


















Piet Paraat (PPP) (Piet Paraat en Die Buffels)


Marelize CDS ..................................... 2019



Gooi Maar Nog 'N Buffel CDS ........ 2019
Piet Paraat - Toema Jacob Zuma VID


se plaat ............................ RAMCD002 2007 RAMKAT MUSIEK/CDR

die vlak kant :
1. Vir Jou (Sal Ek Vir Bruce Fordyce)
2. Sexy Eyes (Die Bouncer song)
3. Toema Jacob Zuma
4. Toe Hy Instap
5. Die Madiba Jive ('95)
6. In Sy Kar
7. Barry Brandewyn
8. F.O.K Medley
9. Undercover Landman - MP3 >>>
10. Sy Laaik My
die diep kant :
11. Paris Van Pretoria
12. Rooiwyn Vol Rose
13. Boer In Beton (Koos Kombuis)
14. Elke Donderdag Aand ..................... Vat nie lank voor die beat inskop
15. Man In Die Bar ........................... en die lagwekkende lirieke begin
16. Stuur Vir My Die Somer ................... nie. Ons laat die tagtigs hard ge-
17. Om Weer Te Kan Koos ................... hoor word, met Zola Budd, Carike en Bruce Fordyce wat saam speel om die liefde vir haar te beskryf. en so is beat ook in Sexy Eyes wat ook 'n storie vertel waarvoor mens net kan lag. 'n Heerlike voorstedelike/plattelandse ervarings liedjie, met so skoppie en 'n bleep-geluid. Indien sy slaai gemaak het moet sy bietjie wag, want
............... " ... O, o, ai, ai, Sexy Eyes ... " .... hier is die song wat Piet berug gemaak, of so iets. 'n Heerlik kitaargedrewe nommer wat Zuma aanroep, hierdie is 'n stewige beat en die stem klink soos Koos daai dae toe Septembers so shit was. Die koor is oor skreeuende elektrisiteit en gee uiting aan die opbouende feite van :
.............. " .. Ons land is aan die brand, aan die brand !! "
So reguit dat die pas gemaakte icon "Boerliedjie" sommer so by naam genoem word... Gooi slaai gogga!! Die braai is aan, en die glimlagte en skoffel is terug, dat die stof so op die patio staan, met 'n trekklavier en alles. 'n Verwerking van 'n bekende ene, so vir die party atmosfeer, Mike en Suzie se verhaal. En dan 'n Rugby/Madiba liedjie, so skop op!!
............. " ... Mense in die strate, met Springbok vlae ... ja! .. "
En môre speel die Bokke, kwart-eind. Piet noem hulle so by die naam: Wynand Olivier, Fourie du Preez, Pedrie Wannenberg, De Villiers, Habana, Schalk Burger, Percy Montgomery, "Stranksky se skepskop". Heel gepas sal ons se, moet dus dadelik 'n CD kry voor die eindstryd! Maar eintlik gaan dit oor hoe Nelson Mandela die land in sy palm gehad het met sy skuifel-skuifel, op die regte plek, op die regte tyd, respek. Hierdie is ons jaar manne, dis ons jaar, geen twyfel nie, nie hier nie.
............... " ... maar ook so waar, en deurmekaar ... "
Vashou poppie! Terug rockkitaar toe, ongelukkige verhaal van snaaks dans met 'n koor en 'n half. Net as jy dink jy kan tafel dek dan kom daar sulke geluide uit die system, en die kinders breek amper die trampoline, en gooi goed rond.
Aaa, sjoe. Almal bedaar en luister na Barry Brandewyn se ervarings, skoffel song. Plattelandse genot tot op sy beste, groepsdruk, spinnende wiele, en geken wees.
flyers :
2007 11 13 - Piet Paraat Unplugged & Unrated, Café Barcelona
2003 09 05, Van der Stel Sportklub, Stellenbosch Woordfees 2003 UMF!-kompetisie tien finaliste... Livid, Ivanhoe, The Domino Effect, Roffelvuur, Plofmot, Zimkitha, Barcode, Piet Paraat, Siramics en Ghetto Travellerz. met Soli Philander en Ghetto Muffin.
skakels : facebook