Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Raaskopleef


Orwellington - Die Sjokolis (Raaskopleef) VID >>> (2020)

Raaskopleef - Elektrisiteit VID >>> (2015)

vetseunLAAI AFvetseun
Live: Worcester 15 Mei 2009 EP ... 2009
1. Die Bus
2. Eye
3. Paranoia
4. Breinskade
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/11 - " ... dis finaal en onsamehangend, dis finaal en baie verwarrend ... "


The Whisky Sessions - Die Rooi Stoel (Chris Wait)

sien The Uninvited - Elektrisiteit (tuisblad)

vetseunLAAI AFvetseun
DEMO .................................................. 2004
1. Die Rooi Stoel
2. Die Sjokolis
3. Somtyds
4. Kapiekinnersvetseun
5. Lewe In Die Fastlane
6. Oom Boet
7. Waterkoppie
8. No Vocals
9. Hy Skop 'n Kak Hou
10. Elektrisiteit
- LYN VAN DIE DAG 2021/05/06 - " ... Elektrisiteit is altyd homesick, dis lonely maar dis ook lui, dis soos 'n plaasjpaie met 'n haelgeweer, mal vir wraak op een of ander vyand , ... " - Elektrisiteit
- LIED VAN DIE DAG 2020/08/01 - Elektrisiteit >>>

is Louis Duvenhage, Almuir Botha, Pierre Tredoux, Aalwyn Jordaan, Johan "Sol" Rosseau

Mama Mia. stom vasgeloop in 'n uitkenningsparade, en dus hierdie CD ontvang. afrikaans!!!
afrikaans met heerlike diep bas kitaar kolke. afrikaans in los ongestruktueerde gedigte en afrikaans met ssshhh sssshhhh grrrr grrr kkkk. hierdie CD gee jou alles (soos allbran). tong in die kies grapppige verwysings en siniese uit mekaar trek van goed word gemeng en aangebied met 'n groef en ritme wat subtiel aansteeklik is.
'n bloot rustige mal stellenbosch band. dele van Raaskopleef speel (het) in Delta Blue, besoek Afrimusik vir meer info oor Delta Blue. sien ook Almuir Botha, Trippy Grape

flyers :
2010, 15de Junie by Dorpstraat Teater buite Stellenbosch
2008 03 08 - Raaskopleef, Forces of Rock, Organandy, WTF, Driven2Drink, Kleine Vallei Plaas, Wellington
GIG GIG GIG: Saterdag 7 Julie 2007, Breytenbach Sentrum Wellington
Draai uit Hoofstraat, oorkant die Pick 'n Pay, in by Malherbestraat, langs K Mark Drankwinkel, die sentrum is 300 m in die pad af.
19:00 BONGO DRUMMING SESSION, 21H00 DAWID DE V van JEREMIAH BRIMSTONE FAAM, 22H30 Raaskopleef
20040904raaskopleef 2
19981109raaskopleef
1998 06 19, Ruby in the Dust, Obs flyer
1998 03 27 - 29, Antoniesvlei, naby Wellington wingerdstok 98 saam met Akkedis, Valiant, Piet, BenB en baaie bier en baie wind by so swembad lapa ding...


ook op :
Vloek Van Die Kitaar - Elektrisiteit
VIDEO: Work
Wingerd Rock 2 - Elektrisiteit, Permanente Breinskade



skakels : raaskopleef.co.za : valiant.cozaCompilations : wavescape.coza(1, 2) : litnet.cozareviewVvdK : afrimusik.comskemerdeuntjies : kobusmusic.cozalyrics :









2008 03 08 - Oppiplaas Rocks!: Raaskopleef, Forces Of Rock, Organandy, WTF, Driven2Drink en vele meer!, Klein Vallei Plaas, Wellington, 14:00, R30 (2Km buite Wellington R303, Bainskloof Pad)
vetseun

2007 07 07 - Anto-Global Warming Day - Raaskopleef, Venue to be confirmed - www.raaskopleef.co.za
vetseun

20xx - Raaskopleef, Jeremiah Brimstone, Bordienhuis, Wellington, 16h00, R10
vetseun

20xx - Boland Punk: Raaskopleef, Swart Henry + Henré, Bordienhuis, Wellington, 16h00, R10
vetseun


2006 03 11 - Straatfees: Niel Smith, Verniel, Lizna Smith, Francois van As, Kampong, Slagyster, Lucky, The Hero, Fathers Of Invention, J2Z, Chris Wait, Joe Martin, Stellenzicht Music Project, Henry Jack, Raaskopleef Band, ESP, Malva Centauri, Amafist, Rian Malan, Lukraaketaar, Gerard van Maasakkers, Skallabrak, Akkedis, Jesse Jordan, Jack Hammer, Victoria Straat voor Mystic Boer en Bohemia, 10h00, Gratis - Woordfees - Ondersteun deur Stellenbosch munisipaliteit
vetseun


2004 09 04 - Raaskopleef, Ages, Die Mystic Boer, Stellenbosch, R10
..........."...'n gig sonder oogkontak..."
twyfel geen. deur die misreën wat teen spoed geen verskil met normale reën toon nie, stellenbosch. opgesoopde sportdrankie en ander nodiges reg, alles in voorbereiding vir die eerste Raaskopleef gig in jare (wat ons sien). geen twyfel, vonkelwynogies en opgewonde...
jou normale mystic boer groet met 'n prag Raaskopleef poster, polities onkorrek en later heel half kontroversieel, maar altyd angswekkend. bier en geselsies dwaal, en sonder baie gewag begin die warm-up act ages. hul kombinasie van harde kitaar en poppy vocals gee hulle 'n intieme gevoel wat hulle songs en verduidelikings help.

vetseun
vetseun

1998 06 19 - Raaskopleef, Ruby In The Dust
vetseun

1998 05 01 - Raaskopleef, 3rd Rock From The Sun, Vanaand
vetseun

1998 04 24 - Bitterkomix No. 8 + Koos Kombuis Die Tweede Reën LAUNCH, Raaskopleef, The Shack, Kaapstad, 20:00, R15 insluitend Bitterkomix No. 8
.....eerste uitgewing van Koos Kombuis se nuwe gedigte bundel, tweede reën het omtrent 50 liedjies... dit was baie cool, daar was nie baie mense nie maar almal was into hulle raaskoppe, eerste gig in 'n lang tyd wat drie dubes uitgehou het. ek dink hulle het of glad nie of vier breaks gevat, maar het net aangehou speel, in hierdie klein bedompige witgeverfde klein spasie, mal.
vetseun
vetseun

vetseunvetseun

1998 04 02-08 - Vyfster Jolkol: Koos Kombuis, Valiant Swart, Piet Botha, Honeymoon Suites, Raaskopleef!, Government Car, Blues Broers, White Trash, Dorp, Drain, Elke aand 3 bands by die Ryterbossaal, Polisie Kollege, Oudtshoorn - Klein Karoo Nasionale Kunstefees - Martell - TRIPPY GRAPE RECORDS
vetseun

1998 02 11 - Rraaskopleef, Virus, Zero's Cocktail Bar, Stellenbosch, R5
eenkeer by 'n heeltemal leë plek zero's in stellenbosch gesien saam met virus. die twee bands het totaal afgegaan en die plek soos in afgebreek, die virus dude het aan die einde van hulle set sy kitaar geallie, dit was 'n eerste vir my. die amper Pretoriaanse Raaskopleef sanger het die amok daarna net vererger. sien getikte statement wat uitgehandig is
vetseun
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)