Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wielie-Walie

Wielie-Wielie-Walie..., Die aap ry op sy balie.
Tjoef-tjaf, Val hy af, Wielie-Wielie-Walie!

met Carike Keuzenkamp, Estelle Rossouw, Sarel Seemonster (Francois Stemmet, Lochner de Kock), Karel Kraai (Hennie Smit, Francois Stemmet, Lochner de Kock), Bennie Boekwurm (Verna Vels, Liewe Heksie Stories), Haas Das (Riaan Cruywagen), Die Bytjies, Die Blommetjies, Pauli van Dyk

vetseun
Wielie Wielie Walie - Louise Smit . 2010 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasies, Sean Verster

vetseunvetseun
Wielie Wielie Walie DVD . DVAT6232 2009 VAT VYF MUSIEK/BMG
DEEL 1: "EK IS LIEF VIR MYSELF NES EK IS"
1. Wielie Walie Tema
2. Wielie Wielie Wielie Kewielie
3. Goeiedag, Goeiedag, Ek Is Wagga, Wagga Kwagga
4. Wielie Walie Bytjie Blaas
5. Storie: Hoendertjie Wat Tande Wou Gehad Het
6. My Maatjies Het Gekom!
7. Wielie Walie Liedjie
DEEL 2: "KOM ONS LEER SPEEL-SPEEL OM TE DEEL"
1. Wielie Walie Tema
2. Goeiedag, Goeiedag, Ek Is Wagga, Wagga Kwagga
3. Klein Griet Van My Oom
4. Bytjie Blaas
5. Storie: "Hiert! Hier Is Ek, Hildatjie"
6. Blommie Trollie (DEEL VAN HILDATJIE SE STORIE)
7. RAP LIEDJIE: Hoe-Haa! Hoe-Hoe-Haa!
8. RAP LIEDJIE: Maatjies, Maatjies Luister Na My
9. Soms Is Ek Gelukkig

"Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met lekker stories, grappe en liedjies!"
Op vrolike wyse word daar geleer om te deel en met maatjies saam te speel

vetseunvetseun
2 Vir Een (Wielie Wielie Walie DVD / Haas Das Hou Konsert DVD) 2DVD . 2011 VAT VYF MUSIEK

vetseunvetseunLAAI AF
Wielie-Walie Liedjies kompilasie . SELKPCD1004 1996 SELECT/KINDER PRET
1. Wielie-Walie-logo
2. Opstaan
3. Doempel Kadoemps
4. Sal Jy Dit Glo?
5. Vitamine C
6. Stilletjies
7. Die Vissies
8. Die Mier
9. Almal Dra 'n Jas
10. Gesonde Kos
11. Die Lappop
12. So Ry Die Trein
13. Die Kameel
14. Al Die Veld Is Vrolik
15. Bytjie Blaas
16. Bennie Boekwurm-lied
17. Die Drie Bere
18. Ag, Assebliefie
19. Mars Van Die Eende
20. Borsel, Borsel
21. Bliksoldaatjie
22. Skoenmaker
23. Die Padda Wou Gaan Opsit
24. Wippie En Snippie
25. Kosie Kramer
26. Apie Op 'n Stokkie
27. Ou Jakkals
28. Aai, Aai, Die Witborskraai
29. Die Olifant
30. Die Dapper Muis
31. Die Uil
32. Dit Is My Mense
33. Die Mannetjie
34. Jakkals Nooi Vir Gansie
35. Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen
36. Lekker Fluit
37. Die Monsterlied
38. Verkleurmannetjie
39. Lekker Loslitliedjie
40. Die Groot Lag
41. Die Stoeilied
42. Grotman
43. Die Kokosboom
44. Wielie-Walie-Nuwejaar
45. Sal Vriende Ooit Mekaar Vergeet?

met Magda van Biljon en Gert van Tonder, Bennie Boekwurm, Sarel Seemonster, Karel Kraai, Die Bytjie en Die Blommetjies, plus meer ...

vetseunvetseun
Wielie-Walie Storietyd VHS . TSK00020 SAUK
- 7 stories (poppespel) (57min)
Die Musikante Van Bremen
Die Springmieliestorie
Die Getroue Bliksoldaat
Chrisjan En Die Boekmannetjies
Sneeuwitjie
Die Vuurvoël
Optelgoed Is Hougoed

Wielie Walie
vetseunvetseunvetseun
Ons Sing, Ons Sing LP . MFP 85056 1984 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Ons Sing, Ons Sing! (Magda, Karel en Sarel)
2. Seepbelletjies (Magda en Grietjie en Gertjie Gaai
3. Rooi, Groen En Oranje (Magda, Karel, Sarel en die Kouse)
4. Kleure (Lochner, Petrus en Eend)
5. Zibilied (Zibi, Karel, Sarel, Magda en Bennie Boekwurm)
6. Blare (Magda, Karel en Sarel)
7. Die Nagtegaal (Magda van Biljon)
8. My Teddiebeer (Sarel Seemonster)
9. My Skaduwee (Magda)
10. Ballonne (Gert, Magda, Petrus Padda, Eend en die Gaaie)
Kant Twee:
1. Sjokolade (Gert, Magda, Karel, Sarel, Petrus Padda, Eend en die Gaaie)
2. Knutsel, Krabbel, Knip (Magda, Bennie Boekwurm, Karel en Sarel)
3. Toktokkie (Lochner de Kock)
4. Die Krimpvarkie (Magda, Karel en Sarel)
5. Dis Alles Gras (Gert, Karel en Sarel)
6. Herfsliedjie (Bennie Boekwurm)
7. Boeretuintjie (Magda, Gert, Petrus Padda en Eend)
8. Spaarliedjie (Magda, Karel, Sarel en Bennie Boekwurm)
9. Suikerrietliedjie (vetseunGert, Karel en Sarel)
10. Slaapliedjie (Kaboutertjies)

Liesel Drury - wat vir die lirieke en regie verantwoordelik was.
Dennis Wilman (die verwerker) en Jon Drury (die komponis).
Klankingenieurs: Kobus Botha, Wynand Welthagen & Jorge Manuel Vasques.

Stemme: Magda van Biljon, Gert van Tonder; Lochner de Kock, Francois Stemmet (Karel & Sarel), Verna Vels (Bennie Boekwurm), Douwlina Grobler en Mike Heine (Grietjie en Gertjie Gaai), Danie Stoffberg en Heine Toerien (Petrus Padda en die Eend), Lochner de Kock, Marius du Plooy & Charl van Heyningen (Die Kouse) en Don Lampbrecht (Zibi).

Die hele Wielie Walie-Speelkamer en -Tuin is in rep en roer! Veral Sarel Seemonster is so opgewonde dat hy aanhoudend dik rookwolke blaas. En die rede? Dié twintig nuwe WIELIE WALIE liedjies waarna julle op die plaat kan luister. Heerlike saamsingliedjies oor enigiets van sjokolade en suikerriet tot by toktokkies en teddiebere! Ons weet julle gaan sommer baie lekker saamsing!
Wielie Walie groete,
Liesel Eiselen Drury - omslag

Magda van Biljon
vetseunvetseun
Wielie Walie Wysies LP . MFK 85019 1981 MUSIC FOR PLEASURE
- Sing 'n Lekker Liedjie -
Kant Een:
1. Sing 'n Lekker Liedjie
2. Bennieliedjie
3. Sneeuwitjie
4. Kousliedjie
5. Skoonmaakliedjie
6. Vingertjies
7. Katliedjie
8. Oos Wes Tuis Bes
9. Vlieërtjie
10. Groente ABC
Kant Twee:
1. Hap 'n Appel
2. Die Drie Beertjies
3. Petrus Paddalied
4. Padliedjie
5. Springmielies
6. Tuinvoëltjies
7. Vlinder, Mot En Skoenlapper
8. Tolletjiebrei
9. Webbe & Nette
10. Lente, Somer, Herfs En Winter

vetseun
Oorspronklike Wielie-Walie-Liedjies LP .1978 GALLO/SABC(TV)
- "Bytjies blaas en ons moet sing, Bennie sal jy die storie bring"
Kant 1:
1. Gesonde Kos
2. Pannekoek Bak
3. Vlindertjie
4. Tandpyn
5. Melkliedjie
6. Morsjorsie
7. Wonderballetjies
Kant 2:
1. Skapie Skapie
2. Vitamiene C Samba
3. Die See, Ja Die See
4. Vingertjies Staan Styf
5. Spaarliedjie
6. Lied Van Die Voëls
7. Kyk Na Ons Ou Kas

met Louise Smit, Louis van Rensburg, Elma Potgieter, Verna Vels, Koos Botha, Magda van Biljon, Francois Stemmet


skakels : wikipedia.org/wiki/Wielie_Walie













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )