Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Koos du Plessis .co.za (Koos Doep) (Du Plessis, Koos)

2021 06 12 - Jannie du Toit, Doep Is Nie Dood Nie (Koos du Plessis), Afriforum Teater, 15:00, R120, R150
vetseun

“En tog die deuntjie draal - Die Koos Du Plessis Verhaal” - Official Trailer from Palama Productions on Vimeo.

vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0159 2015 SELECT

vetseun
Volledig 2CD ........... INH 2CD 012 2012 INHUIS
Disk 1:
1. Skadu's Teen Die Muur
2. Die Somer Is Verby
3. Kinders Van Die Wind
4. Op Pad Na Nooitgedacht
5. Herman
6. Pretoria
7. As Jy My Kan Volg...
8. Jantjie Van Die Berge
9. Sprokie Vir 'n Stadskind
10. Skielik Is Jy Vry
11. Najaarsdroom
12. Molberge - Herinneringe Aan Springs
13. Swerwers
14. Karla
15. Irma
16. Boshoek
17. Onthou Jy Nog
18. Groet Sonder Woorde
19. As Almal Ver Is...
20. Môreliedjie
21. Miskien Karien
Disk 2:
1. Skimme
2. Vermiste Mense
3. Herbergier
4. Spore Op Die Maan
5. Mornay
6. Droomswendelaar
7. Hier's Ons Almal Tesaam
8. Nokturne
9. Kouevuur
10. Nes Ek Wil
11. Soektog
12. Nagwag
13. Vier Horisonne
14. Die Huistoepad
15. Een Skemeraand
16. Splinterruit
17. Splinterruit
18. Oseaan
19. Droomboom
20. Eendag
21. Oogskade
22. Nagkonsert
23. Woorde

Jacobus (Koos) Johannes du Plessis (May 10, 1945 - January 15, 1984) was a prominent South African singer-songwriter. Although he received critical acclaim for much of his work, he became best known for the runaway success of a rendition of his song Kinders Van Die Wind (Children of the Wind) by Laurika Rauch.[1] Koos du Plessis was born in Rustenburg. He was the youngest of four children, and grew up in the mining town of Springs. After school, he attended the University of Pretoria, and the University of the Witwatersrand, majoring in Afrikaans-Nederlands (Afrikaans-Dutch).

Koos du Plessis was 39 years old when he died in a car accident (1984). This introverted journalist (he hated interviews and photos taken) had published two anthologies, and released three albums. He was working on the fourth when he died. Koos was the creator of the 'Luisterliedjie' : his work has been covered by more artists that any other South African composer. He recorded 44 songs, and wrote many more, one of which is 'Gebed'. This has been included on this definitive 2CD collection. Here then are the complete recorded works of Koos du Plessis: composer, poet and philosopher. Volledig is the complete works of Koos du Plessis with a little extra too. All the tracks from "Skadu's Teen Die Muur", "As almal ver is...." and "Herbergier" appear on this compilation, these three albums were completed by Koos before he died. "Die Vierde Horison" was started but only many years later after Koos' death was the album compiled and certain tracks completed. Koos du Plessis unfortunately never recorded "Gebed" however the version done by Lucas Maree has been added.

vetseun
Die land van blou saffiere (tekst & muziek) . MWCD 3039 2010 MUSIC & WORDS/TUSSEN KONTINENTE
1. Skadu's Teen Die Muur
2. Kinders Van Die Wind
3. Op Die Pad Na Nooitgedagt
4. As Jy My Kon Volg
5. Pretoria
6. Sprokie Vir 'n Stadskind
7. Skielik Is Jy Vry
8. Najaarsdroom
9. Karla
10. As Almal Ver Is
11. Môreliedjie
12. Skimme
13. Vermiste Mense
14. Spore Op Die Maan
15. Droomswendelaar
16. Nagwag
17. Teen Skemer
18. Middernagtrein
19. Eendag
20. Woorde

vetseunvetseun
Trilogie 3CD ................. INH (CD3) 008 2010 INHUIS
Disk 1: Skadu's Teen Die Muur CD
Disk 2: As Almal Ver Is ... CD
Disk 3: Herbergier CD

vetseunKOOP/BUY
Erfdeel (Digbundel) ....... 2004 SUN E-SHOP
Om jou verlaas te groet (Digbundel)
Skink nog 'n uur in my glas (Digbundel)
Skadu's Teen Die Muur kitaardrukke en lirieke
As Almal Ver Is kitaardrukke en lirieke
Herbergier kitaardrukke en lirieke
Vierde Horison kitaardrukke en lirieke
ongepubliseerde foto's, verse en lirieke

"As dit gedaan is, en verby, vetseun
en die aarde weer sy erfdeel kry, sal hierdie kluisenaar in my

nog iewers in 'n boekrak bly

Met bedrieglik eenvoudige lirieke en meesleurende melodieë het Koos du Plessis musiek in Afrikaans geskep wat tot gewone mense spreek, maar wat oor universele temas handel: verlies, vervreemding, afsondering, ontroering en verganklikheid. Vanjaar is Koos du Plessis reeds twintig jaar oorlede, maar sy invloed binne die Afrikaanse kulturele milieu is steeds besig om wyer uit te kring.

Liedjies soos "Sprokie Vir 'n Stadskind" en "Kinders Van Die Wind" is reeds Afrikaanse volksbesit. Koos kan egter moeilik getipeer word as slegs Afrikaanse liriekskrywer: benewens 'n sestigtal oorspronklike liedjies, is hy ook die outeur van twee digbundels, terwyl sy ongemaklike verhouding met die pers en vroeë dood hom ook 'n besonder enigmatiese figuur binne die Afrikaanse kultuurwêreld maak.

Erfdeel
is enersyds 'n opgaaf van Koos se kreatiewe werk en andersyds 'n oorsig van sy kreatiewe loopbaan, sy leefwêreld en die invloed van sy nalatenskap. Dit is 'n versamelbundel in meer as een opsig en 'n kombinasie van Koos se twee digbundels - Om jou verlaas te groet en Skink nog 'n uur in my glas, sy veeltal lirieke wat ook as verse gelees kan word, 'n biografiese oorsig, die ontstaangeskiedenis van bekende lirieke en selfs kitaardrukke vir die lirieke van die liedjies op sy vier albums: Skadu's Teen Die Muur, As Almal Ver Is, Herbergier en Vierde Horison. Verskeie voorheen ongepubliseerde foto's, verse en lirieke verskyn ook vir die eerste keer in hierdie bundel." - SUN E-SHOP

vetseun
So Onthou Ons.Koos du Plessis / Nagkantoor 2CD . CDABOXD 010 EMI
Disk 1: So Onthou Ons.Koos du Plessis CD
Disk 2: Nagkantoor CD

vetseun
Nagkantoor kompilasie . MMJ001/CDEMIM 142 2004 EMI
1. Skielik Is Jy Vry
2. Vermiste Mense
3. Molberge - Herinneringe Aan Springs
4. Waar Is Die Hartseer?
5. Skimme
6. Hier's Ons Almal Tesaam
7. Kouevuur
8. Swerwers
9. Teen Skemeraand
10. Najaarsdroom
11. As Jy My Kon Volg
12. Groet Sonder Woorde
13. Nes Ek Wil
14. Sprokie Vir 'n Stadskind
15. Skadu's Teen Die Muur
16. Kinders Van Die Wind
17. Splinterruit

P.G. du Plessis, Carl Theunissen, regié, Sandra Prinsloo, akteurs, Marcel van Heerden, Franz Dobrowsky, musiek, Mathys Roets, Jannie du Toit, Christa Steyn en Charlene Truter

So Onthou Ons.Koos du Plessis ... 20 Jaar Later
vetseunLAAI AF
kompilasie ................. CDEMIM 108 2004 EMI/SABC2
1. Kinders Van Die Wind - Laurika Rauch
2. Vermiste Mense - Theuns Jordaan
3. Gebed - Dozi
4. As Jy My Kon Volg - Karla & Koos du Plessis
5. Skielik Is Jy Vry - Mathys Roets
6. Hier's Ons Almal Tesaam - Johannes Kerkorrel
7. Teen Skemer - Lucas Maree
8. Sprokie Vir 'n Stadskind - Jannie du Toit
9. Wie Weet? - Theuns Jordaan & Karla du Plessis
10. As Almal Ver Is - Laurika Rauch
11. Boshoek - Mathys Roets
12. Koos Doep - Steve Hofmeyr
13. Splinterruit - Karla du Plessis
14. Spore Op Die Maan - Johannes Kerkorrel
15. Onthou Jy Nog? - Theuns Jordaan
16. Skadu's Teen Die Muur - Mathys Roets
17. Woorde - Amanda Strydom
18. Groet Sonder Woorde

met Ansa du Toit, Jethro Butow, Dennis Lalouette, Wally Cullis

vetseunvetseunvetseun
Die Vierde Horison .. INH CD 009 1995/1999/2010 INHUIS
1. Vier Horisonne
2. Die Huistoepad
3. Een Skemeraand
4. Splinterruit
5. Middernagtrein
6. Oseaan
7. Droomboom
8. Eendag
9. Oogskade
10. Nagkonsert
11. Woorde

vetseun
Skink nog 'n uur in my glas (Digbundel) . 1995 QUEILLERIE
- Nagelate verse

Koos se Plaat - 'n Huldeblyk aan Koos du Plessis
vetseun
kompilasie ......................... INHFCD202 INHUIS/TRIO RECORDS
1. Nagkonsert - Lucas Maree
2. Splinternuut - Coenie de Villiers
3. Somber Deuntjie - Jannie du Toit
4. Teen Skemer - Lucas Maree
5. Stemme In Die Môre - Jannie du Toit
6. Vier Horisonne - Nick Taylor
7. Om Deur Te Breek - Jannie du Toit
8. Middernagtrein - Lucas Maree
9. Onder Die Suiderkruis - Lucas Maree
10. Edelwyn - Lucas Maree
11. Gebed - Lucas en Jannie

Koos se Plaat - 'n Huldeblyk aan Koos du Plessis
vetseun
kompilasie LP .................. INHF 202 1987 INHUIS
Kant Een:
1. Nagkonsert - Lucas Maree
2. Splinternuut - Coenie de Villiers
3. Somber Deuntjie - Jannie du Toit
4. Teen Skemer - Lucas Maree
5. Stemme In Die Môre - Jannie du Toit
Kant Twee:
1. Vier Horisonne - Nick Taylor
2. Om Deur Te Breek - Jannie du Toit
3. Middernagtrein - Lucas Maree
4. Onder Die Suiderkruis - Lucas Maree
5. Edelwyn - Lucas Maree
6. Gebed - Lucas en Jannie

Sangers: Coenie de Villiers; Jannie du Toit; Lucas Maree; Nick Taylor
Kitare: Lucas Maree; Jannie du Toit
Klawers: Coenie de Villiers; Jannie du Toit; Lucas Maree
Viool: Jan Visser
Alt Viole: Jean-Louise Moolman; Elmarie du Plessis
Spinet: Ansa du Toit
Musiek & Lirieke: Koos du Plessis
Uitgewer: Incline House
Produksie: Nick Taylor Studio

vetseun
Om jou te verlaas te groet (Digbundel) . 1985 HUMAN & ROUSEAU
- Nagelate verse

vetseunvetseunvetseun
Herbergier .................... INH CD 002 2010 INHUIS/INCLINE HOUSE/TRIO RECORDS
1. Skimme
2. Vermiste Mense
3. Herbergier
4. Spore Op Die Maan
5. Mornay
6. Droom Swendelaar
7. Hier's Ons Almal Tesaam
8. Nokturne
9. Kouevuur
10. Nes Ek Wil
11. Soektog
12. Nagwag
- LYN VAN DIE DAG 2021/05/11 - " ... met 'n koue hart tot die môre-uur, drink ek teen die vuur in my kop, en ek voel die koue, ek voel die vuur, vreet my stuk-stuk op ... " - Kouevuur

met Nick Taylor, Lorraine Southwick, Barry Jarman, Pro Arts Ensemble, Inhuis Sangers

vetseunvetseunvetseun
Herbergier TC/LP . INH CT 002/INH 002 1982 INHUIS/INCLINE HOUSE/TRIO RECORDS
- Twaalf Nuwe Liedjies Deur Die Skrywer Van "Kinders Van Die Wind" -
Kant Een:
1. Skimme
2. Vermiste Mense
3. Herbergier
4. Spore Op Die Maan
5. Mornay
6. Droom Swendelaar
Kant Twee:
1. Hier's Ons Almal Tesaam
2. Nokturne
3. Kouevuur
4. Nes Ek Wil
5. Soektog
6. Nagwag

Komponis: Koos du Plessis
Produksie deur: Nick Taylor Studio

Kitaar: Koos du Plessis
Oktaafkitaar: Nick Taylor
Klavier, Korg Trident Elka: Lorraine Southwick
Konsertina, Fluit, Mondfluitjie, Trompet: Barry Jarman
Strykinstrumente: Pro Arts Ensemble
Ververkings: Nick Taylor
Koor: Inhuis Sangers
Skets: Claire Gavronsky
Omslagontwerp: Sandi Arrenbrecht

vetseunvetseunvetseunvetseunLAAI AF
As Almal Ver Is ... LP/CD . INH 006/INH CD 006 1981/2010 INHUIS/INCLINE HOUSE
Kant Een:
1. Molberge - Herinneringe Aan Springs
2. Swerwers
3. Karla
4. Irma
5. Boshoek
Kant Twee:
1. Onthou Jy Nog?
2. Groet Sonder Woorde
3. As Almal Ver Is
4. Môreliedjie
5. Miskien Karien
- LYN VAN DIE DAG 2021/02/14 - " ...As daar geeneen is, Sit jy als op die skaal Want jy weet, wat geleen is, Word eindelik gehaal.... " - As Almal Ver Is (laurikarauch.com/)

Musiek en Liriek deur: Koos du Plessis
Musikale Verwerking en Produksie deur: Nick Taylor

vetseun
Kinders Van Die Wind (Liedboek) . 1981/1987 TAFELBERG
- en ander lirieke met wysies en akkoorde

vetseun
As Almal Ver Is (Liedboek) . 1980 INCLINE HOUSE MUSIC PUBLISHERS
- 10 liedjies soos geskryf en opgeneem deur Koos du Plessis

vetseunvetseun
Skadu's klankbaan LP/CD . WBC 9010/JNSD06 1979/1992 WEA RECORDS/JNS MUSIEK
1. Skadu's Teen Die Muur
2. Middernagtrein
3. Swerwers
4. Kinders Van Die Wind
5. Skimme
6. Molberge - Herinneringe aan Springs
7. Nes Ek Wil
8. Herman
9. Najaarsdroom
10. Sprokie Vir 'n Stadskind
11. Groet Sonder Woorde

musiek, liriek: Koos du Plessis, verwerkings: Christa Steyn, met Marié du Toit, samesteller, regisseur, Stephan Bouwer

min mense het so 'n intense en intieme indruk op afrikaans gemaak, op enige manier. net een man het dit so met sagtheid en meegevoel, diep stem en verstaan, gedoen. die man se woorde rol nou nog in nuwe monde rond, inspireer nou nog covers en beskryf nou nog die afrikaanse oogpunt.
al koos se musiek is rustige vertellings, melodieë vervang prente en foto's, en die stem lei mens op vreemde omswerwinge. volkslegendes en menigde kampvuur singery is aan hierdie man te danke, liedjies soos, "Kinders Van Die Wind" en "Sprokie Vir 'n Stadskind" sou alleen die man verewig het, maar daar is hope ...

vetseunvetseun
Skadu's Teen Die Muur. INH CD 005 2010 INHUIS/TRIO RECORDS
1. Skadu's Teen Die Muur
2. Die Somer Is Verby
3. Kinders Van Die Wind
4. Op Die Pad Na Nooitgedacht
5. Herman
6. Pretoria
7. As Jy My Kon Volg
8. Jantjie Van Die Berge
9. Sprokie Vir 'n Stadskind
10. Skielik Is Jy Vry
11. Najaarsdroom

vetseunvetseunvetseun
Skadu's Teen Die Muur TC/LP . INH 005/WBC 9010 1979 INHUIS/WARNER
Kant Een:
1. Skadu's Teen Die Muur (Koos du Plessis)
2. Die Somer Is Verby (Koos du Plessis)
3. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis)
4. Op Die Pad Na Nooitgedacht (Koos du Plessis)
5. Herman (Koos du Plessis)
Kant Twee:
1. Pretoria (Koos du Plessis)
2. As Jy My Kon Volg (Koos du Plessis)
3. Jantjie Van Die Berge (Koos du Plessis)
4. Sprokie Vir 'n Stadskind (Koos du Plessis)
5. Skielik Is Jy Vry (Koos du Plessis)
6. Najaarsdroom (Koos du Plessis)

Verw. & Produksie: Nick Taylor


ook op :
So Onthou Ons.Koos du Plessis - As Jy My Kon Volg met Karla du Plessis
Musiek met "feel" 2 - Lady Van Die Bo-Dorp
EKSKLUSIEF : Musiek vir die Fynproewer
1 Skielik Is Jy Vry - Mathys Roets
2 As Jy My Kon Volg - Karla & Koos du Plessis
....Johannes Kerkorrel sing Koos du Plessis
1- Stemme In Die Môre 2- Najaarsdroom 3- Swerwers (Radio trance mix) 4- Skimme (ambient Radio mix) 5- Hier's Ons Almal Tesaam 6- Skadu's Teen Die Muur 7- Spore Op Die Maan 8- As Jy My Kon Volg 9- vermiste mens 0- Sprokie Vir 'n Stadskind 1- Skielik Is Jy Vry 2- Nagwag - Molberge 3- Skimme (dub shuffle) 4- Swerwers (instrumental ambient space mix)
.....Duusman
..Kinders Van Die Wind (Live weergawe video gespeel op Geraas)
....Muses op besoek 20 Karoofees Treffers
5- Mathys Roets : Sprokie Vir 'n Stadskind
....Battery 9 - Gris
4 Kouevuur (arctic torture version)
....Laurika Rauch - Greatest Hits
9- Die Mense Wat Ek Lief Het - 11 Ek Maak Net Soos Ek Wil - 12- Kinders Van Die Wind
....Piet Smit - Sing Koos du Plessis (1999)
1- Droomswendelaar 2- Sprokie Vir 'n Stadskind 3- Najaarsdroom 4- Onder Die Suiderkruis 5- Pretoria Jakarandastad 6- Skimme 7- Molberge 8- Op Die Pad Na Nooitgedacht 9- Swerwers 10- Kinders Van Die Wind 11- Edelwyn 12- Gebed 13- As Almal Ver Is 14- Splinterruit
....Laurika Rauch - Hot Gates
4 Kinders Van Die Wind
....Mathys Roets - Hy's Ons Man
2 As Jy My Kon Volg 5 As Almal Ver Is
9 Karla 10 Sprokie Vir 'n Stadskind
12 Skielik Is Jy Vry 14 Splinterruit
16 Gebed
....Jannie du Toit - Skadu's
1 Skadu's Teen Die Muur 2 Middernagtrein 3 Swerwers 4 Kinders Van Die Wind 5 Skimme 6 Molberge-herinneringe aan Springs 7 Nes Ek Wil 8 Herman 9 Najaarsdroom 10 Sprokie Vir 'n Stadskind 11 Groet Sonder Woorde
....Mathys Roets - Nokturne
1 Skielik Is Jy Vry 2 Sprokie Vir 'n Stadskind
3 Onthou Jy Nog Die Dae 4 Karla 5 Irma 6 Boshoek 7 Herbergier 8 As Jy My Kon Volg 9 Soektog 10 Swerwers 11 Skadu's Teen Die Muur 12 Herman 13 Molberge 14 Kouevuur 15 Gebed 16 Nagwag 17 Nokturnevetseun
....Nic Taylor - Kalklig op Nic Taylor
1 Najaarsdroom 2 Kinders Van Die Wind 4 As Almal Ver Is 6 As Jy My Kon Volg 7 Molberge 9 Pretoria
Treffersparade kompilasie- Kinders Van Die Wind (1982)

flyers :
2005 05 28, Carnival City Nagkantoor (Huldeblyk aan Koos du Plessis) lefra.co.za


skakels : koosduplessis.co.za : wiki : landwyd gesoek :.Koos du Plessis - nog een (herald) - bondgenoot - Engelsman sing.Koos du Plessis - Koos by Mathys Roets Bio





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)