


















Niel van Deventer - facebook (Die Seeleeu Leipoldt Band, Radio Suid-Afrika)
2022 03 20 - Dawie de Jager, Bacchus Nel, Niel van Deventer, MC: Casper de Vries, Lynnwood, 10:00

2010 06 04 - "Jy" CD LAUNCH, Steak 'n Ale, Lyttelton

Jy ..................................... 2010
"Niel van Deventer is 'n skrywer, musikant en digter. Hy woon in Hartbeespoort waar hy by verskeie besighede betrokke is. Hy het regte studeer, maar gevind dat dit glad nie iets is wat hy vir die res van sy lewe wil doen nie. Hy glo vas in wat John Lennon gesê het: "Life is what happens while you're busy making other plans", en probeer dus om sy lewe soveel moontlik te geniet terwyl hy daardie ander planne maak, poleer, en uitvoer. Hy was sedert 2006 betrokke by verskeie bands, waaronder Radio Suid-Afrika en Die Seeleeu Leipoldt Band en het pas 'n solo-projek geloods. Sy debuut album, Jy, word op die 4de Junie by Steak&Ale in Pretoria vrygestel." - facebook
skakels : https://web.facebook.com/Niel-van-Deventer
2014 11 02-15 - Kunstefees: Radio Kalahari Orkes, Valiant Swart, Die "Flooze", Joe F, Saarkie, Die Briels, DADA-FM, Voortvlugtend, Jan & Margueritte, JQ Joopiter, Jandré, Deon Maas, Svengali Project, Ronel Nel, Dirk Ace, Chrisman Baard, Marius Bakkes, Niel van Deventer, Jarrid Geduld, Danie Marais, De Ark Guest House, 37 Kantoor Straat Lydenburg

