Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Prophet .com - youtube

2021 07 14 - Prophet "Dankbaar & Tevrede" NUWE VRYSTELLING - Starburst Promotions
vetseun

2021 07 14 - Prophet "Dankbaar & Tevrede" Musiekvideo-Vrystelling, Afrikaanse Musieknuus, 10:00 - Starburst Promotions
vetseun

vetseun


Prophet - Huil Maar Nou VID >>> (2021)


Prophet - Freedom Song LIRIEK VID >>> (2021)

vetseunLAAI AFLAAI AF
Die Kolonie ........................................ 2021
1. Jy Kan Nie Sommer vir My Sê Nie
2. Die Kolonie
3. Strate van Goud
4. So is Dit Met My Hart
5. Freedom Song
6. Dankbaar & Tevrede
7. Huil Maar Nou
8. Sweetness
9. Ek Kuier Vanaand by Rachel de Beer
10. Dagbreek
11. Magtelose Maan
12. Laat My Sien


Koos van der Merwe - Verlore In Die Wind VID >>>
vetseun
Koos van der Merwe
vetseun
Sing Bob Dylan: Tamboerynman . ODY 041 2015 ODYSSEY RECORDS
1. Meneer Die Tamboerynman
2. Verlore In Die Wind
3. Dat Jy My Liefde Voel
4. Liefde Minus Zero
5. Die Tye, O Dit Verander
6. Sê My
7. Laat Die Klokke Lui
8. Skuiling Teen Die Storm
9. Romanse In Durango
10. In Die Somertyd
11. Orals By Die Wagtoring
12. In Elke Korrel Sand
13. Ek Glo In U
14. O Suster


Koos van der Merwe - Dis Nie Hoe Ons Totsiens Moet Sê VID >>>


Koos van der Merwe - Dans My (Leonard Cohen) VID >>>
vetseun
Koos van der Merwe
vetseunvetseunLAAI AF
Leonard Cohen In Afri-Kaans . ODY 038 2013 ODYSSEY RECORDS
1. Dans My Na Liefde Toe
2. Babilon
3. Beroemde Blou Reën Jas
4. As U Dit So Wil
5. Hallelujah
6. Wys My Die Plek
7. Dis Nie Hoe Ons Totsiens Moet Sê
8. Slaapliedjie
9. Dis Gypsy Se Vrou
10. Die Gaste
11. Ballade Van Die Wegloopmerrie
12. Suzanne
13. Almal Weet Dit Wel
14. Hallelujah Reprise

Koos het gedurende 2012 gewerk aan die vertaling van Cohen se grootste treffers en Cohen se persoonlike goedkeuring op die vertalings gekry. Treffers soos "Dance me to the end of love", "Suzanne", "Hallelujah" en "Famous blue raincoat" word nou verewig in Afrikaans met Koos se ongelooflike skryfvernuf en digterlike aanslag. As lid van die groep Prophet het Koos meer as 50000 albums verkoop, met treffers soos "Houtkruis" uit sy pen en nou saam met die momentum van die Afri-albums wat gesamentlik meer as 100000 kopiee verkoop het behoort Cohen in Afrikaans 'n groot sukses te wees. Daar is reeds ongeveer 30 vertonings bevestig vir die tweede helfte van 2013 wat afskop met vrystellings in Bloemfontein (middel Mei), Pretoria (16 Junie Atterbury Teater), asook Kaapstad Julie 2013. Verdere vertonings landswyd sluit in Aardklop kunstefees, Gospel Skouspel in Kaapstad, asook toere beide in die Noorde, asook Suid-Kaap en Oos-Kaap.
Mediagewys word kragte saamgespan met SARIE tydskrif in die Junie uitgawe met 'n breedvoerige artikel oor die projek, asook RSG en Radio Tygerberg, SABC en kykNET. Die ongelooflike sentimentele snare wat Cohen se musiek oor vele dekades by aanhangers wereldwyd ontlok het, beloof om die projek in 2013 - ten tye van Cohen se (waarskynlik laaste) wereldwye toer - een van die jaar se gewildste vrystellings te maak.

Koos van der Merwe
vetseun
Oom Koos Se Slaaptydstories ........ 2013 MARANATHA
- Antonius se Wonderlike Vreemde Vis en Ander Fantastiese Verhale

'n Verskeidenheid avonture met spesifieke geestelike boodskappe vir jong lesers van tussen 5 - 10 jaar oud. Die boek kom uit met 'n CD waarop oom Koos self sy stories aan jong (en soms ook heelwat ouer) luisteraars vertel.

Koos van der Merwe
vetseun
Ter Wille Van Die Opdaag . BRK0005 BROKEN RECORDS/BRETTIAN
1. Gaan My Nie Verby
2. My Lied Sal Klink
3. Aande
4. Saam
5. Naggebed
6. Devolusie
7. Strate Van Goud
8. Ek Begin Alreeds Wonder
9. Herder Jesus
10. Stom
11. Ter Wille Van Die Opdaag
12. My Lied Sal Klink

Ter Wille Van Die Opdaag - Debuut Solo-album van Koos van der Merwe - befame digter en die man agter die bekende lied "Houtkruis", stel 'n solo CD vry.

Koos van der Merwe maak reeds jare saam met Theo Geyser beroeringe as die sanggroep Prophet. Saam het hulle reeds twaalf CDs vrygestel en het sewe ATKV Liertoekennings en 'n SAMA nominasie op hulle kerfstok.

En nou stel Koos van der Merwe (al stel hy dit baie duidelik dat Prophet steeds springlewendig is) 'n solo CD met die titel, Ter wille van die Opdaag, vry.

Ter wille van die Opdaag verwoord die roep van elke mens dat iemand of iets moet opdaag liefde, betekenis, verstaan, heelword. Met diepsinnige lirieke, meesleurende wysies en musikale verwerkings is Ter wille van die Opdaag wêrelde verwyder van die geykte gospel CDs wat elke tweede week op die radio adverteer word.

Moet egter nie verwag om na 'n pretensieuse, swaar en onvertaanbare CD te luister nie. Maak gereed om te sê "Halleluja", al is dit 'n brose een. En miskien daag iemand op terwyl jy luister. Want, sê Koos, dis hoekom hy hierdie CD bekendstel - ter wille van die opdaag...

vetseun
50 Gewildste Treffers 3CD . MARD 425 2007 MARANATHA/EMI
1. Afrikaliedjie
2. Asemliedjie
3. Buite My Sinneliedjie
4. Corner Store
5. Dan Moet Ek Glo
6. Denominasieseminaarliedjie
7. Die Sonde Klouliedjie
8. Droomloosliedjie
9. Drukliedjie
10. Ek Is Hier
11. Eli Lama Sabagtani
12. Fixing People
13. Gaapliedjie
14. Genadeliedjie
15. Griffelliedjie
16. Houghtonliedjie
17. Houtkruis
18. Houtkruis - 2003
19. It's A Show My Dear
20. Jesu
21. Kerkraadrapliedjie
22. Kersfeesliedjie
23. Kind Words
24. Moenie-Worry-Gospel-Liedjie
25. Moerbeiboerliedjie
26. My Siel Se Parlement
27. Nagmaal
28. Nuwe Wynsak
29. Opstaanliedjie
30. Oralsliedjie
31. Popliedjie
32. Psalmternatieweliedjie
33. Sê Die Engeleliedjie
34. Seerkryliedjie
35. Sinagogeliedjie
36. Slapgesluimerliedjie
37. Sonde Lê En Loer Liedjie
38. Sonder Sy
39. Maatjieliedjie
40. Stukkende TV Liedjie
41. Suur Tier
42. Toetsliedjie
43. Tweedehandse Harte Varkliedjie
44. Vergaderingsliedjie
45. Vleesliedjie
46. Vleispotteliedjie
47. Vlugplek
48. Vuurliedjie
49. Waarvoor Is Jy Bang?
50. Woordeliedjie

vetseunvetseun
Blou ...................................................... 2006
1. Broos Onder Die Blou Son
2. Goedkoop Hotel
3. Ma
4. Bidplek
5. Londen
6. Twee Blou Harte
7. Skei
8. Ek Wonder Wat My Hinder
9. Blou Berge
10. Blou
11. Jam

sien GEbrokeN met Stellenbosch Gemeente

vetseun
Die Beginjare 3CD ............. MARD 368 MARANATHA

vetseun
20 Jaar saam ..................................... 2003
1. Popoliedjie
2. Psalmternatieweliedjie
3. Vleesliedjie
4. Houghtonliedjie
5. Woordeliedjie
6. Seerkryliedjie
7. Jesu
8. Kind Words
9. Moerbeiboerliedjie
10. Nuwe Wynsak
11. Eli Lama Sabagtani
12. Vlugplek
13. Slapgesluimerliedjie
14. Nagmaal
15. Houtkruis
16. Houtkruis reprise
17. Extra

vetseun
Hitliedjies 2CD .............. MARD 325 2003 MARANATHA
Disk 1:
1. Houtkruis
2. Dan Moet Ek Glo
3. Sê Die Engeleliedjie
4. Ek Is Hier
5. Fixing People
6. Vuurliedjie
7. Opstaanliedjie
8. Kersfeesliedjie
9. Moenie-Worry-Gospel-Liedjie
10. Varkieliedjie
11. Suur Tier
12. Kerkraadrapliedjie
13. Asemliedjie
14. Corner Store
15. Genadeliedjie
Disk 2:
1. Popoliedjie
2. Psalmternatieweliedjie
3. Vleesliedjie
4. Houghtonliedjie
5. Woordeliedjie
6. Seerkryliedjie
7. Jesu
8. Kind Words
9. Moerbeiboerliedjie
10. Nuwe Wynsak
11. Eli Lama Sabagtani
12. Vlugplek
13. Slapgesluimerliedjie
14. Nagmaal
15. Houtkruis 2003 verwerking

vetseunvetseun
Plastiekkansel ............... MARD 261 2000 MARANATHA
1. Plastiekkansel
2. It's A Show My Dear
3. Ek Sit Hier By My Selwers
4. Nuwe Wynsak
5. Tweedehandse Harte Varkliedjie
6. Die Eintlike Preek Liedjie
7. Binne My
8. Pappie Kom Huis Toe
9. My Siel Se Parlement
10. Nagmaal

vetseun
Can You Hear The Echoes? . MARD 232 2000 MARANATHA
1. Can You Hear The Echoes?
2. Contrasts
3. Fixing People
4. Gotta Give It To Ya
5. Kind Words
6. So Much Skin
7. Gotta Believe
8. Corner Store
9. No Can Do
10. Pulp Fiction
11. Crossword
12. We Love The Meat

vetseunvetseun
Proploos ..................... MARD 204/7 1998 MARANATHA
1. Diep Insigte
2. Die Sonde Klouliedjie
3. Pulp Fiksie
4. Vergaderingsliedjie
5. Inbraak
6. Toilet (In Die Kamer Van Die Marmergod)
7. Waarvoor Is Jy Bang?
8. Statistiek
9. Prophet Se Teologiese Kursus (Honneurs)
10. Oralsliedjie
11. Posisie
12. Arkloos
13. Pastorale Gebed
14. Kompromie
15. Diep In Die Seeliedjie
16. Dan Moet Ek Glo
17. Prophet Se Teologiese Kursus (Doktorale)
18. Elsisop

vetseunvetseun
Liedjies van die lewe ... MARD 199 1998 MARANATHA
1. Vleesliedjie
2. Opstaanliedjie
3. Ribbebeenliedjie
4. Leweliedjie
5. Droomloosliedjie
6. Elkeen Verkoop Ietsieliedjie
7. Griffelliedjie
8. Buite My Sinneliedjie
9. Slapgesluimerliedjie
10. Die Lewe Loopliedjie
11. 52 Weke In Julieliedjie
12. Vlugplekliedjie
13. Stukkende TV Liedjie
14. Vuurliedjie
15. Seerkryliedjie

vetseunvetseun
Tyd Om Te Dink TC/CD ... MARD 196 1997 MARANATHA
1. Woordeliedjie
2. Sê Die Engeleliedjie
3. Afrikaliedjie
4. Die Lewe Loopliedjie
5. Paradysplagiaatliedjie
6. Jesu
7. Houghtonliedjie
8. Genadeliedjie
9. Seerkryliedjie
10. Kersfeesliedjie
11. Vuurliedjie
12. Opstaanliedjie
13. Ek Is Hier
14. Getsemane
15. Eli Lama Sabagtani
16. Houtkruis

