Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
SAW Kerkkoor- En Konsertgroep
Kanaries/Canaries - Travelling Troopers
vetseun
Langs Ver Paaie 18 LP ........ VIV 007 T
Kant Een:
1. Entrance And March Of Peers
2. Neem My Saam
3. Keurspel
4. Vredeslied
5. Hierdie Kind
6. Be Still My Soul
7. Steal Away
Kant Twee:
1. Always On My Mind
2. Letter To Jesse
3. Goin' Home
4. By Die Viswater

Travelling Troopers
vetseun
Langs Vêr Paaie 16 LP . BCP 1956 1989 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een / Side One:
1. Blouberg Se Strand
2. Zulla Digging Song
3. Jy Is Liefde
4. Skadu's Teen Die Muur
5. The Lion Sleeps Tonight
Kant Twee / Side Two:
1. La Bamba
2. Hello
3. YsitiMela
4. Met Middernag
5. Wie Het Ek Buiten U?
6. Boesmanlandse Pryslied
7. Wat Buig Jy Jou Neer?

Travelling Troopers
vetseunvetseun
Langs Ver Paaie 15 LP . BCP 1890 1988 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Hallelujah Chorus
2. The Lord's Prayer
3. Pie Jesu
4. Hy Leef
5. Bitterbessie Dagbreek
Kant Twee:
1. Andante Andante
2. Vir Jou
3. Babavuja
4. Hello Again
5. Shaboom

Travelling Troopers
vetseunvetseun
Langs Ver Paaie 14 LP .................... 1987 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Mis Jou Vannaand & Namakwaland
2. Only You
3. Seeman
4. Thank You For The Music
5. Cent Mille Chanson
6. Heilige Gees
Kant Twee:
1. Die Mense Wat Ek Liefhet
2. Georgie Girl
3. Factory
4. Ogrote God
5. Boesmanlandse Pryslied

Mimi Coertse met Kanaries (Canaries - South African Defence Force Church Choir And Concert Group of 1988)
vetseunvetseun
Kanaries & Mimi 2LP ........................ 1988 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een: Side One
1. Van Al Die Land Se Tafelberge (Boerneef toonsetting, Awie van Wyk, Solis, Mimi Coertse)
2. Dayton Ohio 1903 (King Singers)
3. Villa Uit "Die Lustige Witwe" (F. Lehàr, Solis, Mimi Coertse)
4. Aus Der Taube (Kurt Lissmann)
5. Leer My Op U Wag, O Here (Ges. 49) (Verwerking, G. de Villiers, G de Munnik)
6. Stille Nacht (F.X. Gruber, Solis, Mimi Coertse)
Kant Twee: Side Two
1. Danny Boy (Old Irish Folksong) (Arrangements, D. Agenbach, J. Jacobs, Soloist, Mimi Coertse)
2. Frisch Gesungen (F. Silcher)
3. La Vergine Uit "Forza Del Destino" (G. Verdi, Solis, Mimi Coertse)
4. Stille Nacht (F.X. Gruber, Solis, W. Swart)
5. Locus Iste (A. Bruckner)
6. Onse Vader (Albert Hay Malotte, Verwerking, D. Agenbach)
Kant Drie: Side Three
1. Those Were The Days (Raskin, Arrangements Henning Jacobs, Trumpet Solo, Koos Pretoius)
2. Sprokie Vir 'n Stadskind (K. du Plessis, Solis, Danie Botha)
3. Don't Cry For Me Argentina from "Evita" (Andrew Lloyd Webber, Arrangements, Johan Badenhorst, Trumpet Solo, Koos Pretoius, Guitar Solo, Lourens van Rensburg)
4. Kliprivier Polka (F. Bosch, Verwerking, Nico Carstens, Neels Steyn, A. van Vuuren, Orrelsolis, B. Pieters, Trekklavier, J. Vermeulen)
5. Monoloog (Adriaan Kotzé)
6. Kalfie Wals (Tradisioneel, Verwerking, A. van Vuuren)
Kant Vier: Side Four
1. What A Feeling from "Flash Dance" (Moroder, K. Forsy, Arrangement, A. van Vuuren, Trumpet Solo, Koos Pretorius, Synthesizer, Deon Agenbach)
2. Adagio Cantabile Uit Sonata In Eb Majeur Op 13 (Pathétique) (Ludwig von Beethoven, Verwerking, Johan Badenhorst, Klaviersolo, Deon Agenbach, Kitaarsolo, Lourens van Rensburg)
3. Sjosjoloza (Bantoe Tradisioneel, Solis, Werner Swart, Handtromme, B. Pieters)
4. Jan Piet (Chris Lamprecht)
5. Zorba Dance from "Zorba The Greek" / Hava Nagila (Mike Theodorokis, Traditional, Arrangement, Koos Pretorius, Guitar Solo, Lourens van Rensburg)

Kanaries
vetseunvetseun
Langs Ver Paaie 13 - Kanaries LP . BCP 1818 1985 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Riksja Boy
2. Klein Karoo
3. Harlekyn
4. Any Dream Will Do
5. Mooi Griekeland
6. Viva Tutti
7. Thank You For The Music
Kant Twee:
1. The Sound Of Music
2. Chariots Of Fire
3. Sweet Caroline
4. Morning Side
5. Ere Aan God
6. O Slaan Jou Nou U Oë Op

SAW Kerkkoor- En Konsertgroep
vetseun
Langs Ver Paaie 11 LP ... DCLPA 6 1982 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. God Is 'n Toevlug
2. Psalm 23
3. Die Maan Het Geval
4. Die Lied Van Die Boland
5. Stouthearted Man
6. Eggo-Lied
Kant Twee:
1. Chim Chim Cheree; Al Lê Die Berge Nog So Blou
2. Ipi Tombi
3. Today
4. Viva Espana; Micaela
5. Kinders Van Die Wind
6. Zambesi

Koordirigente: D. Cherry, J. Spies
Orkesdirigent: B. Botma

SAW Kerkkoor- En Konsertgroep
vetseun
Langs Ver Paaie 10 LP . BCP 1539 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een / Side One:
1. Aan U Kom 'n Lofsang Toe
2. Bly By My O Heer (Trompet Solo: L. Vermaak)
3. Die Heer, My Herder (Psalm 23)
4. Lofsing Die Here (Ges. 63)
5. Heilig, Heilig, Heilig
6. Jacob's Ladder
7. Nobody Knows The...
8. French Christmas Song
Kant Twee / Side Two:
1. Mamma Ek Is 'n Tsotsi-Boy
2. Sonder Jou (Solis: E. Viljoen)
3. Singin' In The Rain
4. Dolanne's Melody (Flute: J. Nel; Trumpets: K. Schroeder; L. Vermaak)
5. My Hart Verlang Na Die Boland (Solis: F. Vermeulen)
6. Kinders Van Die Wind (Dwarsfluit: T. Venter; Kitare: B. Ludik; J. van Wyk; C. van Rooyen; C, Bester)

Weermagkerkkoor- En Konsertgroep
vetseunvetseun
Langs Ver Paaie 9 LP ... BCP 1501 1979 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Magaliesburgse Aandlied
2. Adoramus Te
3. Ride The Chariot
4. Let Us Break Together
5. Grande Valse Brillante
6. Somermaan
Kant Twee:
1. Grenslied
2. Soen Haar
3. Ver In Die Ou Kalahari
4. Wiegelied
5. Down By The Riverside
6. Boys In Blue
7. Tannie Met Die Rooi Rokkie
8. In The Mood
9. Jantjie

SA Weermagkerkkoor- En Konsertgroep
vetseunvetseun
Langs Ver Paaie 8 LP ... BCP 1458 1977 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Ere Aan God
2. Kom Na My Toe
3. Climbing Up The Mountain - Kwintet: D. van der Walt, A. Van der Merwe, C. Uys, B. Pieterse, R. Wiggett
4. Were You There
5. Dis Al
6. Romanze
7. Tafelberg Se Kop
Kant Twee:
1. Shosholoza - Soliste: R. Wiggett, C. Uys
2. Spanish Eyes
3. Vat Jou Goed En Trek
4. Draf Maar Aan Ou Ryperd
5. Konsertina Klanke
6. Die Jong Wat Die Koei Oppas En Bobbejaan Klim Die Berg
7. Wheels - Baskitaar: R. Beetge, Leier Kitaar: E. Volschenk, Dromme: K. Herselman, Akoesties Kitaar: L. Kritzinger
8. Michael Rows The Boat Ashore
9. Wonderland By Night - olv Lt. MJ Badenhorst Trompette

Die S.A. Weermagkerkkoor- en Konsertgroep het sy ontstaan te danke aan die visie van Kol(lds) W. J. Meintjes, destyds kapelaan van die Ned. Geref. Gemeente Tek, wat die Lugmaggimnasium Koor-en Konsertgroep op die been gebring het om fondse in te samel vir 'n kerkgebou vir genoemde gemeente.
Nadat die doel bereik is, het die Groep vanaf 1972 in opdrag van die Minister van Verdediging en onder beskerming van die Kapelaan-generaal, bly voortbestaan.
1. Om 'n beeld van die S.A. Weermag uit te dra en veral om die publiek in te lig wat op geestelike vlak vir jongmanne in die Weermag gedoen word.
2. Die groep het dit ook ten doel om veral jongmense te motiveer.
Daar is mense wat vandag twyfel aan die toekoms van R.S.A. Hierdie pessimiste is 'n groter gevaar as dievyande op die grense van ons land omdat dit juis eersgenoemde is wat so maklik in die toekoms ons mooi land kan weggee. Die Groep wil dan mense verseker dat ons Weermag paraat en sterk genoeg is om ons vyande die hoof te bled, en dat daar 'n pragtige toekoms in ons land is vir elke gelowige wat in die almag en voorsienigheid van God glo.
3. All inkomste van die groep gaan na die Fonds vir Kapelaansdienste wat gebruik word vir die geestelike bearbeiding van elke jongman in die S.A. Weermag. Hierdle fonds verskaf Bybels, Christelike Iektuur, films hulpmiddels, ens. om jongmanne op ons grense en tuis geestelik weerbaar te maak en vir die Koninkryk van God te wen.

Alle skenkings vir die doel kan gestuur word aan:
-KAPELAAN-GENERAAL, PRIVAATSAK X479, PRETORIA, 0001.

Die groep bestaan uit 46 Nasionale Dienspligtiges wat jaarliks elke Januarie uit dienspligtiges van alle Weermagsdele gekies word. Hulle geniet hulle opleiding by Lugmaggimnasium en dra dus Lugmaguniform. Hulle dra hul boodskap uit deur uitgebreide toere na alle dele van die R.S.A. en S.W.A.
Die koor word afgerig deur Mnr. Adolf Theron, onderwyser te Hoërskool Voortrekkerhoogte, wat veral bekendheid verwerf het vir sy afrigting van die koor van die Universiteit van Pretoria. Die groep staan tans onder die Ieiding en afrigting van Kpln(ds) Eric Harrington.
Die inkomste wat verkry word uit die verkoop van die plaat gaan vir die fonds vir Kapelaansdienste.
Hierdle plaat is vir die grootste gedeelfe 'n opname van die 1977 groep.
Op kant 2 is nommers 5, 8 en 9 egter opnames van die 1978 groep. - omslag

SA Weermagkerkkoor- En Konsertgroep
vetseunvetseun
Langs Ver Paaie 7 LP ......... BCP 1433 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Lied Van Jong Suid-Afrika
2. Oranje-Blanje-Blaauw
3. Rosa Marie (Soloïs: George Honiball)
4. Rose Van Die Velde (Sangsolo: Gerhard le Roux)
5. Dogter Van Sion
6. Psalm 42
7. Bly By My Heer (Soloïs: Gerhard le Roux)
Kant Twee:
1. La Paloma Blanca
2. Cherry Pink
3. Ruiter Van Die Nag (Soloïs: Gerhard le Roux)
4. Skotse Riel (Vioole: D. Flint en Morné Bezuidenhout; Bas kitaar: R. Beetge)
5. Silvia Se Ouma (R. Magennis)
6. Green Green Grass Of Home (Soloïs: Frikkie Scholtz)
7. Down By The Riverside
8. Paper Roses (Soloïs: Frikkie Scholtz)
9. Shosholoza

Weermagkerkkoor En Konsertgroep
vetseunvetseunvetseun
Langs Ver Paaie 6 LP ........ BCP 1387 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Holy City (Weatherley-Adams)
2. Onse Vader (Bybelteks)
3. The Lord Is My Sheperd (Bybelteks)
4. Bly By My Heer (Lyte-Monk)
5. In The Garden (Deon Harmse)
6. Ontroue Sannie (Trad.)
Kant Twee:
1. Edelweiss (Roger-Hammerstein)
2. Amen Koor (G. Pate Snr.)
3. Skemeraand (Guitar: J. van Staden) (R. Bornman)
4. Blikkiesdorp (Konsertina: P. Kruger) (Warrsk: Trad.)
5. Swinging Safari (Orrel: R. Phillipson) (B. Camfert)
6. Seeman (Samgsolo: F. Scholtz) (Scharfenberger-Melodie: Gama en Beum-Vertaling: V. Lee en Bush)
7. Massachusetts (Gibb)

Hierdie groep (voorheen die Lugmaggimnasium Koor- en Konsertgroep) het in 1967 tot stand gekom deurdie toedoen van Koll(ds) W.J. Meintjes destyds leraar van die NG Gemeente Tek, bygestaan deur AO I A.l. de Swardt en Mev. C. Crause, met die doel om fondse in te samel vir 'n kerkgebou vir die betrokke gemeente waarvan die lidmate hoofsaaklik dienspligtiges is.
Na verwesenliking van hierdie doel is die groep in 1972, vanwee die besonder gunstige ontvangs wat hulle by die publiek geniet het, in opdrag van die Minister van Verdediging omskep in die huidige vorm met twee hoofdoelstellings: a. om die beeld van die SA Weermag tov dienspligopleiding na die publiek uit te dra en b. om fondse intesamel vir die Fonds vir Kapelaansdiens. Hierdie fonds word gebruik vir geestelike vverk onder die duisende jongmanne wat elke jaar diensplig doen. Bybels, christelike lektuur en godsdienstige films word voorsien aan die dienspligtiges by eenhede en grensposte.
Die groep bestaan net uit dienspligtiges wat elke jaar gekeur word uit die betrokke jaar se inname. Naas hulle militêre opleiding onderneem hulle reise deur die land om verskeidenheidskonserte aan te bied en op Sondae saam met die meereisende kapelaan tydens eredienste op te tree. Daar is min dorpe in die RSA en SWA waar hulle nog nie opgetree het nie. Hulle het reeds 'n paar miljoen kilometer afgele en meer as duisend keer opgetree.
Vanaf 1976 staan die groep bekend as die Weermagskerkkoor en Konsertgroep en word die drie weermagsdele: Leer, Lugmag en Vloot, verteenwoordig. Kpln(ds) E. Harrington is die verantwoordelike kapelaan.
Die kooropnames op hierdie plaat is gedoen onder leiding van Mnr. A. Theron, beter bekend virsy afrigting van die koor van die Universiteit Pretoria.
Die Fonds vir Kapelaansdiens is die alleenverspreiders van hierdie plaat en alle winste uit die verkoop van plate word in hierdie fonds gestort. Deur 'n plaat te koop maak u ook 'n bydrae tot bogenoemde fonds. - omslag

Lugmaggimnasiumkoor
vetseunvetseunvetseun
Langs Vêr Paaie 5 LP ........ BCP 1215 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant 1:
1. Loof God (Franz Abt)
2. My Verlosser (P.P. Bliss, J. McGranaham)
3. Heilig, Heilig God Almagtig (F. Schubert)
4. Nader, My God, By U (Mason Adams, Trad. verw. Crause)
5. Stille Nag (Gruber-Mohr)
Kant 2:
1. Erika (Neil; Hesse)
2. Kenwysie (Trad.)
3. Ballad Of The Green Beret (Sadler; Moore)
4. Trekliedjie (Kittredge, Carinus, Holtzhausen)
5. Aandlied Van Die Voëls (Trad. G. Richard, Verw. Crause)
6. Liefste Madelein (D. Steyn)
7. Wiederschau (F. van Vuuren)
vetseun
Onder leiding van, Mev. Meisie Crause

"Langs vêr paaie" is die vrug van 'n beskeie tog energieke klompie jongmanne van die Lugmaggimnasium wat op 'n unieke wyse 'n geloofsdaad aangepak het deur hulle kragte saam te snoer en naweektoere na baie dorpe te onderneem met hulle konsert- en koorgroep. Die vrug van hierdie onderneming kan nou elke huisgesin bereik deur die kooropnames vasgelê op hierdie plaat.
Hierdie eerste poging van hulle is aangevuur deur die honderde versoeke van mense wat hulle langs vêr paaie hoor sing het. Met die lied het hulle 'n pragtige boodskap uitgedra voor vol kerke. Met die besieling en oorgawe waarmee hulle hul boodskap vangeloof afgelê het, het hul water aan dorstige siele gegee en kalmte aan onrustige menseharte gebring.
Mag "Langs vêr paaie" nie net met blydskap ontvang word nie, maar nog steeds die doeI bereik wat brandend deur hierdie koorgroep begeer word. - Kmdt. (Ds.) W.J. Meintjies - omslag

Lugmaggimnasiumkoor
vetseunvetseun
Langs Vêr Paaie 4 LP ........... UR 7104 UNIVERSAL
Kant 1:
1. Prys Hom
2. Hoe Groot Is U
3. Die Heemle Verkondig
4. In Die Tuin
Kant 2:
1. Erika
2. Boere-Orkes
3. Die Trekliedjie
4. Ballad Of The Green Beretsvetseun
5. Die Gebed Van 'n Jong Meisie
6. Die Aandlied Van Die Voëls
7. Liefste Madelein

Onder leiding van, Mev. Meisie Crause

BOODSKAP VAN KMDT. [DS.] W.J. MEINTIES
,,Langs vêr paaie" is die vrug van 'n beskeie tog energieke ktompie jongmanne van die Iugmaggimnasium wat op 'n unieke wyse 'n geloofsdaad aangepak het deur hulle kragte saam te snoer en naweektoere na baie dorpe te onderneem met hulle konsert- en koorgroep. Die vrug van hierdie onderneming kan nou elke huisgesin bereik deur die kooropnames vasgelê op hierdie plaat.
Hierdie eerste poging van hulte is aangevuur deur die honderde versoeke van mense wat huIIe Iangs vêr paaie hoor sing het. Met die lied het hulle 'n pragtige boodskap uitgedra voor vol kerke. Met die besieling en oorgawe waarmee hulle hut boodskap van geloot afgelê het, het hul water aan dorstige siete gegee en kalmte aan onrustige menseharte gebring.
Mag ,,Langs vêr paaie" nie net met blydskap ontvang word nie, maar nog steeds die doel bereik wat brandend deur hierdie koorgroep begeer word.
Lugmaggimnasium. - omslag

Lugmaggimnasiumkoor
vetseun
Langs Vêr Paaie 3 LP ........... UR 0723 UNIVERSAL

Lugmaggimnasiumkoor
vetseunvetseun
Langs Vêr Paaie 2 LP .......... UR 6906 UNIVERSAL
Kant Een:
1. Ere Aan God
2. Hoe Groot Is U
3. Hoop En Wees Tevrede
4. Stille Nag
5. Nader My God By U
6. Speed Your Journey
Kant Twee:
1. Heer Ek Wil 'n Christen Wees
2. Heiland Lei Ons Soos 'n Herder
3. Was Jy Daar?
4. Siel Het Jy Geen Plek Vir Jesus?
5. God Sy Met U Tot Ons Weer Ontmoet; Laaste Taptoe

Onder leiding van, Mev. Meisie Crause

"Langs Vêr Paaie" is die vrug van 'n beskeie tog energieke klompie jongmanne van die ligmaggimnasium wat op 'n unieke wyse 'n geloofdaad aangepak het deur hulle kragte saam te snoer en naweektoere na baie dorpe te onderneem met hulle konsert- en koorgroep. Die vrug van hierdie onderneming kan nou elke huisgesin bereik deur die kooropnames vasgelê op hierdie plaat.
Hierdie eerste poging van hulle is aangevuur deur die honderde versoeke van mense wat hulle langs ver paaie hoor sing het. Met die lied het hulle 'n pragtige boodskap uitgedra voor vol kerke. Met die besieling en oorgawe waarmee hulle hul boodskap van geloof afgelê het, het hul water aan dortige siele egee en kalmte aan onrustige menseharte gebring.
Mag "Langs Vêr Paaie" nie net met blydskap ontvang word nie, maar nog steeds die doel bereik wat brandend deur hierdie koorgroep begeer word. - omslag

Lugmaggimnasiumkoor
vetseunvetseun
Langs Vêr Paaie LP ........ UR 6717 1967 UNIVERSAL
Kant Een:
1. Hoe Groot Is U
2. Hoop En Wees Tevrede (Malan)
3. Loof God (F. Abt)
4. Nader My God By U (Mason/Adams)
Kant Twee:
1. Die Ehre Gottes
2. Heilig, Heilig God Almagtig (Schubert)
3. God Is Liefde (Stebbins)
4. Speed Your Journey (from Nabucco-Verdi) and Last Post


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)