Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kom Tot Rus
vetseunvetseunvetseun
film DVD 91min ........... 1977 ELMO DE WITT FILMS

Cornelis Esterhuyse, Tobie Cronjé,Coreen Olivier, regisseur, Pieter Pieterse

Die rolprent is gebaseer op die baie gewilde radioverhaal, Kom Tot Rus van Pieter Pieterse.
KOM TOT RUS is diem verhaal van die Botha gesin wat moeg is vir die stadslewe en besluit om bosveld toe te trek. Vir Marius Botha, gespeel deur Cornelius Esterhuyse, is die plaas Kom Tot Rus, die ideale plek. Marius verluil sy Mercedes vir 'n bakkie en hy en sy gesin verhuis na die platteland vir rus en vrede, maar dan begin ndie intrigues ontvou.
Veediefstal en die speurder wat die wilddiewe moet aankeer, 'n onderduimse jong mkan, 'n oujongkêrel en 'n verleidelike weduwee, asook twee rustige mense speel almal 'n rol in die verhaal wat ontplooi. - shopasave.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)