Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Oom Theunsie Jansen
vetseun
So Speel Die Traporrel LP . NPTN 3431 MUSIC FOR LEISURE
Kant Een:
1. Warm Pampoen Seties
2. Oom Tienie Se Seties
3. Donkie Seties
4. Langtand Wals
5. Sewes Se Dinge
6. Oom Jan Se Dinge
Kant Twee:
1. Vaalhoed Se Baas
2. Ek Is My Ma Se Enigste Kind
3. Kliprivier Polka
4. Jy Is My Liefling
5. Tannie Met Die Rooi Rokkie
6. Oom Jannie Het Gaan Jag

Oom Theunsie Jansen het lekker gelag toe ek hom vra, hoe en wanneer hy die traporrei geleer speel het. Broer! het hy gesê! dit was nog die lekker ou dae, die dae van die Voortrekkers. My Oupa was die koning van die traporrel. Ek het maar altyd eenkant Iangs die traporrel gestaan en toekyk hoe sy vingers seevier op die note, en toe op 'n dag het ek so by my sigselwers gedink. Mense! as ek maar net daardie orrel so kan speel. Ek het toe een aand na 'n dag se harde werk in die Iande vir Oupa gaan kuier en hom gevra om my so 'n bietjie touwys te maak op die orrel. Oupa het my so 'n paar dingetjies gewys soos b.v. hoe om jou hande te hou, hoe om die orrel se klanke te kry en dat jy met die voete moet trap voor die orrel sal begin speel. Van toe at het ek my self aangehelp. Ek kan nog so goed onthou. Elke Nuwejaarsdag dan ry ons van een plaas na die ander, die huisorrel vasgemaak met spantoue agter op die wa, en dans dans die boere laat die stof so staan. Ja vriend! sê Oom Theunsie was die iekker ou dae! Hy het toe weer lekker gelag en sy pyp aangesteek.
Skink nou vir u 'n lekker glasie bier, neem die plaat uit die omslag, plaas dit op die draaitafel en geniet 'n heerlike uurtjie saam met Oom Theunsie Jansen en sy traporrel. - omslag

vetseun
So Speel Die Traporrel LP . NPTN 3428 MUSIC FOR LEISURE
Kant Een:
1. Ti-Pi-Tin Ti-Pi-Tin
2. Konsertina Knor
3. Konsertina En Ghitaar
4. Die Boere Dans
5. Umbrella Man
6. When Irish Eyes Are Smiling Goodnight Irene
Kant Twee:
1. Timothy
2. Ons Huis Op Die Plaas
3. Lemon Tree
4. Warm Patat
5. Wals Van Tant Sannie
6. I'm Looking Over A Four Leaf Clover


ook op:
Groen Koringlande kompilasie LP - Kliprivier Polka; Vaalhoed Se Baas


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)