Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Grensgroete
vetseun
kompilasie LP .............. SRSJ 8094 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Daar's 'n Man Op Die Grens
2. Die Grenswag
3. Min Dae
4. In Die Son Van Ons Land
5. Jy Is So Wonderlik
6. Kaptein Caprivi
Kant Twee:
1. Vasbyt Daar Op Die Grens
2. Bewakers Van Ons Land
3. My Land, Suid-Afrika
4. Ek Verlang Nog Na Jou
5. Êrens Op Die Grens
6. Weerman

met Leonore Veenemans, Lance James, Sias en Joanna, Gé Korsten

"Die afgelope paar jaar het 'n aantal mooi liedjies met verwysing na ons manne op die grens opgelewer. Die kunstenaars en komponiste gee daarmee erkenning aan die dapper soldate wat ons land beveilig. Elke liedjie bring 'n tikkie verlange en bring geliefdes in gedagtes bymekaar. EMI MUSIC FORPLEASURE stuur hiermee grensgroete aan die bewakers van ons land." - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )