Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lucas Maree miljoen.net


Lucas Maree en Jaco van der Merwe (Bittereinder) - Miljoen VID >>> (2015)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/05

vetseun
Plakboek ............................ MMCD05 2012 MILJOEN MUSIEK
1. Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen
2. Droomvrou
3. Victoriabaai
4. Sunnyside
5. Kiekies
6. N1 Roete
7. Liewe Maan
8. Die Weduwee Se Kruik
9. Die Tyd Stap Aan
10. Nog Een Koppie Koffie
11. Wiegeliedjie
12. Wolke Van Voortuitgang
13. Die Arend
14. Heel Van Vooraf
15. Ek En Jy
16. Mot Om Die Kers
17. Die Afskeid
18. Legkaart
19. Jy Los My Alleen
20. Jou Honour
21. Die Goeie Ouer Tyd

"My kiekies is verwysings, my lewensinventaris die ensiklopedie van my bestaan. My kiekies is bewyse vir die feit dat ek ook daar was 'n prentjiekommentaar wat my beaam.Daar is komedie in my kiekies, 'n skaterlag betraan deur die afstand tussen destyds en vanaand. Daar is ritme in my kiekies, 'n patroon wat hom herhaal in die kom en gaan en wegbly van gesigte.."
Met hierdie woorde laat Lucas Maree vir ons 'n skatkis na... Woorde en kiekies wat vir ons almal herinder aan 'n lewe wat 'n groot invloed op ons gehad het.

vetseun
Met Liefde Van Lucas ...... MMCD04 2011 MILJOEN MUSIEK
1. Droomvrou
2. Island
3. Weer 'n Keer
4. Koppie Koffie
5. The Rose
6. N1 Roete
7. Heel Van Vooraf
8. Klein Karoo
9. Ek En Jy
10. Hooglied
11. Tussen Die Katel
12. Sometimes When We Touch
13. Al Lê Die Berge Nog So Blou
14. Liedjie Vir Jou
15. Onder In My Whiskeyglas
16. I Need You
17. Sawens
18. Wonderful Tonight
19. Suikerbos
20. Die Afskeid

vetseunvetseunLAAI AF
Een Uit 'n Miljoen kompilasie . MMCD03 2010 MILJOEN MUSIEK
1. Die Weduwee Se Kruik - Danie Niehaus
2. Die Tyd Stap Aan - Laurika Rauch
3. Droomvrou - Dozi
4. N1 Roete Noord - Jannie du Toit & Christa Steyn
5. Buurman Aan Die Bokant - André Swiegers
6. Weer 'n Keer - Kurt Darren
7. Sunnyside - Coenie de Villiers
8. Baie Paaie Lei Na Rome - Laurinda Hofmeyr
9. Jerigo - Mathys Roets
10. Die Afskeid: Ons Prat En Ons Praat - Steve Hofmeyr
11. Nog Een Koppie Koffie - Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock
12. Victoriabaai - Anton Goosen
13. Miljoen - Verskeie Kunstenaars
14. Wiegeliedjie - Lucas, Linda, Monica & Carla Maree
15. Lucas Maree - Jakkie Louw
16. L'homme De Mes Reves - Myra Maud
17. Victoriabaai - Marta Gomez


Coenie de Villiers & Lucas Maree - Karoonag VID >>> (2009) - BlixemTV


Lucas Maree - Victoria Baai VID >>> (2009) - BlixemTV

vetseun
Lucas Maree en Vriende CD/DVD . MMCD/DVD01 2009 MILJOEN MUSIEK/SELECT
1. Ek En Jy
2. My Hartjie, My Liefie
3. Droomvrou
4. Leaving On A Jet Plane
5. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
6. Die Afskeid
7. Kiekies
8. Die Blouberge Lê Nog Voor
9. N1 Roete Noord
10. Liewe Maan
11. Al Lê Die Berge Nog So Blou
12. Karoonag
13. Liedjie Vir Jou
14. Victoria Baai
15. Blou
16. Die Weduwee Se Kruik
17. Die Tyd Stap Aan
18. Heel Van Vooraf

vetseun
Lankverwag ............................ MMCD02 2009 MILJOEN MUSIEK/SELECT
1. Kinders Van Die Wind
2. Doeane Van Jou Hart
3. Die Afskeid
4. Die Nuus
5. 'n Foto
6. Die Ewige Soldaat
7. Langkloof
8. Klein Karoo
9. Ver Van Die Huis Af
10. Onder In My Whiskeyglas
11. Man Van Staal
12. Sawens
13. Vir Jou
14. Lank Gelede
15. Liedjie Vir Jou

vetseunKOOP/BUYKOOP/BUY
Musiek en lirieke (Liedboek) . 2007 LAPA
- Vverwerkings vir kitaar en klavier

