


















Afri-Frans 2 .co.za

kompilasie ........................ ODY 030 2010 ODYSSEY RECORDS
1. Miljoen
2. Droomvrou
3. Hier Kom Die Somer
4. Hoor Hoe Val Die Reën
5. Kraaitjie Melaaitjie
6. Nes Ek Wil
7. Eenvoud
8. Voshaarnooi
9. Sprokie Vir 'n Stadskind
10. Sweef Soos 'n Arend
11. Liefde Is 'n Stille Rivierstroom
12. Najaarsdroom
13. Die Stem Van Suid-Afrika
14. Liedjie Vir Jou vannaf Afri-Spaans (BONUS)
Hierdie album is die tweede in die reeks CDs wat gemik is daarop

On the success of the previous release, comes Vol. 2 with 14 new tracks, which promises to exceed expectations. Once again it will be campaigned on kykNET, as well as being supported by a tour of Maud Myra, the French artists who sang on both volumes. She is touring SA for 1 month to promote the albums. - http://www.bidorbuy.co.za/

Afri-Frans 2 / Afri-Spaans 2CD kompilasie . ODY 036 2012 ODYSSEY RECORDS
Afri-Frans

kompilasie ........................... OD 020 2009 ODYSSEY RECORDS
1. Enfants Que Vent Emporte (Kinders Van Die Wind)
2. Cabane Dans L 'Orage (Huisie By Die See)
3. Tonton A Vait Une Ferme En Afrique (Mannetjies Roux)
4. Le Piano De Lisa (Lisa Se Klavier)
5. Jeonnot (Jantjie)
6. Épis D'Eau (Waterblommetjies)
7. Chanson Du Vent (Ek Verlang Na Jou)
8. Au Lion Les Collines Ne Changent Guère (Al Lê Die Berge Nog So Blou)
9. Cote Atlantique (Blouberg Se Strand)
10. Prière (Gebed)
11. Tout Bleu (Blou)
12. Bas Karoo (Klein Karoo)
13. Qui Sait? (Wie Weet?)
Hierdie album is die eerste van 'n reeks CD's wat gemik is daarop om ons

Dié "clean cut" boerseun, Matthys Maree, formidabele jazz pianis, verwerker, klankingenieur en entrepreneur se vindingrykheid tref dan voorwaar in die kol met die Afrikaanse publiek se liefde vir die eksotiese, en veral die romantiek, verbonde aan die kultuur van Frankryk.
Die Paryse nagtegaal, Maud Myra, is deur die Switserse opname regisseur Matthias Heimlicher aan Maree voorgestel. In presies een en 'n halwe dag het sy, by die einste Switserse opname ateljee, al dertien snitte opgeneem van musiek wat sy in haar lewe nog nooit gehoor het nie. Ondersteun deur Maree se aangrypende verwerkings, maak sy ons liedjies ewe sjarmant haar eie en klim tot binne in jou siel daarmee.
Dis voorwaar omtrent die adel van SA musici wat skouers skuur op hierdie album met name soos Mauritz Lötz (ghitaar) en Susan Mouton (tjello). Op die viole is daar, Annake de Villiers, Evert van Niekerk en Jacques Fourie. Dennis Lalouette (kontrabas), Vinnie Henrico (perkussie) en natuurlik ook Matthys Maree self op die klavier en trekklavier.
Hierdie elegante produk bied luistergenot wat jou tone laat krul! Dis voorwaar sjiek agtergrond musiek vir gesellige aande met vriende en wyn, terwyl jyself met die Franse cuisine flankeer in die kombuis!
skakels : afrifrans.co.za