illie HoenderW Mynie Reyes







Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Oom Mynie Reyes (Die Welkom Orkes)
vetseunvetseun
Kado'tjies (Die Bobaas Reeks) . TRCD7020 TRIO RECORDS
1. Mynie Se Kadriel
2. Kelkiewyn Wals
3. Papendorp Setties
4. Pannie Se Polka
5. Kafhok Wals
6. Namakwaland Kadriel
7. Ma Slaap Alweer
8. Lappiesdraai
9. Piet Skiet Die Kat
10. Neem My Saam
11. Swart Esel
12. Kadoekie Wals

vetseunvetseun
80.... nie uit nie LP .... VLP (B) 5116 1991 VENUS
Kant Een:
1. Druiwetrap Vastrap (M. Reyes)
2. Papendorp Seties (M. Reyes)
3. Pikkewyn Wals (M. Reyes)
4. Tradisionele Baandans (Trad. verw. M. Reyes)
5. Volmaan Polka (Trad. verw. M. Reyes)
6. Piet Skiet Die Kat (M. Reyes)
7. Kelkiewyn Wals (M. Reyes)
Kant Twee:
1. Robbeneiland Vastrap (M. Reyes)
2. Lettie Se Wals (Trad. verw. M. Reyes)
3. Karperd Galop (M. Reyes)
4. Oom Mynie Se Kwadrlel (M. Reyes)
5. Middernag Wals (Trad. verw. M. Reyes)
6. Gee My Nog 'n Druppel (M. Reyes) vetseun
7. Opskud Lettie (N. Mattheus)

Produksie : Pierre Retief
Klankingenieur : Jerry Barnard

Mynderdt Frederick Reyes is op 17 Januarie 1910 te Observatory, Kaapstad gebore eh het op tienjarige ouderdom reeds die viool bemeester Oom Mynie, soos hy deur die jare heen aan alle Boeremusiekliefhebbers bekend geraak het, is tegelyk 'n pionier, 'n meester en 'n legende van die viool. Hiervan getuig sy duisende persoonlike optredes, honderde radio uitsendings, tientalle plaatopnames en talle TV optredes. En nog steeds is dit "het einde hiet", want nou, in sy tagtigste lewensjaar kom hy tevoorskyn met hierdie langspeler wat enige fynproewer se mond sal laat water (en se tone sal laat krull). "80.... nie uit nie" is Oom Mynie se geskenk aan al sy duisende boeremusiek vriende. Dit bevat twaalf heerlike vioolnommers wat hyself uitgekies het eh twee konsertinasolo's (Lettie se Wals en Opskud Lettie). Met sulke gehalte spel slaan hy beslis die ouderdom vir 'n ses!!
"80.... nie uit nie" is 'n moet vir elke liefhebber van Boeremusiek, 'n moet vir elke versamelaar en 'n moet vir elke musikant.
Namens die Boeremusiekliefhebbers van Suid-Afrika bedank ek Oom Mynie vir sy grootste bydrae tot die Boeremusiekskat van ons land en salueer ek hom as meester van sy instrument.
Lank lewe Mynie Reyes!! - Pierre Retief - omslag

Mynie Reyes en sy Viool
vetseun
Kafhok Bokjol LP ............. WLS 481 1975 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Kafhok Wals
2. Treksaag Polka
3. Oom Willie Hoender
4. Overberg Seties
5. Die Wyfie Bobbejaan
6. Uitskop Seties
Kant Twee:
1. Perdeby*
2. Daar Oorkant Die Spruit*
3. Kyk In Die Pot
4. Eselkop Seties
5. Vat My Weer
6. Gertjie De Bruin*

Komponis: Reyes/* Trad. Verw. Reyes

Mynie Reyes en Sy Viool
vetseunvetseun
Kafhok Wals / Kyk In Die Pot 7" . PD.1123 1975 GALLO
Kant Een:
1. Kafhok Wals (Reyes)
Kant Twee:
1. Kyk In Die Pot (Reyes)

vetseunvetseun
Oom Mynie Reyes LP ....... TRLP 3048 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Mynie Se Kwadriel (M. Reyes)
2. Kelkiewyn-Wals (M. Reyes)
3. Papendorp Settees (M. Reyes)
4. Pannie Polka (T. Fourie)
5. Kafhok-Wals (M. Reyes)
6. Namakwaland Kwadriel (M. Reyes)
Kant Twee:
1. Ma Slaap Al Weer (Trad. verw. M. Reyes)
2. Lappiesdraai (M. Reyes)
3. Piet Skiet Die Kat (M. Reyes)
4. Neem My Saam (Trad. verw. M. Reyes)
5. Swart Esel (M. Reyes)
6. Kadoekie-Wals (D. le Roux)

Basviool: STUART TORRANCE; Kitaar: JOE FOURIE; Banjo: TIEWIE FOURIE; Trekklavier: DANIE LE ROUX
Produksie deur: RICHARD BLACK

vetseun
Vet Vinkies (Transkipsieplaat) LP ....... SAUK

vetseun
Die Pikkewyn Wals LP .......................

vetseun
Die Nuutste Van Mynie Reyes LP ...


ook op:
Konsertina Klub 2CD kompilasie - Papendorp Settees (2009)
20 Lekker Dans - Boeremusiek Walse kompilasie - Concordia Wals, Jan Se Wals
RSG Se Gewildste Boeremusiek CD 2CD kompilasie - Rooirok Mazurka
24 Goue Boeremusiek Treffers Vol. 5 kompilasie - Die Spook Van Dawid Rosekrans
Ons Sal Julle Nooit Vergeet Nie - Boeremusiek Baanbrekers kompilasie (1999)
Boeremusiek, Skoffeljol Vol. 2 kompilasie - Marico Setties (1999)
Boeremusiek, Skoffeljol Vol. 1 kompilasie - Kêrels, Kêrels (1999)
48 Goue Boeremusiek Treffers Vol. 4 kompilasie - Meisie Van My Drome (1997)
15 Boeremusiek Treffers kompilasie - Uit Die Boland
Boeremusiek Kompetisie '80 kompilasie LP - Sonop Oor Die Velde


skakels : boeremusiek.org.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )



ODie Wyfverberg Seties