Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Manie Bodenstein (M. Bodenstein) (-2013) (SA Polisie Dansorkes; Flip En Manie)
vetseunvetseun
Iets Ouds, Iets Nuuts . STIDCD 171 2010 STING MUSIEK
1. Karoovoet Polka
2. Silwer Klanke
3. Roses Of Picardi; All Of Me
4. Sunrise Serenade
5. Barcarolle
6. Dream A Little Dream Of Me
7. As Die Jakarandas Bloei
8. Fascination
9. Langs Die Meer
10. Dag Na Dag
11. La Paloma; Tango Of The Roses
12. Skemer Oor Kuruman
13. Maankoors
14. Crazy
15. Beer Barrel Polka
16. Vuurvliegie
17. Cést Si Bon
18. Blue Danube
19. Tea For Two
20. Tyd Omte Gaan

vetseun
Konsertinaklub Treffers .... SHARP202 TWO SHARP/RMD
1. So Speel die Boere
2. Warm Patat
3. Kliprivier Polka
4. Saterdagaand Setties
5. Wipneusie
6. Duitsweswals
7. Boesmansdraf
8. Emma Se Baandans
9. Dagbreek Wals
10. Soutpansberg Polka
11. Die Ou Waenhius
12. Lettie Se Wals
13. Mielieblare
14. Blinkfaan
15. Die Hartseerwals
16. Laat My Lekkerkry
17. Tant San Van Christiana
18. Askoek Setties
19. Transvaal Se Wals
20. Warm Pampoen Setties
21. De la Rey

met Blackie Swart
vetseun
So Ry Die Boere ............... BLRCD011 BLÊR MUSIEK/RMD
1. So Ry Die Boere
2. Stamp Daai Boude Lam
Lekkerkry-Potpourri
3. Laat My Lekkerkry
4. Uit Die Outyd
5. Bokkie, My Bokkie
6. Een Druk, Een Soen
7. Gee My Die See
8. Oh Li'l Miss Ida
Bubblegum en Backtracks
9. Meisie Meisie
10. Da-Idi
11. Ska-Rumba
12. Pers Kombers
13. Meadowlands
14. Foon Teen Die Oor
15. Red River Rock
Sak-Sak Keurspel
16. Ou Waenhuis
17. Oom Hans Se Gemmerdans
18. Neef Frans Se Polka
19. Warm Snare
20. Platboom Polka
21. Outa In Die Langpad
Lonely Cowboy Shuffle
22. Ou Ryperd
23. Maggie
24. Darling
25. Hoekom Is Die Naweek So Kort?
Skoffel-Voete Mieks
26. Meisie Sonder Sokkies
27. Loslappie
28. Al Lê Die Berge Nog So Blou
29. Jaloers Bokkie
30. Liewe Lulu
31. Die Rooispan Van Bredasdorp
32. Maanskyn Wals

vetseun
20 Van Die Beste ........ CDTGE 171 2008 GALLO
1. Fynloop
2. Konsertina
3. Liedjie Vir Monica
4. Dansende Vingers
5. Portugese Wals
6. Mielieblare
7. 'O Sole Mio
8. Ou Liepie En Ou Lappie
9. Militêre Tweepas
10. 'n Ruiker
11. Blinkfaan
12. Plekkie By Die Meul
13. Dagbreek Serenade (Sunrise Serenade)
14. Mooi Rooi Bekkie
15. Vegas Baandans
16. Stopstraat
17. Ou Boerewals
18. Skemertyd (Twilight Time)
19. Aandblompolka
20. Die Verloofwals

vetseun
Deur Die Jare 1947-1996 . CDTGE 170 2008 GALLO
1. Karringmelk Wals
2. Die Nuwe Hoed
3. My Suikerpoppie
4. Lentebloeisels
5. Vaaljapie Vastrap
6. Rooidag-Toe
7. Manie Se Vastrap
8. Biesiesvlei
9. Koue Patat
10. Fynloop
11. Skeermesjol
12. Moegoe Setties (Trap En Trippel)
13. Carolina Vastrap
14. Sommerso
15. Om Die Braaivleisvure
16. Oom Hans Se Baandans
17. O My Ma
18. Jy Breek My Hart
19. Piekfyn
20. Saterdagaand Setties
21. Maankoors
22. Askoek Setties
23. Mooifontein Se Wals
24. Die Aanblom Polka
25. Laat My Lekkerkry
26. Petronella
27. Somtyds
28. Morosovia Wals
29. Kitaartrane
30. Lentewals/Verleë

vetseun
Manie Bodenstein Is Terug LP . SRSJ 5054 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. O My Ma
2. Dee Valita
3. Dik Anna Polka
4. Die Lewe Swaai
5. Dagbreek Wals
6. Askoek Settees
Kant Twee:
1. Diamantveld Wals
2. Manie Se Vastrap
3. Warm Pampoen Settees
4. Warm Patat
5. Oom Hendrik Se Vastrap
6. Vaaljapie

vetseun
Bobaas LP ........................... UNA 1557 UNIKA
Kant Een:
1. Mooi Rivier
2. Moegoe Seties
3. Annatjie
4. Marico Toe
5. Eendag Kom Ek Terug
6. Vaaljapie Vastrap
Kant Twee:
1. Outydse Kwadril
2. Uit Die Ou Tyd
3. Marie
4. ... Boogie
5. By Die Waterval
6. Carolina

vetseunvetseun
Boerekultuur LP ............... VLP(B) 5028 VENUS
Kant Een:
1. Blink Faan (Trad. verw. M. Bodenstein)
2. Fynloop Seties (Trad. verw. M. Bodenstein)
3. Jy Breek My Hart (Trad. verw. M. Bodenstein)
4. Piekfyn (M. Bodenstein)
5. Verloof Wals (Trad. verw. M. Bodenstein)vetseun
6. Boesmansdraf (Trad. verw. M. Bodenstein)
Kant Twee:
1. O My Ma! (Trad. verw. M. Bodenstein)
2. Fluister Wals (Trad. verw. M. Bodenstein)
3. Kliprivier Polka (Trad. verw. M. Bodenstein)
4. Kromdraai; Waenhuis Mazurka (Trad. verw. M. Bodenstein)
5. Schottische (Trad. verw. M. Bodenstein)
6. Veleta (Trad. verw. M. Bodenstein)

Musiekante:
Klavier: Flippie van Vuuren
Kitaar: Tienie Coetzer
Baskitaar: Tienie Joubert
Tromme: Billy Olckers
Opgeneem deur: Michael se Plateopnamediens

Sonder die besondere ywer en harde werk van dr. Edith Katzenellenbogen, sou hierdie plaat nie 'n werklikheid geword het nie. Ek voel geeërd dat sy my gebruik het om gestalte aan haar volksdanse, wat almal op kant twee van hierdie opname verskyn, te gee. Die gechoreografeerde danse is beskikbaar in die bundel "Suid-Afrikaanse Danse In Volkstrant/South African Dances In Folk Idiom" van H.A.U.M. Uitgewers. Die nommers is oor die algemeen op die tradisionele wyse gespeel, met 'n titseltjie modeme inslag, om dit so te sê tydloos te maak.
MANIE BODENSTEIN
Johannesburg, Julie 1984.

Groepdanse vir ontspannings-, skool- en jeugprogramme word tans deur dr. Edith Katzenellenbogen gechoreografeer. Hierdie projek is moontlik gemaak deur 'n navorsingstoekenning van Nasionale Opvoeding (via SAVSLOR). Daar is besluit om die ou BOEREDANSE in te sluit sodat die danse nie alleen sosialisering, maar ook kulturele belewing kan bevorder. Vir hierdie doel is tred gehou met die verlangde ritmes en tempo's vir die danse met die produksie van sommige nommers op hierdie plaat. - omslag

vetseunvetseun
Konsertinakaperjolle LP . UNA 1546 UNIKA
Kant Een:
1. Konsertinakaperjolle (Manie Bodenstein)
2. Biesiesvlei (Manie Bodenstein)
3. Bokwa (Manie Bodenstein)
4. Krugerseties (Tradisioneel Verw: M. Bodenstein)
5. Penniefluitjiekwela (F. Woolridge)
6. Aliwalvastrap (Tradisioneel)
Kant Twee:
1. Kliprivierpolka (Tradisioneel Verw: M. Bodenstein)
2. Kromdraaimasurka (Tradisioneel Verw: M. Bodenstein)
3. Trapvas-Vastrap (Tradisioneel Verw: M. Bodenstein)
4. Verkykerseties (Manie Bodenstein)
5. Meadowlands (S. Vilakaze)
6. Koue Patat (M. Bodenstein)

As 'n Suid-Afrikaanse musiekkunstenaar dit ooit reggekry het om homself te oortref, het Manie Bodenstein dit gedoen met sy nuutste en soveelste langspeelplaat - Konsertinakaperjolle. Ons ken Manie al baie jare as die groot meester van die konsertina, maar nog nooit het hy sy meesterskap juis so getoon as met Konsertinakaperjolle nie. Ons weet dat hy alleen staan sover dit die weergawe van klassieke Boeremusiek op die konsertina aangaan; dat hy alles kan doen wat met 'n konsertina gedoen kan word; dat sy gelyke in die verwerking van musiek vir die moeilike instrument nie gou gevind sal word nie; dat hy alle musiek, selfs die klassieke, treffend op die konsertina kan weergee. Al die eienskappe is meesterlik saamgevat op die treffer; sy wye ervaring het tot 'n dieper insig en rypheid gelei wat aan die volmaakte grens.
Manie Bodenstein is 'n veelsydige musikant en het, soos die meeste musiekkunstenaaris wat naam gemaak het, kleintyd reeds begin. (Hy is die seun van Hans Bodenstein, wat met sy orkes, Die Vyf Vastrappers, vir die heel eerste plaatopname van Boeremusiek gesorg het). Manie het op Benoni grootgeword en as dertienjarige knaap bevind hy homfreeds as ghitaarspeler in 'n orkes.
Toe Manie sewentien was, het hy die ghitaar vir 'n konsertina verruil en daarna was sy opgang fenomenaal - in 1947 het hy lid geword van Sam Petzer se orkes en daarna vir die bekende orkeste van Hendrik Susan, Duffy Ravenscroft, Malherbe en ander gewerk. Dit het nie lank geduur voordat Manie begin plate maak het nie; voor die dae van langspeelplate het hy sowat dertig gewone plate gemaak en Konsertinakaperjolle is reeds sy soveelste langspeelplaat. Hy het ook 'n eie program vir die S.A.U.K. behartig. Deesdae tree hy met die Debbo-groep en Taffie Kikillus op.
Ondanks al sy bedrywighede het hy tussendeur ook nog die tyd gevind om te komponeer - dink maar aan sy groot treffer, Lentebloeisels. Die titelnommer van dié plaat Konsertinakaperjolle is ook sy eie werk.
Manie het nog een groot droom. Hy wil baie graag 'n langspeelplaat maak van altyd-gewilde deuntjies, soos Fascination en Cest Si Bon. Na Konsertinakaperjolle sal ons seker nie baie lank hoef te wag voordat die droom waar word nie.
In elkeen van die twaalf nommers op die plaat vind ons Manie se kenmerkende styl op sy beste en sy besondere gawe vir verwerkings besorg aan elkeen 'n individuele atmosfeer. Manie se briljante aanbieding pas presies in die Suid-Afrikaanse musiekidioom en sy blymoedigheid is eie aan ons.
Op Konsertinakaperjolle tref ons ou gunstelinge, soos Kromdraaimasurka, Penniefluitjiekwela, Meadowlands en Aliwalvastrap, in 'n heel nuwe en soms ongewone, maar passende, gedaante aan: niemand het hullle al presies gespeel soos Manie nie.
,,Konsertinakaperjolle het g'n spesifieke wysie nie, dis 'n lewendige en vinnige spogstuk wat spesiaal gekomponeer is om te wys wat die konsertina kan doen,'' sê Manie van die titelnommer. Hy is baie reg. Luister gerus! En as 'n mens boonop nog na Bokwa, Biesiesvlei, Koue Patat, Trapvas-Vastrap, Kliprivierpolka en Krugerseties luister, gaan dit beslis moeilik om die voete behoorlik stil te hou.
Manie se aanbieding is dinamies, sy verwerkings puik, hy hanteer die konsertina meesterlik en hy word baie bekwaam bygestaan deur Ken du Plessis (ghitaar), Richard Vergottini (trekklavier), Manny Parks (basviool) en Andy Johnson (tromme). Die resultaat is 'n vrolike, uitmuntende plaat wat nog vele dans aandjies Iewe sal gee en die dansers na dagbreek toe sal laat deurdruk. - omslag

vetseunvetseun
Manie Bodenstein - 14 Meesterstukke TC/CD . ZPVC 80/PVCD 80 PVB MUSIC


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)