vetseun
Heilige Koeie ................. MARD 184 1997 MARANATHA
1. Moenie-Worry-Gospel-Liedjie
2. Stukkende TV Liedjie
3. Varkieliedjie
4. Opstaanliedjie
5. Sondaar-En-Sy-Maatjieliedjie
6. Denominasieseminaarliedjie
7. Heilige-Koeieliedjie
8. Sonde-Lê-En-Loerliedjie
9. Droomloosliedjie
10. Travelliedjie
11. Ek Is Hier
12. Miljoen-Bladsy-Boekliedjie
13. Houghtonliedjie
14. 52-Weke-In-Julieliedjie
15. Eli Lama Sabagtani

vetseunvetseunvetseunvetseun
Sing Houtkruis TC/CD . MARD 180 CDFICP 001 199x MARANATHA/COPY CARE AFRICA cc
1. Toetsliedjie
2. Drukliedjie
3. Suur Tier
4. Vakansieliedjie
5. Donkieliedjie
6. Houtkruis
7. Moerbeiboerliedjie
8. Papa Joe
9. Gaapliedjie
10. Santjie Van Soendal
11. Hoenderliedjie
12. Ribbebeenliedjie
13. Sjigjonot Liedjie
14. Santjie "Revamp"

vetseunvetseun
Paradysplagiaat ............ MARD 169 1996 MARANATHA
1. Vleispotteliedjie
2. Moerbeiboerliedjie
3. Die Lewe Loopliedjie
4. Rukkie Se Rukliedjie
5. Vleesliedjie
6. O Pes Liedjie
7. Paradysplagiaatliedjie
8. Alles Is Anders Liedjie
9. Muggieliedjie
10. Vuurliedjie
11. Genadeliedjie
12. Seerkryliedjie
13. Jesu

met Ian Dixon, André Groenewald, Kevin Kruger, Mauritz Lötz, Paul Greeff, Johan Heystek, Ronéll Erasmus, Wally Cullis.

vetseunvetseun
Ban Hom uit die sinagoge . MARD 158 1995 MARANATHA
1. Leweliedjie
2. Woordeliedjie
3. Kerkraadrapliedjie
4. Asemliedjie
5. Sinagogeliedjie
6. Griffelliedjie
7. Sê Die Engelliedjie
8. Psalmternatieweliedjie
9. Popoliedjie
10. Kersfeesliedjie
11. Afrikaliedjie
12. Buite My Sinneliedjie
13. Houtkruis

met Kevin Kruger, Wally Cullis, Mauritz Lötz, André Groenewald, Fritz de Groot, Piet Botha, Johan Heystek.

vetseun
Theo Geyser tape

flyers :
20040630innibosbk.jpg bk


skakels : prophetmusiek.com : sakunstenaars.co.za/prophet... : https://www.youtube.com/channel/









2021 04 06 - Prophet ALBUM + ENKELSNIT-VRYSTELLING - Stonebear & Mayor Music - Starburst Promotions - Maroela Media - Bok Radio 96,9FM
vetseun
vetseun

2021 03 30 - Prophet "Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie" MUSIEKVIDEO LAUNCH
vetseun

2021 03 08 - Prophet, Pre Orders vir "Die Kolonie" Maak Oop
vetseun
vetseun

2021 03 06 - Prophet, Gelukkige Ontstigtingsdag, ALBUM BESKIKBAAR
vetseun
vetseun
vetseun

2020 08 08 - Optog!: Koos van der Merwe - Leonard Cohen in Afrikaans, R85, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

vetseun
2015 03 09 - Koos van der Merwe in konsert (Koos van der Merwe), L'Avenir, Woordfees, Stellenbosch, R120/R100

vetseun

Die winter kruip nader en die aande word langer. So maak seker jy kry iewers dié winter geleentheid om saam met Koos te kuier. Of dit nou met Leonard Cohen se lirieke in Afrikaans of Koos se eie gedigte en stories gebeur.... oor 'n glasie wyn of 'n beker stomende sop, dalk saam met biltong en sjerrie of selfs 'n stukkie koek en 'n koppie tee. Jy sal heel moontlik self lus voel om te sing en te dans, te dig en te kniel. So kom kuier saam met Koos en vertroetel bietjie jou hart en siel!

vetseun

vetseun

Al Koos se bevestigde optredes is ook op ons blog: www.koosvandermerwe.blogspot.com
Gaan 'LIKE' ook Koos se FB Blad: https://www.facebook.com/pages/Koos-van-der-Merwe/182668081291 en bly op hoogte van gebeure!

vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )