus Parties - Geminis
16. Soos Bloed - Kookwater
17. Bokkie, Kom Ons Sokkie - Die Bakgat Bend
18. Transkaroo - JJ Stephens
19. Sien Jou Weer - JJ Stephens
20. Groenkoringlande - JJ Stephens
Disk 2:
1. Wikkel Daai Boude - Worsie Visser
2. Toe Word Ons Dors - Blackie Swart
3. Wie Ry Saam? - Gerrie Pretorius
4. Verlore Drome - Guillaume
5. In Die Middel - Thys Die Bosveldklong
6. Wil Jy Dans, Carina? - Francois &.Elizabeth Fourie
7. Die Soentjie Song - Clive Bruce
8. Almal Weet - Phillip &.Ella Kotzé
9. Kom Sê Jy's Lief Vir My - Priscilla Talbot
10. Soen My - Natasja Lee
11. Jakarandastrate - DJ Bakgat
12. Bam Bami - Devenier
13. Wiederschau (Suidwesland) - Die Suidwesters
14. Vyfster - Kitaro
15. Duskant Die Jukskei - Who's News
16. Lentevrolikheid - Die Lente Oes Boere Orkes
17. Skoffeldy - Die Hardloop-en-Vry Dansorkes
18. Warmvat Vastrap - Die Hantam Boereorkes
19. Warm Patat - Die Hantam Boereorkes
20. Olie Kolonie - Die Hantam Boereorkes


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)