"Die bekende en beminde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Lucas Maree, het uiteindelik so ver gekom om 'n heerlike versameling van sy songs te bundel - verwerk vir die kitaar en ook vir die klavier! Die volgende liedjies is in die boek, en nog meer: Miljoen; Droomvrou; Die tyd; Kiekies; Victoriabaai
'n Absolute moet vir kitaar- en klavierspelers asook musiekonderwysers." - LAPA

Sien Lucas Maree saam met The Lemmings se Kinders Van Die Wind in Ouma se slim kind

vetseun
Lucas & Kie .................... JNSD112 2002 JNS MUSIEK
1. Die Maerliedjie
2. Wiegeliedjie
3. Droomvrou
4. Heel Van Vooraf
5. Bly Bietjie By My
6. If You're Right
7. Halfweghuis
8. Sand En See
9. Sunnyside
10. Leaving On A Jet Plane
11. Victoriabaai
12. Die Tyd Stap Aan
13. Miljoen
14. Twee Vingers
15. Die Weduwee Se Kruik
16. Die Krokodil
17. Kiekies
18. Tussen Die Katel
19. Tekkies
20. Brandewyn; The Rose; N1 Roete Noord

vetseunvetseun
Things .............................. JNSD101 2001 JNS MUSIEK
1. Jericho
2. Things
3. Island
4. Out Of Time
5. That Was Yesterday
6. The Rose
7. Wonderful Tonight
8. Both Sides Now
9. Jessie
10. Vincent
11. Foolish Games
12. Green Fields Of France
13. Forever Young
14. Sometimes When We Touch
15. To Make You Feel My Love
16. I Need You

vetseunvetseun
Blouberg ........................... JNSD96 2001 JNS MUSIEK
1. Die Blou Berg Moet Ek Oor
2. Vat Jou Goed En Trek, Ferreira
3. My Hartjie, My Liefie
4. O, Brandewyn Laat My Staan
5. Suikerbos
6. Die Geliefdes Hang Aan Die Bos
7. Ek Soek Na My Dina
8. Die Blouberg Moet Ek Oor
9. Die Hiefel En Die Fiefel (Langenhoven, Maree)
10. Daai Hoed Song
11. As Ek Moeg Word Vir Die Lewe In Die Stad
12. Liewe Maan
13. My Sarie Marais
14. Al Lê Die Berge Nog So Blou
15. Die Goeie, Ouer Tyd
16. Keurspel

met David Jooste, Coenie de Villiers, Christa Steyn, Dougie Cambell, Juan Oosthuizen, Leon Ecroignard, Pierre Schnehage, Marius Appelgruyn, Evert van Niekerk, Laura van Niekerk, Jannie du Toit, Anna Davel, Sunieda de Beer, St. Phillips Brothers.

vetseunvetseunvetseun
Mot Om Die Kers .................. JNSD66 1998 JNS MUSIEK
1. Mot Om Die Kers
2. N1 Roete Noord
3. Die Dubbel Gangers
4. Heel Van Vooraf
5. Twee Vingers
6. Die Spoke (Tradisioneel)
7. Hooglied (Coenie de Villiers)
8. Ou Vriende (Philip Nel)
9. Die Maerliedjie
10. Ek En Jy
11. Skrif Teen Die Muur
12. Weer Alleen
13. Die Stoomtrein
1999 SAMA: Best Adult Contemporary Album, Afrikaans

vetseunvetseun
Die Kiekies Konsert: Weer 'n Keer . JNSD41 1996 JNS MUSIEK
1. Weer 'n Keer
2. Kiekies (vertel)
3. Kiekies
4. Dooimansdeur
5. Victoriabaai (vertel)
6. Victoriabaai (konsert)
7. N1 Roete Noord
8. Storie Oor Die Buurman
9. Buurman Aan Die Bokant
10. Wolke Van Vooruitgang
11. Treklorrielied
12. Baie Paaie Lei Na Rome (vertel)
13. Baie Paaie Lei Na Rome
14. Wiegeliedjie
15. Nou Ja (vertel)
16. Nou Ja
17. Oupa Se Storie
18. Die Tyd Stap Aan
19. Vir.Leon Schuster
20. Victoriabaai (ateljee)
21. Die Weduwee Se Kruik

vetseunvetseun
Miljoen ........................... JNSD005 1993 JNS MUSIEK
1. Die Arend
2. Miljoen
3. Die Tyd
4. Jerigo
5. Droomvrou
6. Bloedstraat
7. Nog Een Koppie Koffie
8. Langafstand Liefde
9. Kronkelpad Beloftes (Stef Kruger)
10. Die Bedelspeler
11. O, Brandewyn Laat My Staan
12. Wintersdagboek (Johan Horn)
13. Sunnyside

