Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Derde Groot Konsertina-Oes
vetseun
kompilasie LP ......................... KLS 301 KRISTAL

Tweede Groot Konsertina-Oes
vetseun
kompilasie LP ......................................... KRISTAL
Kant Een:
1. Verkyker Seties - Corrie Nortjé
2. Die Vuurwarm-Vastrap - Gerrie Bezuidenhout
3. Oom Jurg Se Wals - Dirk Laas
4. Somerstrand-Vastrap - Jannie Williams
5. Die Dik Anna-Polka - Gysie Meyer
6. Die Kalkfontein-Seties - Piet Botes
Kant Twee:
1. Besembos - Willie Welgens
2. Die Hele Nag Deur - Hans la Grange
3. Oom Hans Se Gemmer Dans - Jannie Henning
4. Voortrekkerdans - Boy Burger
5. Die Haakdoring-Vastrap - Thierry King
6. Lemoen Bloeisels - Thys van Wyk

Soos op die eerste Kristal-Langspeelplaat in hierdie reeks (Groot Konsertina-Oes - KLS 182) is daar weer 'n versameling van Konsertina-nommers deur gewilde konsertina-spelers. Die Boeremusiek-klanke van hierdie TWEEDE GROOT KONSERTINA-OES sal deur elkeen wat van Boeremusiek hou terdee geniet word.

Groot Konsertina-Oes!
vetseun
kompilasie LP ........................ KLS 182 KRISTAL
Kant Een:
1. Een Druk Een Soen - Hans la Grange
2. Ek Verlang Na Jou - Corrie Nortjé
3. Oom Herman Se Vastrap - Oom Herman Wolfswinkel
4. Kêrels Van Die Pêrel - Jannie Henning
5. Lettie Se Wals - Boy Burger
6. Sampie Se Polka - Oom Willie Palm En Die Vier Hugenote
Kant Twee:
1. Die Wissel-Polka - Gerrie Bezuidenhout
2. Kom Laat Ons Dans - Gysie Meyer
3. Die Ceylon-Seties - Dirk Laas
4. Marie - Danie Muller
5. Die Kommando-Polka - Eddie Alberts
6. Die Warmpampoen-Seties - Jannie Williams


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)