Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Piet Smit
vetseun
Liefde Is ............................... PSM 02 2016
1. Seisoene Saam Met Jou
2. Die Liefde Laat Ons Dien
3. Erosliefde
4. Dit Is Die Liefde
5. In Eenvoud
6. Toe Ek Nog 'n Kind Was
7. Die Mees Perfekte Simfonie
8. In Die Liefde Se Naam
9. Die Keuse Wat Jy Maak
10. Waar Kan Jy Groter Liefde Kry
11. Droomvrou
12. Liefde Van Later
13. Hier Tussen Ons
14. Die Liefde

vetseunvetseun
Eerste liefde ....................................... 2013
1. Ek Is Altyd Hier By Jou
2. My Eerste Liefde
3. Woorde
4. Stofpad Langs
5. As Die God Van Josafat Jou Vat
6. Hou Vas Aan Jou Droom
7. Jesus Se Mense
8. Heelword In My Lof
9. You Are Not Alone
10. Rietkind
11. Aan Die Ander Kant
12. Psalm 28
13. Man Van Ur
14. In Waarheid En In Gees
15. Walking In Faith

Piet Smit stel in September 2013 'n nuwe CD vry met die titel Eerste liefde. Hierdie is weer 'n solo-produksie met 15 oorspronklike, selfgeskryfde liedjies wat spreek van 'n behoefte om terug te keer na die eenvoud van 'n nuwe verhouding met die Here Jesus. Piet slaag ook daarin om met die musikaliteit en klank van die CD terug te keer na sy ongekunstelde, akoestiese musiekwortels.
Dit was vir my 'n beginselsaak om weer 'n CD te maak met nét liedjies wat ek self gekomponeer het. Selfs in die inhoud van die liedjies het ek besluit om terug te keer na 'n onvoorwaardelike liefdesverhouding met die Here Jesus. Ek wou weer direk by sy voete gaan sit. Ek wou weer my oor teen sy bors druk om sy hartklop te hoor. Ek wou myself weer stroop van al die onnodige geestelike bagasie wat ek oor die afgelope 25 jaar bymekaar gemaak het. Ek wou weer terug na my eerste liefde: Jesus Christus. - Piet Smit
Die musiek, lirieke en verwerkings op Eerste liefde is eg Piet Smit. Met 'n suiwer akoestiese aanslag wat sterk herinner aan produksies soos Heer U maak my nuut en Oesland, besing Piet weer eerlik en ongekompliseerd die eenvoud van God se liefde en nabyheid. In die nuwe liedjies hoor 'n mens ook 'n baie subtiele skuif in die rigting van oorspronklike Nashville Country-musiek.

vetseun
Sing Koos du Plessis / Man In Die Middel 2CD . MARD 550 2012 MARANATHA
Disk 1: Sing Koos du Plessis CD
Disk 2: Die Man In Die Middel CD

met Country Trail Band
vetseun
Gaan Na Die Wonder ... MARD 511 2011 MARANATHA

vetseunvetseun
Na Waters Waar Rus Is ................... 2011 MARANATHA
- 21 Ou Evangelieliedere & Pinksterliedjies

vetseun
Sy Bloed Verlos ............. MARD 488 2011 MARANATHA

vetseun
Die Ou-Ou Tyding - 21 Ou Halleluja Liedjies . MARD 464 2009 MARANATHA
1. Strome Van Seën Van Bowevetseun
2. Bring My Die Ou-Ou Tyding
3. Staan Op, Staan Op Vir Jesus
4. Tel Jou Seëninge
5. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
6. Dit Is Wel Met My Siel
7. Bly By My Heer
8. Al My Twyfel Bring Ek Jesus
9. U Het Die Brood Gebreek
10. Saggies En Teer Is Die Roepstem Van Jesus
11. Daar's 'n Dierbare Kruis
12. Jesus Hou My By U Kruis
13. Nader Steeds Nader
14. Doen Slegs U Wil Heer
15. Gaan My Nie Verby O Heiland
16. Jesus Min My, Salig Lot; Laat Ons Skyn Vir Jesus
17. Meer Heiligheid Gee My
18. Nader My God By U
19. Blye Versekering
20. Laat Heer U Seën Op Hul Daal
21. Onse Vader

vetseun
Oproep Tot Lof ............. HOUTD011 2008 HOUTKRUIS/EMI
1. Oproep Tot Lof
2. God Van Die Skepping
3. Maak Ons In U Een
4. Jesus Van Patmos (Op. 1 : 12 - 18)
5. As Jy Met Trane Saai (Psalm 126)
6. Jesaja 6 - Heilig Is Ons God
7. Die Liefde (1 Kor. 13)
8. So Groot Wonder
9. Laat My Veilig In U Bly
10. So Is U Liefde Vir My
11. Pelgrimslied (Psalm 121)
12. Onder U Vleuels (Psalm 91)
13. Kom, Here Jesus, Kom (Oorwinningslied)

vetseun
De Zaaier ............................. MARD 432 MARANATHA
1. De Zaaier
2. Twee Ruwe Handen
3. De Hemelboer
4. Als De Vijgenboom Uitloopt
5. Gebed
6. Psalm 83 v 11
7. Als Ik Het Kon
8. De Helden Van De Bijbel
9. Nabiy U
10. Vanavond Wil Ik Niet Bidden
11. Mijn Gebed Voor Jou
12. Olie Van Genezing
13. Ik Weet U Roept Mij
14. Abba Vader
15. Soos 'n Man Van Die Woord

met Danie Botha
vetseun
How Great Thou Art - The Duet Collection 3CD . MARD 431 2009 MARANATHA

vetseun
50 Gewildste Treffers 3CD . MARD 422 2007 MARANATHA
Disk 1:
1. Die Hemelboer
2. Wingerdloot
3. Gebed
4. Saaier Saai Die Saad
5. Selfondersoek
6. Die Helde In Die Bybel
7. Somerkersfees
8. Gebed Voor Die Boodskap
9. Die Pad Wat Jy Moes Loop
10. Huweliksgebed
11. Ek Weet U Roep My
12. Across The Bridge
13. Ons Bely
14. Man Van Ur
15. Die Heel Beste Rede
16. Soos Die Arend
17. Die Man In Die Middel
Disk 2:
1. Ploegland
2. As Ek Net Kon
3. Hoor Jesus Klop
4. Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie
5. Meer En Meer Soos Jesus
6. Abba Vader
7. Herders In Die Veld
8. Seilboot
9. Soos Jy
10. My Gebed Vir Jou
11. Oorwinningslied
12. Nearer My God To Thee
13. Aan Die Geringstes
14. As Jy Net Glo
15. Oh Holy Night
16. Sprokie Vir 'n Stadskind
17. The Wind Beneath My Wings
Disk 3:
1. Kruispad
2. Habakuk Se Gebed
3. Hierdie Koning
4. Herlewingslied
5. Moet Ek Gaan Met Leë Hande?
6. Skimme
7. Spore In Die Sand
8. Penniewhistlespeler
9. Maria Vir Jou
10. Jabes Se Gebed
11. Bekering
12. My Winter
13. Hierdie Kind
14. Pretoria Jakarandastad
15. Soos 'n Man Van Die Woord
16. Splinterruit
17. Glory Land
18. Can You Hear The Echoes?

met Danie Botha
vetseun
Die Duet Versameling 3CD . MARD 418 2007 MARANATHA
Disk 1: Duet CD
Disk 2: Duet 2 CD
Disk 3:
1. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer
2. U Het Die Brood Gebreek
3. Loof Hom Met Die Tromme
4. Al Jul Volke, Klap Jul Hande
5. O, Heer My God
6. Ek Roem U Naam
7. Sing Halleluja
8. Heilig, Heilig, Heilig
9. Jesus Groot Bo Almal
10. Ek Is Bly
11. My Enigste Troos
12. Bly Volhard Soos Atlete
13. Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer"

vetseun
Spore In Die Sand ... Op Reis na God se Lig DVD . MARDVD 007 2007 MARANATHA/EMI
1. Psalm 8
2. Spore In Die Sand
3. Die Man In Die Middel
4. As Die Vyeboom Bot
5. Ek Weet U Roep My
6. Meer En Meer Soos Jesus
7. Seilboot
8. Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie
9. Wingerdloot
10. Soos Die Arend
11. My Gebed Vir Jou
12. Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie
13. Twee Growwe Hande
14. Habakuk Se Gebed
15. Abba Vader
16. Oorwinningslied

Kom saam op 'n musikale reis saam met Piet Smit....en volg die 'Spore in die Sand', soos ons die pad van verlossing saam stap... Hierdie splinternuwe DVD (waarvoor daar al JARE lank 'n aanvraag is!) bevat 16 van Piet se gewildste liedjies, onder andere "Die Man In Die Middel", "Meer En Meer Soos Jesus", "Soos Die Arend", "Twee Growwe Hande" en "Oorwinningslied". Die pragtige, simplististiese verwerkings, opgeneem in 'n akoestiese styl, onderskryf die krag van die boodskap wat deur die liedjies vertel word.

vetseun
Spore In Die Sand ... Op Reis na God se Lig . MARD 406 2007 MARANATHA/EMI
1. Psalm 8
2. Spore In Die Sand
3. Die Man In Die Middel
4. As Die Vyeboom Bot
5. Ek Weet U Roep My
6. Meer En Meer Soos Jesus
7. Seilboot
8. Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie
9. Wingerdloot
10. Soos Die Arend
11. My Gebed Vir Jou
12. Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie
13. Twee Growwe Hande
14. Habakuk Se Gebed
15. Abba Vader
16. Oorwinningslied

met Piet Smit
vetseun
Dankie ............................ MARD 391 2006 MARANATHA
1. Dankie
2. Nader Al Nader
3. Was Ek Maar 'n Digter
4. Daar's Niks Soos Ware Liefde
5. Ek Kyk Op Na Die Berge
6. Sweef Soos 'n Arend
7. Ek Wandel Met Hom
8. Ware Liefde Deel Mee
9. Huise Van Glas
10. My Pa Is Die Koning
11. Gebed
12. Houtkruis
13. Nader Al Nader
14. Sweef Soos 'n Arend
15. Houtkruis

vetseun
Twee Growwe Hande .... MARD 378 2005 MARANATHA
1. Twee Growwe Hande
2. As Die Vyeboom Bot
3. Naby U
4. Psalm 8
5. Saaier Saai Die Woord
6. Net Een Was
7. Waardig
8. Olie Van Genesing
9. Vanaand Wil Ek Nie Bid Nie
11. Die Lam Van Die...
12. Doring-kroon
13. Verbly Jou Verbly Jou
14. Wie Is Die Een?
15. Uit Een Hart
16. Soos 'n Man Van Die Woord

vetseun
Die Beginjare 3CD ............. MARD 369 MARANATHA

met Danie Botha
vetseun
Go Light Your World ........ MARD 353 2004 MARANATHA
1. People Need The Lord
2. Where There Is Faith
3. Perhaps Love
4. Go Light Your World
5. What A Friend We Have In Jesus
6. Glory Land
7. Rise Again
8. The King Is Coming
9. He Touched Me
10. Amen
11. Agnus Dei
12. The Love Of God
13. Perhaps Love (Backing Track)
14. What A Friend We Have In Jesus (Backing Track)
15. Agnus Dei (Backing Track)

vetseun
Oh Holy Night .................. MARD 347 2003 MARANATHA/SABC2
1. Oh Holy Night
2. This Little Child
3. Silent Night
4. Angels We Have Heard On High
5. Hark The Herald Angels Sing
6. Summer Christmas
7. Oh Come All Ye Faithful
8. O Little Town Of Bethlehem
9. Bethlehem's Star
10. The First Noel
11. Oh Most Wonderful

vetseun
Hierdie Kind ..... CDA06/MARD 342 2003 MARGO BOOKS/MARANATHA/SABC2
1. Hierdie Kind
2. Dis Kersfees
3. Stille Nag
4. Herders Op Die Ope Velde
5. Hoor Die Blye Eng'lelied
6. Somerkersfees
7. Kom Alle Getroues
8. Die Heiland Is Gebôre
9. Bethlehemster, O, Wonderlig
10. By Bethlehem In Winterkou
11. O Die Goeie Tyding
12. Herders In Die Veld

met Piet Smit
vetseun
Whispering Hope ............. MARD 328 2003 MARANATHA
vetseun1. What A Wonderful World
2. The Millennium Prayer
3. Rivers Of Babylon
4. Love Changes Everything
5. We Are The Reason
6. Whispering Hope
7. Friends
8. Thank You
9. The Old Rugged Cross
10. Oh Happy Day
11. Little Drummer Boy
12. It Is No Secret

met Danie Botha
vetseun
Amazing Grace .............. MARD 311 2002 MARANATHA
1. Amazing Grace
2. Bridge Over Troubled Waters
3. I Believe
4. Morning Has Broken
5. How Great Thou Art
6. One Day At A Time
7. Why Me Lord?
8. Put Your Hand In The Hand
9. Blessed Assurance
10. Jerusalem
11. The Lord's My Shepherd
12. The Wind Beneath My Wings

vetseun
Sings Gospel Favourites . MARD 289 2002 MARANATHA
1. Across The Bridge
2. Just As I Am
3. Whispering Hope
4. Take My Hand Precious Lord
5. Nearer My God To Thee
6. Take Time To Be Holy
7. It Is No Secret
8. Precious Memories
9. Just A Closer Walk With Thee
10. I'd Rather Have Jesus
11. This World Is Not My Home
12. God Be With You
13. On The Wings Of A Dove
14. Glory Land

vetseun
Kruispad ......................... MARD 272 2001 MARANATHA
1. Kruispad
2. As Ek Net Kon
3. Genade
4. Nou Is Dit Oorlog
5. Sibongile
6. Somerkersfees
7. Leef U Die Preek In My
8. Woordeliedjie
9. In The Palm Of Your Hand
10. Skeppingswoord
11. Die Seun Van God

vetseunvetseun
Like The Eagle ................ MARD 257 1999 MARANATHA
1. Sailboat
2. Penny-Whistle Player
3. Like The Eagle
4. Via Dolorosa
5. Heaven's Harvest
6. The Man In The Middle
7. Praise The Three-In-One
8. O Little Town Of Bethlehem
9. Hear Jesus Knocking
10. Habakkuk's Prayer
11. The Gentle Healer
12. If You Will Just Believe
13. God And God Alone
14. Ons Bely
15. Splinterruit

vetseunvetseun
Sing Koos du Plessis .. MARD 247 1999 MARANATHA
1. Droom Swendelaar
2. Sprokie Vir 'n Stadskind
3. Najaarsdroom
4. Onder Die Suiderkruis
5. Pretoria Jakarandastad
6. Skimme
7. Molberge
8. Op Die Pad Na Nooitgedacht
9. Swerwers
10. Kinders Van Die Wind
11. Edelwyn
12. As Almal Ver Is
13. Gebed
14. Splinterruit

vetseun
Bring My Die Ou-Ou Tyding . MARD 245 1999 MARANATHA

met Danie Botha
vetseun
Duet 3 - sing jeugsangbundel liedjies . MARD 236 1999 MARANATHA
1. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer
2. U Het Die Brood Gebreek
3. Loof Hom Met Die Tromme
4. Al Jul Volke, Klap Jul Hande
5. O, Heer My God
6. Ek Roem U Naam
7. Sing Halleluja, Loof Die Heer
8. Heilig, Heilig, Heilig
9. Jesus Groot Bo Almal
10. Ek Is Bly
11. My Enigste Troos
12. Bly Volhard Soos Atlete
13. Wees Stil En Weet
14. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer (Instrumenteel)
15. U Het Die Brood Gebreek (Instrumenteel)
16. Loof Hom Met Die Tromme (Instrumenteel)
17. Al Jul Volke, Klap Jul Hande (Instrumenteel)
18. O, Heer My God (Instrumenteel)
19. Ek Roem U Naam (Instrumenteel)
20. Sing Halleluja, Loof Die Heer (Instrumenteel)
21. Heilig, Heilig, Heilig (Instrumenteel)
22. Jesus Groot Bo Almal (Instrumenteel)
23. Ek Is Bly (Instrumenteel)
24. My Enigste Troos (Instrumenteel)
25. Bly Volhard Soos Atlete (Instrumenteel)
26. Wees Stil En Weet (Instrumenteel)

vetseunvetseun
Suid-Afrika Se 25 Gunsteling Halleluja Liedere . MARD 217 1998 MARANATHA
1. Blye Versekering
2. Doen Slegs U Wil Heer
3. Bring My Die Ou-Ou Tyding
4. Strome Van Seën Van Bowe
5. Jesus Roep My Vir 'n Sonstraal
6. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
7. Nader, My God, By U
8. Nader, Steeds Nader, Na Aan U Sy
9. Staan Op, Staan Op Vir Jesus
10. Voorwaarts Christenstryders
11. Laat Ons Skyn Vir Jesus
12. Jesus Min My, Salig Lot
13. Al My Twyfel Bring Ek Jesus
14. Dit Is Wel (As Vrede My Pad)
15. Gaan My Nie Verby, O Heiland
16. Moet Ek Gaan Met Leë Hande?
17. Daar's 'n Dierbare Kruis
18. Jesus Hou My Hand, Ek Is So Swak
19. As Die Lewensstorme Woedend
20. Hou U My Hand, Ek Is So Swak
21. Ek Sien 'n Poort Wyd Ope Staan
22. Net Soos Ek Is, Geen Hulp Naby
23. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My
24. Saggies En Teer
25. As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom

vetseun
Terug naar het Licht ........ MARD 209 1998 MARANATHA
1. Zeilboot
2. Ploegland
3. Bekering
4. Moet Ik Gaan Met Lege Handen?
5. Meer En Meer Zoals Jezus
6. De Man In Het Middel
7. Mijn Winter
8. Als Jij Slechts Gelooft
9. Het Gebed Van Habakuk
10. Zoals De Arend
11. Wij Belijden
12. Oorwinningslied
13. Herders In Die Veld
14. Maria Vir Jou
15. Gebed Voor Die Boodskap

vetseun
My Gebed Vir Jou ........... MARD 193 1997 MARANATHA
1. Hierdie Koning
2. My Gebed Vir Jou
3. My Winter
4. Skimme
5. As Jy Net Glo
6. The Rose
7. Bou Die Muur
8. Bekering
9. Nagmaal
10. Ons Bely
11. Aandgesang
12. Hy Leef, Hy Het Opgestaan

met Danie Botha
vetseunvetseun
Duet 2 ............................................ 1995/1997 MARANATHA
1. Hy Leef, Hy Het Opgestaan
2. Kom Loof Die Heer
3. Heer Om U As God Te Loof
4. Ek Weet Verseker
5. So Lief Het God Die Wêreld Gehad
6. Kom Soos 'n Duif
7. Die Wat Op Die Here Wag
8. Geanker In Jesus
9. Soek Allereers
10. Loof Koning Jesus
11. Die Gees van die Here
12. O Here, Wie Is Soos U
13. Hy Leef, Hy Het Opgestaan (Instrumenteel)
14. Kom Loof Die Heer (Instrumenteel)
15. Heer Om U As God Te Loof (Instrumenteel)
16. Ek Weet Verseker (Instrumenteel)
17. So Lief Het God Die Wêreld Gehad (Instrumenteel)
18. Kom Soos 'n Duif (Instrumenteel)
19. Die Wat Op Die Here Wag (Instrumenteel)
20. Geanker In Jesus (Instrumenteel)
21. Soek Allereers (Instrumenteel)
22. Loof Koning Jesus (Instrumenteel)
23. Die Gees van die Here (Instrumenteel)
24. O Here, Wie Is Soos U (Instrumenteel)

vetseunvetseun
'n Tyd Vir Wen ................... MARD 164 1995 MARANATHA
1. Bruilof Van Die Lam
2. Ek Weet U Roep My
3. God Se Besluit
4. As Hy Weer Kom
5. Penniewhistlespeler
6. Edelwyn
7. Kaalvoet
8. Praise The Three-In-One
9. Maria Vir Jou
10. The Gentle Healer
11. Jesus Kom Weer Terug
12. Aan Die Geringstes
13. Sal U My Stuur?
14. Gebed Vir Eenheid

met Danie Botha
vetseunvetseunvetseun
Duet TC/CD . MAR 162/MARD 162 1995 MARANATHA
1. Elke Een Behoort Te Weet
2. Die Here Is My Herder
3. U Is Waardig
4. Ek Weet Die Here Maak 'n Weg Vir My
5. Ons Bring U Eer Emmanuel
6. Meer Omtrent Jesus
7. As Die Son Opkom
8. Sy Liefde's Wonderbaar
9. Jesus Is Die Soetse Naam
10. Jesus, My Siel Is Vry
11. Jesus Is Alles Nou Vir My
12. Hy Gaan Kom Op Die Wolke

vetseun
Die Man In Die Middel .. MARD 140 1990 MARANATHA
1. Herlewingslied (Esegiël 47)
2. Twyfel
3. Hoor Jesus Klop
4. Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie
5. Die Man In Die Middel
6. Die Helde In Die Bybel
7. Spore In Die Sand
8. Soos Die Arend

vetseunvetseun
Oesland ........................... MARD 138 1993 MARANATHA
1. Ploegland
2. Woorde En Dade
3. Gebed
4. Herinneringe Aan Die Overberg
5. Moet Ek Gaan Met Leë Hande?
6. Abba Vader
7. Ongelowige Thomas
8. Gebed Voor Die Boodskap
9. Soos Jy
10. Huweliksgebed
11. Oorwinningslied

vetseunvetseun
Heer, U Maak My Nuut TC/CD . L4 MAR 118/MARD 118 1992 MARANATHA
1. Die Hemelboer
2. Habakuk Se Gebed
3. Wingerdloot
4. Meer En Meer Soos Jesus
5. Selfondersoek
6. Herders In Die Veld
7. Seilboot
8. Die Pad Wat Jy Moes Loop
9. Here, Hier's My Hart
10. Jesaja
11. Soos Die Arend
12. Die Man In Die Middel


ook op :
Sjoe! 2000 kompilasie
Op Vlerke Van Liefde kompilasie
Nuwe Lied Vol. 3 kompilasie
Nuwe Lied Vol. 2 kompilasie
Diep - Musiek Vir Jou Siel - Vol. 3 kompilasie


skakels : sakunstenaars.co.za/pietsmit...













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)