vetseunvetseunvetseun
Kiekies... TC/LP/CD . INHFCT 201/INHFCD201 1984 INHUIS/TRIO RECORDS
Hierdie Kant:
1. Victoriabaai
2. Laataand Bedenking
3. Treklorrielied
4. Nou Ja
5. Wiegeliedjie
6. Vermiste Mense
Daardie Kant:
1. Monica
2. Baie Paaie Lei Na Rome
3. Kiekies In My Plakboek
4. Dooimansdeur
5. Gebed In Die Laataand


ook op :
Die beste van Jannie du Toit .. so ver - Jannie du Toit
Vonk Hardehout kompilasie - Al Lê Die Berge Nog So Blou (2004)
So Onthou Ons.Koos du Plessis - Teen Skemer
Handgemaak - Coenie de Villiers
Volksbesit 2 - Die Blou Berg Moet Ek Oor
Klopjag - 15de Laan - N1 Roete (woorde en musiek)
Song vir Bokkie
- Droomvrou
Spook kompilasie - Die Spoke
DKNT² Treffers - Liewe Maan (2002)
Volksbesit - O, Brandewyn Laat My Staan
Tydloos 2 - Miljoen
Tydloos - Victoriabaai
Dorpe, Stede, Streke - Victoriabaai
UKkasie 2001 - Liewe Maan
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - Kronkelpad Beloftes
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Mot Om Die Kers
Winde Van Verandering - Anton Goosen
Ek Wens - Coenie de Villiers
Koos se Plaat - Nagkonsert, Teen Skemer, Middernagtrein, Onder Die SuiderkruisOnder Die Suiderkruis, Edelwyn, Gebed met Jannie du Toit
Houtstok-Rockfees

vetseun

flyers :
2007 12 05 - Kerskonsert (Lucas Maree), Die Boer, Durbanville
2006 2 September - Lucas Maree, Die Boer, Durbanville, R70
2006 1 September - Lucas Maree, Die Boer, Durbanville, R70
2006 31 Augustus - Lucas Maree, Die Boer, Durbanville, R70
2006 30 Augustus - Lucas Maree, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2005 11 30 - 12 01, Die Boer, Durbanville Lucas Maree
2005 10 16, Jeffreysbaai Liedjieskrywerswerkswinkel en Konsert met Lucas Maree en Stef Kruger
2005 10 15, Port Elizabeth Liedjieskrywerswerkswinkel en Konsert met Lucas Maree en Stef Kruger
2005 10 14, Uitenhage Liedjieskrywerswerkswinkel en Konsert met vetseunLucas Maree en Stef Kruger
2005 09 02, Hartebeespoortdam Liedjieskrywerswerkswinkel en Konsert met Lucas Maree en Stef Kruger
2005 08 20, Lungile Teater, Roodepoort Liedjieskrywerswerkswinkel en Konsert met Lucas Maree en Stef Kruger
2005 08 04-07, Potgietersrus Kierieklapper Kunstefees, Nataniël, DNA Strings, Pieter Smith, High 5, Afrikiti, Alexa Strachan, Valiant Swart, Lucas Maree & Gerrie Jamnek (Die Sommerso Stories)
2005 07 21-23, Die Boer, Durbanville Lucas Maree
2005 07 19, Dorpstraat Teater,StellenboschLucas Maree
2004 09 25, Carnival City Afrikaanse Musiekfees 3 Eclips, Guillaume, Helenè Bester, Jacques Botes, Jannie Moolman, JJ Stephens, Johnny en Vivian, Juan (Floors) Oosthuizen, Jurie Els, Koos Kombuis, Lize Beekman, Lucas Maree, Rina Hugo, Robbie Klay, Saranti Reeders, aanbieders, Nina Swart, Thys-die Bosveldklong computicket.com musiek.coza
2004 07 11, UKKASIE Christelike Geloofsfees, The Bridge SE1, £5 vetseunLaurika Rauch; Dozi; Nianell; Zanta Hofmeyr; Lucas Maree, Fishpond Pubkoor; Janine Nel, Francois le Roux; Heinz Winckler; Steve Hofmeyr; AngloGold Mannekoor. ukkasie.com
2004 07 10, UKKASIE Royal Albert Hall, £17-£45'n Plek in Afrika - opgedra aan Nelson Mandela en 10 Jaar van Demokrasie Laurika Rauch, Dozi, Steve Hofmeyr, Nianell, Heinz Winckler, DNA Strings, Lucas Maree, Zanta Hofmeyr, Francois le Roux, John Jacobs, George Mannekoor, Maleierkoor (Kaapse Klopse), Fishpond, AngloGold-koor. regie, Francois le Roux ukkasie.com


skakels : miljoen.net












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)