


















Volkspeler .co.za (Johan Jack Smith, Johan Smith) (Smith, Johan Jack)
Johan Jack Smith


Zola: 'n Roman ............ 2019 PENGUIN
ISBN 9781485903857
Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: "Reeksmoorde". Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors.
Kaptein Majola: 'n man deurmekaar met wit lyne en opgerolde geldnote wie se ma en suster steeds in die township sit en krepeer. Adjudant Basson: die tipe polisieman wat veel eerder die Mag jare gelede vaarwel moes roep.
Terwyl koerante en politici blaf en die taxibase met 'n verwoestende staking dreig, moet Majola en Basson duiwels in 'n malse stad trotseer.




Splinterster CDS ............................... 2018 BOHOLOHOLO
Splinterster kan as installasieteater beskryf word wat digkuns, musiek en filmkuns kombineer en sal open by Aardklop 2017. teks: Kobus Kotze en Johan Jack Smith musiek: Franco Prinsloo, Jaco Mans en Netanja Brink audiovisueel: Pieter Lombaard
Volkspeler - Dis Malboer VID >>> (2012)

Dis Malboer CDS ............................... 2014
- Die Avonture Van Malboer
Volkspeler - Naaimasjien VID >>>
Volkspeler - Kanker In Jou Bloed VID >>> (2014)
Volkspeler - Nog 'n Skaapkop (Pellisier Skaapkop Gilde) VID >>> (2014)
Volkspeler - Die Pornografiese Rolprentster VID >>> (2013)
Volkspeler - Rooilig VID >>> (2014)
Volkspeler - Joburg met Wiekie Vega VID >>> (2014)


Die Boksburg Bebop ........................ 2014
1. Naaimasjien
2. Kanker In Jou Bloed
3. Voorman
4. Swartskaap
5. Skaapkop
6. Die Pornografiese Rolprentster
7. Rooilig
8. Huursoldaat
9. Joburg met Wiekie Vega
10. Die Boksburg Bebop
Volkspeler - Akkedis met Paul Riekert (Battery 9) VID >>> (2013)

Die Boksburg Bebop ........................ 2014
- Pre-Release Edition September 2014
1. Die Boksburg Bebop
2. Joburg met Wiekie Vega
3. Kanker
4. Naaimasjien
5. Skaapkop
6. Swartskaap
7. Voorman
8. Akkedis met Paul Riekert
9. Roomys (Pornografiese Rolprentster)
10. Huursoldaat
Volkspeler - Metamorfeer VID >>> (2013)
Johan Jack Smith

"Die Tog Na Die Suide" .................... 2013
1. Wiele Van Die Bus
2. Sy Het
3. Post Apokaliptiese Nagmerrie
4. Pa Kom Ons Gaan Stap
5. Myn Medley
6. Lady In Red
7. Kom Terug
8. Gemors
9. Dwelmtong
10. Die Plaas Ouma
11. Bloedbroers
12. Die Bangbroek Vryer
Volkspeler - Breek Soos 'n Bitch VID >>> (2009)


Breek Soos 'n Bitch (Bitterboer) CDS . 2011
Johan Jack Smith

Die Avonture Van Malboer - Die Gesiglose Firma . 2011 VOLKSFILMS
ISBN: 0992214505
"Volksvervlakking is 'n siekte. ONTMOET DIE KUUR."






Dele 1-6
Johan Jack Smith bied aan 'n VOLKSFILMS PRODUKSIE
IGNATIUS MALBOER BIERMAN in "Die Avonture Van Malboer - Die Gesiglose Firma"
Saam met: Sannie "Die Wreker" Greyvenstein - Cecile van der Walt - Dewald Daren - Karel Klijn - Jan Jansen
Vervaardiging, Fotografie, Storie, Uitleg en Ontwerp deur Johan Jack Smith Musiek deur Volkspeler Uitgegee deur Volksfilms
Volkspeler - BoerBroer VID >>> (2010)
Volkspeler - Die Dier Onder Die Grond VID >>> (2010)
Volkspeler - Laat Die Wiele Rol VID >>> (2010)
Volkspeler - Middernagnooi VID >>> (2010)
Volkspeler - Mnr. Vuilgesig VID >>> (2010)
Volkspeler - Sannie Sal VID >>> (2010)
Volkspeler - Spook En Diesel Bandiet VID >>> (2010)
Volkspeler - Suicide Engel VID >>> (2012)
2010 11 20 - CD LAUNCH: Aasvoël Klub, vulture-aasvoelclub.com

11 Dodelike Sondes ......................... 2010
1. BoerBroer
2. Die Dier Onder Die Grond
3. Laat Die Wiele Rol
4. Middernagnooi
5. Mnr. Vuilgesig
6. Onnatuurlik
7. Sannie Sal
8. Spook En Diesel Bandiet
9. Staatshospitaal
10. Suicide Engel
11. Die Wiele Van Die Bus
Volkspeler - My Looddood VID >>> (2014)
Volkspeler - Metamorfeer VID >>> (2009)
Volkspeler - Rakpakker (2 Jaar Visa) VID >>> (2010)
Volkspeler - Die Ou Man VID >>> (2010)
Volkspeler - Hydraulic Boor VID >>> (2009)




Dekonstruktiewe Denke In Distorsie EP . 2009
1. My Looddood - MP3 by myspace
2. Metamorfeer - MP3 by myspace
3. As Die Hart Breek - MP3 by myspace
.jpg)
4. 2 Jaar Visa - MP3 by myspace
5. Die Ou Man - MP3 by myspace
6. Hakskeensenings - MP3 by myspace
7. Hydraulic Boor - MP3 by myspace
is Johan Smith, Francois Vermeulen, Henry Davis
BIOGRAFIE:
Volkspeler is die breinkind van Johan Jack Smith vanaf Bloemfontein. Dit het ontstaan vanaf gedigte wat verander het is na songs en toe getoonset is. Die lirieke vorm die kern van die projek en speel 'n integrale rol in die album. Die klank is vars en nuut en die oorsese invloede is duidelik waarneembaar. Hoë oktaan aangedrewe Ruk & Roll. Luister self en maak jou eie afleidings.

skakels : volkspeler.co.za : facebook : myspace.com/volkspeler


20xx 01 31 - White Buzz, Somerfaan, Volkspeler, Live at The Roxy (Rascasse)

2013 07 04 - Volkspeler, Dooie Diere, Die See, Bohemian, R30


.jpg)
13 Dodelike Sondes .............................. BINNEKORT




12 Dodelike Sondes / Hy Trek Die Sneller . BINNEKORT
1. Bitterboer
2. Hy Trek Die Sneller
3. Laat Die Wiele Rol
4. Mnr. Vuilgesig
5. Soos Tevore
6. Suicide Engel
7. Spook En Diesel Bandiet
8. Hierdie Skag
9. Roomys
10. Sersant Ek Is Jammer
11. Middernagnooi
12. Die Dier Onder Die Grond
