


















Piet van Wyk de Vries .com - facebook - youtube
2022 02 05 - Mathys Roets & Piet van Wyk de Vries, Asbos Teater, 19:00

Piet van Wyk de Vries & SteveD - Vliegtuig Van Papier VID >>> (2012)

Die Geheime Wêreld Van . STORMCD 024 2012 STORM REKORDZ
1. Gert Vlok Nel Se Treine
2. Iemand Soos Jy
3. Liedjie Vir 'n Engel
4. Al Wat Ek Weet
5. Madelein Madelein
6. Die Son Die Maan Die Sterre
7. Vliegtuig Van Papier
8. Waslap Om 'n Baksteen
9. Ek En My Probleme
10. Trou Met My
11. Die Rede Dat Jy Voel ...
12. Hallo Adriaan
13. Ophou
14. Die Wêreld Met Jou In
15. Ek Het 'n Droom
16. Sien My
17. Rembrandt
18. Baby Draai My Om
19. Leë Skoene
2010 05 18 - "Vensterkat Maak 'n Wens" CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

Vensterkat Maak 'n Wens . CIRXCD7273 2010 SELECT
1. Moenie Bad Nie Josephine
2. Liedjie Vir 'n Engel
3. Rembrandt
4. Al Wat Ek Weet
5. Lapland
6. Hoekom Is Dit Nie Genoeg Nie?
7. Kersfeeskind
8. Fluister
9. Vensterkat Maak 'n Wens
Piet van Wyk de Vries - Heeltemal Gebreek VID >>> (2010)

'n Pyl Deur Seil Met Vuur . CIRXCD7272 2008 SELECT
1. Hello My Naam Is.Piet van Wyk de Vries En Ek Is 'n Lig
2. Die Wêreld Met Jou In
3. Heeltemal Gebreek
4. Hou Op Jammer Voel Vir Jouself
5. Waslap Om 'n Baksteen
6. Marica In Die Winter
7. Trou Met My
8. Die Rede Dat Jy Voel Asof Jy Heeltyd Verloor Is Omdat Jy Vir Altyd Wil Lewe
9. Ek En My Probleme
10. Elke Soen Voel Soos Die Eerste Een
11. Ophou
Piet van Wyk de Vries - Iemand Soos Jy VID >>> (2008)

Die Son Die Maan Die Sterre . CIRXCD7257 2007 SELECT
1. Iemand Soos Jy
2. Sien My
3. Mariette Se Wals
4. Leë Skoene
5. Madelein Madelein
6. Die Son Die Maan Die Sterre
7. Hallo Adriaan
8. Storm Van Die Leeu
9. Liedjie Van Jou
10. Sien Jy Die See?
11. Baby Draai Om
skakels : vanwykdevries.com : https://www.facebook.com/baaspiet : https://www.youtube.com/channel/
Dis tyd vir 'n Ongesonde liggaam huisves ook 'n gees-toer. Kapenaars hou vas hier kom ons. Ek en meneer Piet van Wyk de Vries (enige idee hoe donners moeilik dit is om sy naam vinnig te tik??!!) slaat Maandag die N1 in die alombekende suidelike rigting. Ek tree om die beurt saam met hom, die pragtige dames van Melk en my sielkundige vriend meneer Hanru Niemand op. Saam met my (op sy kitaar) is daardie Louis Esterhuizen, voorheen van die Betlehemse Supergroep Rooibaardt. Hoop om jou en al jou vrinne by een (of dalk selfs meer?) van die beoogde vertonings raak te poetry (bier?).
2008 11 19 - Piet van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Dorpstraat Teater
2008 11 20 - Melk, Kabous Verwoed, Plaasteater, Kuilsrivier
2008 11 21 - Piet van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Skiba's, Ceres
2008 11 22 - Kabous Verwoed, Hanru Niemand, 99 On Beach, Strand


Een uit elke ses liedjies op die

DATUM: 4 April 2008
PLEK: Café Grenadines (Moreletta Park, Pretoria)
TYD: 19:00
INGANG: Gratis
Vir meer besonderhede kontak Nick op 0843666799