Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Neels Steyn (N. Steyn)
Nico Carstens
vetseun
Parade Van Suid-Afrikaanse Treffers - CD 2 - Nico en Neels Steyn . AACD 169 ALFA ATELJEE
1. Brakpan Kwêla
2. Platrand Keurspel
3. Stellenbosch Verlange
4. Die Aap Seties
5. Kalfiewals Keurspel
6. Moegoe Seties
7. Wipneusie
8. Konsertina Boogie
9. Kliprivier Polka Keurspel
10. Daar In Die Vlei

vetseunvetseun
Konsertina Praatjies LP ....... RLF 1042 UITSPAN
Kant 1
1. Jukskei Vastrap (Willie Welgens)
2. Meisie Van My Drome (C. & W. Cooper)
3. Hartseer Wals (Verw. Neels Steyn)
4. Outa In Die Langpad (C. du Toit & Neels Steyn)
5. My Hart Verlang Na Die Boland (Olaf Andersen)
6. Die Ou Kraalliedjie (A. & M. de Villiers)
Kant 2
1. Olie Kolonie (J. Goldsmith)
2. Ramblin' Rose (J. & N. Sherman)
3. Voortrekker Dans (C. & W. Cooper)
4. Voetstoots (F. van Vuuren) - >>>
5. Daisie (Trad.)
6. Stellenbosch Die Roep My (Verw. Neels Steyn)

en sy Orkes
vetseun
Party LP ............................... JSX 11068 COLUMBIA

en sy orkes
vetseun
Kom Dans Met My LP . SCXJ 11173 1970 COLUMBIA

met Nico Carstens
vetseunvetseun
Die Oue En Die Nuwe LP . 33JSX 11052 COLUMBIA
Kant Een: Neels Steyn met Nico Carstens en Sy Orkes
1. Skotse Vastrap (Arr. Nico Carstens, Neels Steyn)
2. Rosie Van Die Bosveld (Arr. N. Carstens, N. Steyn)
3. Rooijakkals Setties (Frikkie Scholtz)
4. O, My Ma! (Nico Carstens, Neels Steyn)
5. Die Galop (Arr. Nico Carstens, Neels Steyn)
6. Shannon Wals (Arr. Nico Carstens, Neels Steyn)
7. Sonop (Vastrap) (C. & W. Cooper)
Kant Twee: Nico Carstens en Sy Orkes
1. Sucu-Sucu (Tarateno-Rojas)
2. Al Di La (Donida-Mogol-Drake)
3. Moon River (Mancini-Mercer)
4. David's Theme (Nico Carstens)
5. Quando Quando (Renis-Testa-Boone)
6. What A Fool I Am (Nico Carstens, Anton de Waal)
7. Guitar Twist (Glassier-Allsup)

Die naam van Nico Carstens is noual vir meer as 'n dekade byna sinoniem met Alrikaanse musiek. Terwyl hy voortdurend sorg gedra het dat die ou tradisionele liedjies nie verlore raak nie, het hy ook tog dikwels reeds 'n nuwe rigting aangedui vir ander orkesleiers en musikante om te volg. Hier kombineer hy vir die eerste keer op plate die twee skynbaar botsende aansigte van sy talent en ons dink dat die resultaat besonder interessant is.
Die eerste kant - met die konsertina van Neels Steyn - verteenwoordig tradisionele 'boeremusiek. Hier vind ons byna al die ritmes wat deur die ou boere gespeel is en veral treffend is 'n nommertjie getitel ,,Die Galop". Dit dateer terug na die dae van die Voortrekkers in Transvaal en klink soos 'n Hotnotsriel. Baie min mense weet nog hoe om dit te dans en die passies is vinnig besig om in die vergetelheid te verdwyn. Die eerste vyf snitte is van tradisionele herkoms. Die sesde snit is van Ierse oorsprong en die laaste, naamlik ,,Sonop", is natuurlik Cissie en Willie Cooper se onsterflike vinnige vastrap.
Dit is die ,,oue" wat hier vir ons bewaar word in die kenmerkende styl van Nico Carstens. Die tweede kant - die ,,nuwe"-is die resultaat van Nico se onlangse verblyf oorsee waar hy nuwe idees en benaderings bestudeer het en nou hier vir die eerste keer aanbied. Dis die ,,nuwe" Nico Carstens wat u hoor in nomnfers soos ,,Sucu-Sucu" (die klavier word bespeel deur Heinz Alexander in hierdie aantreklik baion), die meesleurende Italiaanse melodie, ,,Al Di La", Henry Mancini se ,,Oscar"-treffer, ,,Moon River", ,,David's Theme" (wat spesiaal vir radioman David Davies geskep is), ,,Quando Quando Quando" wat as 'n Bossa Nova aangebied word en twee plaaslike melodië die romantiese ,,What A Fool I Am" (wat Nico saam met Anton de Waal geskryf het) en Regardo Bornman se vurige, opwindende ,,Guitar Twist".
Dis dan die twee aansigte van Nico Carstens -- die oue en die nuwe - en ons voel dat u van albei eweveel gaan hou. Die musikale kontraste wat hier te vind is, maak hierdie opname noodsaaklik vir elke versameling van Nico Carstens-opnames. - GILBERT GIBSON

Early in 1963 South Africa's ace bandleader-musician-composer Nico Carstens left South Africa for Europe on what we may term "a musical fact-finding journey". After many years at the top of the heap in South Africa, Nico felt that he needed "fresh air" in a musical sense and in Europe he investigated new trends, new ideas and new musical stylings. As the most imitated orchestra leader, musician and composer in the country, Nico has now returned to our shores brimming with scintillating new conceptions and enthusiastic thoughts on what our own music can and should be.
The result? .
"I his longplayer, perhaps the most newsworthy he has ever made.
One of the discoveries Nico made during his stay overseas was the trend towards folk music and on the first side of this new album he presents a selection of traditional South African folk rhythms, newly orchestrated and performed in the traditional Carstens manner with the additional tonal colouring of Neels Steyn's concertina. The fifth cut on this side is of exceptional interest to lovers of old-time dance music. It is played in the original "Hottentot's reel?' tempo, quite undariceable by modern standards but a favourite step in the days of the Transvaal Voortrekkers. The sixth band features an Irish melody - "The Shannon Waltz" - and the final cut is a very well-known "vastrap" by celebrated composers, Cissie and Willie Cooper.
The second side represents "the new Nico Carstens"; modern versions of some overseas hits played in the new Carstens manner. Here you'll find a Bossa Nova treatment of "Quando Quando Quando", a spectacular number, featuring the guitar work of Regardo Bornman, called "Guitar Twist", a baion entitled "Sucu Sucu" and smooth renderings of current hits like "Al di°La" and "Moon River", Henry Mancini's "Oscar"-winning tune. "David's Theme" was specially written for well-known radio star David Davies and then there is a fairly new song by Nico himself with Anton de Waal, the romantic "What a Fool Am I".
If this album is representative of the "new Carstens sound", Nico - and some of our other musicians - should go overseas on periodic visits more often. What do you think? - GILBERT GIBSON - omslag

met Nico Carstens
vetseun
In Die Blouberge LP . 33JSX 11031 1962 COLUMBIA
Kant Een:
1. Kommando Polka
2. Warm Pampoen Setties
3. Blouberge
4. Langs Die Wapad
5. Hoe Later Hoe Kwater
6. Hy Sal Moet Gaan
7. Balke Setties
Kant Twee:
1. Vlooi, Vlooi
2. Laerveld Vastrap
3. Maanligwals
4. Naboom Vastrap
5. Saal En Toom Ruk En Rol
6. Tuis Op Die Plaas
7. (Daar Kom Die) Alibama

met Nico Carstens
vetseun
Nico En Neels LP .......... 33JSX 11022 COLUMBIA
Deel 1:
1. Warden Vastrap
2. Dagbreek Wals
3. Rooi Jakkals Setties
4. Capri Eiland Cha-Cha
5. Gryspad Vastrap
6. Poetoe Pap
7. Witrivier Vastrap
Deel 2:
1. Kliprivier Polka
2. Berlyn Wals
3. Skoonspruit Setties
4. Suikerbos Cha-Cha
5. Konsertina Kwela
6. Joey Se Wals
7. Maroela

vetseun
Boerewors en Koffie LP ... LSJ 12-205 JUWEEL PLATE

vetseunvetseun
Die Goeie Oue Tyd LP ......... LSJ 12-... JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Die Trein Na Pretoria
2. When I Grow Too Old To Dream
3. Oorkant Die Spruit
4. Dit Is Weer Lente
5. Always
6. Die Goeie Oue Tyd
Kant Twee:
1. Kêrel Van Die Pêrel
2. Carolina Moon
3. Taraboemdery
4. Slaap Pikanienie
5. ...
6. Bootjie Na Kammaland

vetseunvetseun
Verneuk-Settees / Ver Oor Die Diepblou See 10" . JV.161 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Verneuk-Settees (Tradisioneel)
Kant Twee:
1. Ver Oor Die Diepblou See (Tradisioneel)

en sy Orkes
vetseun
Aangename Kennis! 10" ....... TLS 500 TRUTONE
Kant Een:
1. Daar In Die Vlei
2. Platrand-Settees
3. Die Kalfie-Wals
4. Dik Anna-Settees
Kant Twee:
1. Die Outydse Kwadriel
2. Baanbreker-Wals
3. Gala-Polka
4. Die Suikerrand-Vastrap

Hendrik Susan
vetseun
Tant San Van Christiana (Neels Steyn, Konsertina) / Die Suikerbrand 10" . GE 506 GALLO

Nico Carstens en sy Orkes met Neels Steyn (Konsertina
vetseunvetseun
Goue Kwela (Kwela-Twist) / Chippie (Kwela-Twist) 7" . 45-DE 384 COLUMBIA
Kant Een:
1. Goue Kwela (Kwela-Twist) (Nico Carstens)
Kant Twee:
1. Chippie (Kwela-Twist) (Nico Carstens)


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)