


















Marieta Bosman


Liedjies Vir Klein Mensies (Kinnerpret Reeks) . CDTGE 92 2003 GALLO/RSG
1. Die Paddaskool
2. Liedjie Vir Klein Meisies
3. Wiegielied
4. Bummellied
5. Agt Muisies
6. Ou ...
7. Vrolike Musikante
8. My Oupa Se Klok
9. Haantjie / Padda Op Skool
10. Reënkabouters
11. Wielie Walie / Mallemeule
Marieta Bosman En die Orkes Van Gerry Bosman


Sing Vir Die Kinders LP . MOULP(M) 25 1983 MOUNTAIN
- 22 Gewilde Liedjies - Oues en Nuwes -
Kant Een:
1. Agt Muisies / Die Paddaskool (Maxie de villiers/Adele Gie)
2. Feëtjieland (Dempsey/Viljoen)
3. Ma Se Kombuis (Suzelle Eksteen)
4. Hulle Sê Daar Is 'n Man In Die Maan (Trad. J. Pistorius/J. Kromhout)
5. Darem So Swaar (F. Lamprecht)
6. Liedjies Vir Klein Mensies (F. Lamprecht)
..a. Katjies (F. Lamprecht)
..b. Kitsie Se Snoet (F. Lamprecht)
..c. Klein Stoute Muisie (F. Lamprecht)
7. Wiegelied (Rhoda Barry)
8. Bitterbessie Dagbreek (Ingrid Jonker/Niël le Roux)
Kant Twee:
1. My Oupa Se Fiets / My Oupa Se Klok (Anna rudolph/Henry C. Work)
2. Wielie-Walie Mallemeul (Suzelle Eksteen/Marieta Bosman)
3. Fluit En Werk / Kabouterman (F. Churchill/Trad. Philip MacLachlan)
4. Aia Se Wiegelied / Popsielief (J. van Broekhuizen/Jan Kromhout/Minnie Malan/P.J. Lemmer)
5. Liefste Madelein (D. Steyn)
6. Bly By My (Antjie Krog/Niël le Roux)
7. Die Mannetjie / Dis Lekker Om Te Lewe (Jan Pohl)
Opgeneem deur Jerry Barnard en verwerk deur Eric Smith by B+S Studios, Kaapstad.
ook op:
Die Manne Aan Die Grens kompilasie LP
skakels :