Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
2005
Album van die Jaar - Melkstraat Confessions, Jan Blohm
Beste Rock Album - Lugsteuring, Fokofpolisiekar
Beste Liedjieskrywer - Handgemaak, Coenie de Villiers
Beste Solo Kunstenaar - (M) Riku Lätti (Aan't Sterre Tel; (V) Helena Hettema (Divided Heart)
Beste Volwasse Kontemporêre Album - Die Sirkels Van Tyd, André Swiegers
Beste Klassieke Musiek Album - Appassionato, Carel Henn
Beste Geestelike Album - Hie Neffens My, Randall Wicomb
Beste Boeremusiek Album - Droomland, Piet van Blerk
Beste Pop Album - Staan Op!, Kurt Darren
Beste Nuweling - Melkstraat Confessions, Jan Blohm
Beste Humoristiese Album - Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie, Die Grafsteensangers
Beste Musiekvideo - Kinders Van Die Wind - HI-5 (Danie Bester)
Beste Duo of Groep - El Niño, DNA Strings
Beste Klankingenieur - Jake Odendaal (Alles, Zander)
Beste Versamelablum - Die Nuwe Trefferalbum, Laurika Rauch
Beste Vervaardiger - André Swiegers, Die Sirkels Van Tyd
Beste Omslagontwerp - Lugsteuring, Fokofpolisiekar (Matt Edwards)
Beste Afrikaanse Verkoper - Toeka 2, Steve Hofmeyr
Beste Afrikaanse Musiekgebeurtenis - Aardklop
Mees Populêre Liedjie - Pampoen - Steve Hofmeyr
Liedjie van die Jaar - Breyten Se Brief - Jan Blohm
Beste Optrede ban die Jaar - Ddisselblom
Lewenslange Bydrae tot Afrikaanse Musiek - David Kramer
NUUT Beste Hip-Hop R&B Album - Die Ding Ruk Mal, Kallitz
RSGroentjie (Beste DEMO) - Eenvoudig - MD Greyling

2005 03 02, Pitstop (SABC2, 18:00) GMT 2005 Nominasies
stem vir die gewildste liedjie van die jaar en die beste optrede van die jaar, beste popalbum, beste pop-boeremusiek en beste versamelalbum 083 920 8949 // www.pitstoptv.co.za
2005 03 07, Ceasars in Gauteng GMT 2005
2005 03 10, SABC2, 21:00 GMT 2005

vetseun

Geraas: Allesbehalwe! - Vol. 1 (5 jaar later)
vetseunLAAI AFvetseun
kompilasie ..................... CDMM597 2003 SHEER/SABC2/GERAAS

...met Kurt Darren Patricia Lewis Johannes Kerkorrel
........................ Valiant Swart Koos Kombuis

1. Meisie Meisie - Kurt Darren
2. Miskien Was Dit Jou Woorde - Patricia Lewis
3. Donkerpad - Valiant Swart
4. Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie - Koos Kombuis
5. Die Ander Kant - Johannes Kerkorrel
6. Die Mense Op Die Bus - Laurika Rauchvetseun
7. Die Taal Van My Hart - Stef Bos & Amanda Strydom
8. Sondagmiddag - Kobus!
9. Mansmens Van My - Helenè Bester
10. Kaapse Draai - Nádine
11. Ryg My Lippe Toe - Réana
12. Ma - Petronel Baard
13. Skipskop - Jurie Els
14. Daar Teen Die Mure - Blackie Swart
15. Sout, Manne Sout - Pieter van der Westhuizen

'n afrikaanse kompilasie vir die viering van geraas se vyfde verjaarsdag. 'n breë kykie na hedendaagse afrikaanse musiek, amper almal sterre. geraas was en is die spreekbuis van meeste nuwe afrikaanse kunstenaars, en met hul nuwe website is hulle nou ook internasionaal.

vetseun2003
Album van die Jaar - Chasing the Sun, Karen Zoid
Beste Rock Album - Chasing the Sun, Karen Zoid
Beste Liedjieskrywer - Karen Zoid
Beste Solo Kunstenaar - Amanda Strydom
Beste Volwasse Kontemporêre Album - Verspreide Donderbuie, Amanda Strydom
Beste Jazz Album - Penny Whistle Classics
Beste Klassieke Musiek Album - Hanneli Rupert met Malher en Wagner, Orkestraal Lieder
Beste Geestelike Album - Seëngebede, Anneli van Rooyen
Beste Boeremusiek Album - Basjan se Boerejol, Brian Nieuwoudt en sy Orkes
Beste Pop Album - Wie's jou Pappa?, Joe en Jaco
Beste Nuweling - Jak de Priester, Sally Williams Nougat
Beste Humoristiese Album - Trane Op My Kussing, Die Grafsteensangers
Beste Musiekvideo - Ddisselblom, Bang
Beste Duo of Groep - Ddisselblom
Beste Klankingenieur - Marius Brouwer (Lize Beekman, Iemand Het Gesê)
Beste Versamelablum - Volksbesit 2002
Beste Vervaardiger - Schalk Joubert en Jürgen von Wechmar (Laurinda Hofmeyr, Ligdag)
Die Vuurdoop-toekenning - Grey Matters, Tynhys
Beste Elektroniese; Dans Album - Somerfaan, Somerfaan
Beste Omslagontwerp - Jacqueline Stecher, Sagtevlei
Beste Afrikaanse Verkoper - Theuns Jordaan, Tjailatyd
Beste Afrikaanse Musiekgebeurtenis - Die Kaapse Klopse (aangebied deur Rooi Rose)
Stylvolste Kunstenaar - Arno Carstens
Liedjie van die Jaar - Meisie Meisie, Kurt Darren
Lewenslange Bydrae tot Afrikaanse Musiek - Laurika Rauch

Geraas Musiek Toekennings 2001 - hier kom 'n ding
vetseunvetseunvetseun
kompilasie .................. SELBCD420 2002 SELECT/SABC2
1. Die Seewater Is Blou - Anton Goosen
2. Die Ander Kant - Johannes Kerkorrel
3. Makiesakie - Theuns Jordaan
4. Op 'n Klein Blou Ghoen - Amanda Strydom
5. Awuwa - Stef Bos, Johannes Kerkorrel en Tandie Klaasen
6. Vleesbaai - Karen Zoid
7. As - Mel Botes
8. Ska-Rumba - Juanita du Plessis
9. Wanneer Dit Reën Op Rietfontein - Cutt Glass
10. Jy Gee Geboorte Aan Jou Asem/Blomme Vir Boeddha - Breyten Breytenbach & Ander
11. Kom Laat Ons Sing (2) - Laurika Rauch
12. Ek Het Nuus Vir Jou - Patricia Lewis
13. Huis Toe - Beeskraal
14. Hiert Jou Lekker Ding - Brian Nieuwoudt
15. Enjin No. 5 - Die Briels
16. Stukkies - Réana
17. Playola - Paul Hanmer
18. Klanke - Paul Riekert
19. Sterre - Riku Lätti
20. Wie Sal Kom Nagsê? - Kurt Darren

min kan gesê word van kompilasie op kompilasie. geraas, aan die ander kant gee al jare 'n platvorm aan inheemse musikante, die is ook dan eintlik 'n CD van die toekennings. almal is daarop, en almal se sonlig kant ook nog, 'n goeie kombinasie vir 'n huidige deursnit van afrikaans in sy element.

vetseun2001
Beste Afrikaanse Album: Op 'n Klein Blou Ghoen - Amanda Strydom
Beste Kontemporêre Album: Op 'n Klein Blou Ghoen - Amanda Strydom
Beste Jazz Album: Playola - Paul Hanmer
Beste Rock Album: Poles Apart - Karen Zoid
Beste Esoteriese Album: Mondmusiek - Breyten Breytenbach & Ander
Beste Humoristiese Album: Snykant / Cutts - Cutt Glas
Beste Duo of Groep: Huistoe - Beeskraal
Beste Pop Album: Die Ander Kant - Johannes Kerkorrel
Beste Boeremusiek Album: Hiert Jou Lekker Ding - Brian Nieuwoudt
Beste Afrikana Album: Liedjies van Lief en Leed Deel 2 - Verskeie Kunstenaars
Beste Gospel Album: Réana - Réana
Beste Crossover Album: Beste van Bos - Stef Bos
Beste Liedjieskrywer: Mel Botes
Beste Nuweling: Poles Apart - Karen Zoid; Réana - Réana
Beste Verwerker: Johannes Kerkorrel - Die Ander Kant
Beste Klankingenieur: Didi Kriel & Derrick Louw - Slegs Glas / Glass Only - Cutt Glas
Beste Vervaardiger van 'n Afrikaanse Album: Anton Goosen & Albert du Plessis - Om Te Breyten
Vuurdoop Toekenning: Mel Botes
Lewenslange Bydrae tot Afrikaanse Musiek: Anton Goosen
Beste Suid-Afrikaanse Musiekgebeurtenis: Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Liedjie van die Jaar: Ska-Rumba - Juanita du Plessis
Beste Live Optrede: Theuns Jordaan
Beste Afrikaanse Verkoper: Ek En Jy - Juanita du Plessis
Beste Koor Album: Kyrie - Die Potchefstroomse Universiteitskoor
Beste Klassieke Album: Air - Melane Hofmeyr-Burger
Beste Alternatiewe Album: 'n Pleister vir my Nerwe - Riku Lätti


skakels : geraas.com : soundissue.co.za : cdm.coza













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )