Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johannes Kerkorrel (Gereformeerde Blues Band) (Ralph Rabie) (1960-2002)
vetseunLAAI AF
Vintage Afrikaans (Johannes Kerkorrel) . CDSKAT 005 2016
1. Al Lê Die Berge Nog So Blou
2. River of Love
3. Sit Dit Af
4. As Jy My Kon Volg
5. Blou Aarde
6. Hillbrow
7. Halala Afrika
8. BMW
9. Changes
10. Die Ander Kant
11. Elvis
12. Paradys
13. Liefde
14. Ou Ou Lied Van Afrika
15. Somer
16. Mozambique
17. Speel My Pop

vetseunvetseun
Deluxe Collection (Grand Masters) . 2015
1. Al Lê Die Berge Nog So Blou
2. Halala Afrika
3. Dis Net Jy
4. Hoe Ek Voel
5. River Of Love
6. Hillbrow
7. Sy Beweeg
8. Almal Moet Gerook Raak
9. Onder In My Whiskeyglas
10. Sit Dit Af
11. Paradys
12. Awuwa (Dansen) met Stef Bos
13. Blou Aarde
14. Europhobia
15. As Jy My Kon Volg
16. Liefde
17. Somer

vetseunvetseunvetseun
Hoe Ek Voel .............. CDRPM 3014 2012 RPM
1. Sy Beweeg (vanaf Bloudruk)
2. Hillbrow (vanaf Eet Kreef!)
3. Halala Afrika (vanaf Bloudruk)
4. (Al Lê Die) Berge Nog So Blou (vanaf ge-trans-for-meer)
5. River Of Love (vanaf Cyanide in the Beefcake)
6. Somer (vanaf Bloudruk)
7. Dis Net Jy (vanaf Die Ander Kant)
8. As Jy My Kon Volg (vanaf Koos du Plessis)
9. Awuwa (Dansen) met Stef Bos (vanaf Cyanide in the Beefcake)
10. Liefde (vanaf Eet Kreef!)
11. Hoe Ek Voel (vanaf Bloudruk)
12. Ou Ou Lied Van Afrika (vanaf Eet Kreef!)
13. Blou Aarde (vanaf Bloudruk)
14. Paradys (vanaf ge-trans-for-meer)
15. Te Veel Vir 'n Witvrou In Afrika (vanaf Cyanide in the Beefcake)
16. Onder In My Whiskeyglas (vanaf ge-trans-for-meer)
17. My Ewig Ontwykende Beminde (vanaf ge-trans-for-meer)

vetseun
Die Bekroonde Kunstenaars . CDPS 054 2011 GALLO
1. Somer
2. Ou Ou Lied Van Afrika
3. Energie
4. BMW
5. Hier's Ons Almal Tesaam
6. Daar Is Geen
7. Sit Dit Af
8. Halala Afrika
9. Mosambiek
10. Wat 'n Vriend Ons Het In PW


Riku Lätti - Somer (Johannes Kerkorrel) VID vetseun

vetseun
niemand se woorde is tot nou toe meer lof toe gedien op die site nie, johannes was die eerste afrikaanse alternatiewe wat ons gesien het, die woorde van liedjies soos "Sy Beweeg", "Hoe Ek Voel", "Halala Afrika", "Hillbrow", "Tronk"... johannes se eerlik en persoonlike ervaring en verwoording van die lewe, so vriendelik gemaklik aangebied (al is dit deur 'n kleurvolle masker), is ook een van ons mees deurlopende motiverings en het vir menigte afrikaners en Belgiërs/Nederlanders 'n spesifieke verwysingsraamwerk geskets. waarin reëls met 'n glimlag gebreek en met 'n vingerklap reggemaak is. hy was ook die ou wat "hy kan enige iets doen" tot voorskyn laat kom het. en so kan ons aanhou, johannes was die eerste op die net ook nie sommer nie, maar met videos en musiek, lirieke en fanclub. dit was http://www.mweb.co.za johannes. dit was seker een van die eerste links waaroor ons gegaan het. .

Johannes Kerkorrel
vetseun
'n Jaar Later... in die staatsteater DVD . JBDVD 04 2004 ONBEKEND
1. Inleiding - Jana Cilliers
2. Totsiens, Totsiens My Prille Jeug - Johannes Kerkorrel
3. Revolusie - Valiant Swart
4. Ek Het Gedroom - Amanda Strydom
5. "Demmit Ralph, skryf Koos Kombuis..." - Gretha Fox en Jana Cilliers
6. Sit Dit Af - Karen Zoid
7. "Ralph Rabie Was 'n Afrikaanse Rock'n Roller..." - Gretha Fox
8. Hillbrow - Stef Bos
9. "Wie Was Hierdie Man?" - Jana Cilliers en Gretha Fox
10. Ossewa - Valiant Swart saam met Karen Zoid
en Amanda Strydom
11. Kleinmond Koebaai - Valiant Swart
12. Uittreksels uit "Oe, Die Kaap" - Jana Cilliers
13. Uittreksels uit "Die Sirkusdier" - Gretha Fox
14. BMW - Karen Zoid
15. Foto Teen Die Muur - Karen Zoid
16. Uittreksels uit "My Ewig Ontwykende Beminde" - Gretha Fox
17. "Die 13 November 2002..." - Jana Cilliers
18. Pelgrimsrus - Stef Bos
19. "Ralph reis na Amsterdam..." - Jana Cilliers
20. Die Taal Van My Hart - Stef Bos en Johannes Kerkorrel
21. Die Taal Van My Hart - Stef Bos en Amanda Strydom
22. Hoe Ek Voel - Amanda Strydom
23. "'n Jong Afrikaner van die Vaaldriehoek..." - Gretha Fox
24. Halala Afrika - Almal
25. Al Lê Die Berge Nog So Blou - Johannes Kerkorrel

vetseun
Sing Koos du Plessis / 10 Jaar Later 2CD . CDRPMBOX 007 2005 RPM/TUSK
Disk 1: Sing Koos du Plessis CD
Disk 1: 10 Jaar Later CD

vetseun
Die Ander Kant / ge-trans-for-meer 2CD . CDRPMBOX 006 2005 RPM/TUSK
Disk 1: Die Ander Kant CD
Disk 2: ge-trans-for-meer CD

vetseun
Bloudruk / Cyanide in the Beefcake 2CD . CDRPMBOX 005 2005 RPM/TUSK
Disk 1: Bloudruk CD
Disk 2: Cyanide in the Beefcake CD

vetseun
Kerkorrel (Biografie) - Willem Pretorius . 2004 TAFELBERG

KERKORREL vertel die verhaal van Ralph Rabie, van Voëlvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik 'n raaiselagtige dood.
Johannes Kerkorrel se impak duur voort, en in hierdie boek gee medemusikante, vriende en familie 'n roerende blik op Kerkorrel die kunstenaar en Ralph die mens.
KERKORREL - deels rock-riller, deels intieme portret - bevat voorheen ongepubliseerde foto's, uittreksels uit briewe en handgeskrewe lirieke. - omslag

Johannes Kerkorrel
vetseunvetseunLAAI AFvetseun
Pêrels Voor Die Swyne 2CD . CDRPM 1828 2003 RPM/SABC2
1. Wat 'n Vriend Ons Het In PW
2. Sit Dit Af
3. Hillbrow
4. BMW
5. Energie
6. Ou Ou Lied Van Afrika
7. Halala Afrika
8. Somer
9. Revolusie
10. Sy Beweeg
11. Hoe Ek Voel
12. Daar Is Geen
13. Awuwa
14. River Of Love (Remix)
15. Dirty Business
16. Te Veel Vir 'n Witvrou In Afrika
17. Mosambiek
18. Europhobia
19. Onder In My Whiskeyglas
20. Al Lê Die Berge Nog So Blou
21. Snôr City
22. Boogskutter
23. Najaarsdroom
24. Hier's Ons Almal Tesaam
25. Skadu's Teen Die Muur
26. Spore Op Die Maan
27. Vermiste Mense
28. Die Ander Kant
29. Die Sirkusdier
30. Slaap Klein Beminde
31. Dis Net Jy
32. Aa, Mens!
33. Ek Hoef Nie Meer Te Dink Nie
34. Ek Gaan Aan
35. Lotto Song
36. Afrika, O' Afrika

vetseun
Voëlvry : Die Toer (LIVE) . SHIF 002 2002 SHEER
1. Sit Dit Af - Gereformeerde Blues Band
2. Bomskok Babelaas - Koos Kombuis
3. Paranoia In Parow-Noord - Koos Kombuis
4. Hou My Vas Korporaal - Bernoldus Niemand
5. My Broken Heart - Bernoldus Niemand
6. BMW - Gereformeerde Blues Band
7. Wat 'n Vriend Het Ons In PW - Gereformeerde Blues Band
8. Almal Moet Gerook Raak - Gereformeerde Blues Band
9. AVBOB - Gereformeerde Blues Band
10. Autobank Vastrap - Koos Kombuis
11. Fanie - Koos Kombuis
12. Hillbrow - Gereformeerde Blues Band
13. Ou Ou Lied Van Afrika - Gereformeerde Blues Band
14. Snôr City - Bernoldus Niemand
15. Vakansie In Lusaka - Koos Kombuis
16. Where Do You Go To PW? - Koos Kombuis
17. Tronk - Gereformeerde Blues Band
18. Die Nuus - Gereformeerde Blues Band
19. Barend Vat Ons Geld - Gereformeerde Blues Band
20. Ossewa - Gereformeerde Blues Band
21. Siembamba - Koos Kombuis/Johannes Kerkorrel

kombuis : kerkorrel : bernoldus

Houtstok fees... Voëlvry toer 1990... kaktus is voëlvry...voëlvry die toer cd

aan die begin was daar... en dit sal vir altyd wees....... 'n definitiewe moet-cd, meeste van die vetseun-site se oorspronklike blaaie is oor en tot 'n mate vir die "stryd" wat hierdie manne begin het. Johannes Kerkorrel sit se harde jong stem breek die CD in met die voorstel van sy destydse band.
die geref. blues band, en saam spring hulle af met die amper tradisionele Sit Dit Af, dit is maar die eerste van tegnies al die hits van die absoluut goue "Eet Kreef" en 'n paar minder bekendes. Koos Kombuis slaan net so hard, die niksighede wat gesê word tussen liedjies soos Bomskok Babelaas, Paranoia en Autobank Vastrap dra net by tot die totale tydsreis wat mens ondergaan. en dan van onder sy mantel, meneer niemand, sy wenner anti-konskripsie Hou My Vas Korporaal en tong-in-die-kies Snôr City saam met 'n engelse een wys net weer watter invloed hy op daardie tydstip in musiek gehad het. ........ 73.53 minute van afrikaner wortel musiek live!! KOOP NOU.

skakels : sheer.cozavoëlvry ...sien Voëlvry: afrikaanse musiek vir vandag

vetseunLAAI AFvetseunvetseun
Die Ander Kant ............. GWVCD 28 2000 GALLO
1. Die Ander Kant
2. Die Sirkusdier
3. Slaap Klein Beminde
4. Dis Net Jy
5. Aa, Mens!
6. Die Balkon
7. Walking In The Rain
8. Bierfeesten
9. Die Stad Bloei Vanaand
10. Net 'n Bietjie Liefde

Geraas Musiek Toekennings 2001 Beste Pop Album, Beste Verwerker

" .... "

met anton lamour minas berberyan evert van niekerk elizabeth rennie jacqueline finlay

Slaap Klein Beminde en Aa, Mens! is deur Breyten Breytenbach geskryf, Bierfeesten is 'n nederlandse volksliedjie deur raymond van't groenewoud en Net 'n Bietjie Liefde is deur hennie aucamp en Coenie de Villiers geleen. sien Aa, Mens! by die Om Te Breyten blad

vetseunLAAI AFLAAI AFvetseun
Sing Koos du Plessis ... GWVCD 8 1999 GALLO
1. Stemme In Die Môre
2. Najaarsdroom
3. Swerwers (Radio Trance Mix)
4. Skimme (Ambient Radio Mix)
5. Hier's Ons Almal Tesaam
6. Skadu's Teen Die Muur
7. Spore Op Die Maan
8. As Jy My Kon Volg
9. Vermiste Mense
10. Sprokie Vir 'n Stadskind
11. Skielik Is Jy Vry
12. Nagwag
13. Molberge
14. Skimme (Dub Shuffle)
15. Swerwers (Instrumental Ambient Space Mix)
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/10/27

"wie sou die ware swerwer wees? ... o ... wie?...(trrr dshdsh doem)"

saam met Andy Silver, Christa Steyn, Gerhard Niemand, Dennis Lalouette, Mauritz Lötz, Rob Watson, Graham Curry, Sergio Zampolli, Amarille Brink, Paul Bagshaw, Susan Mouton, Laurie Howe, Jannie du Toit, produksie-- Jannie du Toit


Johannes Kerkorrel - Al Lê Die Berge Nog So Blou VID >>>

vetseun
Al Lê Die Berge Nog So Blou CDS . OWCD24 1998 TUSK
1. Al Lê Die Berge Nog So Blou

vetseunvetseun
Tien Jaar Later .............. GWVCD 4 1998 GALLO WORLD VISION
1. Sit Dit Af
2. Hillbrow
3. BMW
4. Halala Afrika
5. Somer
6. Revolusie
7. Daar Is Geen
8. Awuwa
9. River Of Love
10. Europhobia
11. Onder In My Whiskeyglas
12. Al Lê Die Berge Nog So Blou
13. River Of Love (Remix)
14. Wat 'n Vriend Het Ons In PW
15. Almal Moet Gerook Raak

"ja, almal moet..."

saam met Andy Silver, Christa Steyn, Gerhard Niemand, Dennis Lalouette, Mauritz Lötz, Rob Watson, Graham Curry, Sergio Zampolli, Amarille Brink, Paul Bagshaw, Susan Mouton, Laurie Howe, Jannie du Toit, produksie-- Jannie du Toit

bio uit tien jaar later met links na ander manne :
In December of this year Johannes Kerkorrel celebrates ten years on stage.
While he was still working as a journalist, he did his first live gig in 1986 at the Green Room in Cape Town, a highly satyrical political cabaret along with writer Elmarie Kitshoff and singer Liese Stassen.
In that same year he moved back to JHB, the city where he was born, where he collaborated with a group of writers in another political cabaret at the Black Sun in Berea. This cabaret featured songs as "Wat 'n Vriend Het Ons In PW" and lyrics as "O, Kapitaal wat woon in Krygkor", sung to the tune of die "Onse Vader".
In 1987, he workshopped a play, "Piekniek by Dingaan" that won the "Pick of the Fringe" Award at the Grahamstown Festival The project featured Nataniël, Martinus Basson, Gustav Geldenhuys, Elma van Wyk, Koos Kombuis and Gerrit Schoonhoven. The play, sub-titled "Kinders van Verwoerd" rocked the boat at the Arts Council establishment of Capab and since then he has never been asked back for projects by drama departments at the Arts Councils.
Also in 1987 he started working with André Letoit, who consequently became known us Koos Kombuis.
They first performed as a duo, then a group of musicians joined them on stage and the band Johannes Kerkorrel EN DIE Gereformeerde Blues Band was born. ............... eet kreef - Voëlvry
Almost simultaneously Kerkorrel was fired from his job as journalist at Rapport after being threatened with the wagging finger of PW because of his political activism, and started making music full time.
A group of artists, part of a trendy urban young white generation who rebelled against the autocratic dictates of the apartheid state, allied themselves around the GBB. They referred to themselves as a democratic and non-racist collective and organised, in 1988, a concert called "Die Eerste Alternatiewe Afrikaans Rock Concert" in JHB. This concert was a show of solidarity for the liberation of Afrikaans from political fetters and galvanised a lot of support from the underground.
In 1989 the GBB album "EET KREEF" was released and nearly all songs were banned from airplay by the SABC.
VOELVRY, a nationwide tour of campuses, followed and it unleashed an uproar in Afrikaner circles. The tour featured a.o. the late James Phillips as Bernoldus Niemand and nearly did not go ahead when it became clear that nearly all Broederbond-controlled campuses were paranoid about the concert. The issue of freedom of speech was at stake and tough battles were fought by the students who rebelled against the bans and organised alternative venues so the tour went ahead uninterrupted. At the University of Stellenbosch, the heartland of Afrikaans, the ban led to one of the biggest mass rallies in the history of campus. Eventually 4000 students attended the concert at Die Drie Gewels, a hotel outside town, not in the least intimidated by the security police filming the audience or the German and Swedish television crews filming the performers. Two days later the Voëlvry-concert filled out the 3 Arts Theatre in Cape Town, the first time in fifteen years this had happened since the cultural boycott.
The tour ended in Windhoek, amidst controversy in the town after somebody pulled out a gun during the gig and ordered the audience "to stop smoking pot and bringing in their own booze". Voëlvry relocated to Club Odyssey in the coloured township of Windhoek where it ended officially.
In 1990 after the banning of Voëlvry on Afrikaans campuses nationwide and the banning of his songs on Radio, Johannes Kerkorrel left for Europe where Eet Kreef had just been released.
Initially he stayed with a group of exiles in Amsterdam and met up with artists, actors, conscientious objectors, writers and ANC exiles in the city.
At the same time the song "Hillbrow" from Eet Kreef became a Radio- hit in the Low Countries and people became curious about this White South African. Consequently he was invited for a solo-tour in Belgium and after numerous interviews with newspapers, magazines, Radio and TV explaining time after time that 'n o, not all white South Africans support apartheid". Johannes Kerkorrel was the first white Afrikaans singer who got completely accepted by the media and public.
This then resulted in him being invited to the prestigious Dranouter Festival, where Donovan opened for him and where - to Kerkorrel's amazement - the audience of 15 000 sang along to his songs. At this festival he shared the stage with the likes of Rory Block, Luka Bloom and Thomas Mapfumo.
In September 1990 he returned to South Africa to record his second album "BLOUDRUK" and tour the country extensively with "Die Blou Aarde Tour" which ended at the hugely celebratory Mandela had just been released Houtstok Festival.
In 1992 he started to work as the South African correspondent for the Belgian Radio Programme "Het Einde Van De wêreld", ever since he has been on the Radio with his weekly column about South Africa.
In the beginning of 1993, Dutch singer Stef Bos came to South Africa to write and record with Kerkorrel, the single "Awuwa/Zij wil dansen" (with Tandie Klaasen) was released in South Africa and the Benelux. The song became a hit in the Low Countries and Kerkorrel and Bos performed it live with Princess Mansia M'bila - an authentic princess from Zaire who took the place of Ms Klaasen for the overseas TV - programmes. Later that year Bloudruk was released in Europe and Kerkorrel was invited back for a tour of Flemish and Dutch Summer festivals with his Antwerp-based band. This tour proved to be hugely successful and Kerkorrel was to be seen and heard on nearly every Radio and TV programme, and two documentaries were made about him by Belgian TV.
Kerkorrel has been travelling to and fro and played a.o. the Marlboro Tour circuit in Flanders, "De Piano" on the town square of the historical city of Bruges where he played solo at the grand piano (also featured in the line-up that week was Randy Newman), "Boterhammen in het Park" in the Royal Park in Brussels.
By that year he started to get invited for special one-off concerts in Belgium such as double-concert with singer Wannes van de Velde in Ghent for the NGO's and government - representatives at the "National Honger Solidariteitsdag" and the launch of the "Vlaams/Zuid Afrikaans Intercultuur Fonds" where he was named Cultural Ambassador.
In 1994 his third album "CYANIDE IN THE BEEFCAKE" was released and again he toured South Africa solo and with his band: Mauritz Lötz, Didi Kriel, André Abrahamse, Reuben Samuels, McCoy Mrubata and Barry van Zyl, Barry Snyman, Andrew Cleland and Amagugu Akwazulu.
In the same year this album was released in Europe and this time, Kerkorrel did a theatre-tour there which ended at the "Nekkanacht" in the Sportpaleis in Antwerpen where he performed in front of an audience of 14,000 people with top Dutch and Flemish bands such as Amsterdam band The Scene, Dutch singer-songwriter Stef Bos and Frank Boeijen aud Flemish superstar Raymond van het Groenewoud.
In 1995 he won the FNB SAMA Award for best rock music performance and "Speel My Pop" a documentary on him made by Ken Kirsten for SABC 3, featuring three video's from the Cyanide project, won an Artes.
In the same year he played at "Les Halles de la Villette" in Paris, doing the "L'Afrique du Sud Festival" a celebration of music from the new South Africa, along with Hugh Masekela, Vusi Mahlasela, Sankomota, Johnny Clegg, Bayete, etc.
Kerkorrel plays the Grahamstown festival regularly as well as the Klein Karoo Kunstefees, he does regular solo performances as well as big concerts with his band from the Warehouse Theatre in Windhoek, to Cape Town, Pretoria, JHB, Durbanand the Observatory Theatre in Bloemfontein.
Documentaries about him and his first band the Gereformeerde Blues Band have been broadcast in Germany, Holland, England, America, Belgium and Sweden.
At the end of 1996, his fourth album was released, "GE-TRANS-FOR-MEER", written during the previous two years while living in Cape Town. His current show, with the same title, and featuring the material from this new album has been quietly selling out all over South Africa. Ge-trans-for-meer has 15 tracks of which two are in English - a song about Elvis and a song about Mandela. Four of the Afrikaans tracks are tracks written by other South African artists : Sê-Sê (Theunis Engelbrecht), Snôr City (James Phillips), Onder In My Whiskeyglas (Koos Kombuis) and Dawid Ryk (David Kramer). The album was produced by Didi Kriel and recorded at Pop Planet Studios. In December Kerkorrel will celebrate his ten years on stage and is now busy putting a new band together for a show he says he is planning to call "Tien Jaar: Parels Voor De Zwijnen/Ten Years Of Pearls For Swine", to be staged in JHB in a venue that will be disclosed to the media later.


vetseunLAAI AFvetseun
ge-trans-for-meer ........... WOND142 1996 ONE WORLD ENT
1. Sê-Sê
2. Europhobia
3. Oe, Die Kaap
4. Changes
5. Paradys
6. Elvis
7. Dawid Ryk
8. Wanhoop In Die Vrystaat
9. Snôr City
10. My Ewig Ontwykende Beminde
11. Boogskutter
12. Onder In My Whiskeyglas
13. Foto
14. Ewig Jonk
15. (Al Lê Die) Berge Nog So Blou
- LIED VAN DIE DAG 2020/10/27 - My Ewig Ontwykende Beminde >>>
- LYN VAN DIE DAG 2020/10/27 - " ... .bedags dwaal hy rond en swaai 'n wilgeloot, en hy sien oral ondergronds strome water water loop, strome water loop ... " - Wanhoop In Die Vrystaat
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/10/20

"die somer duur 'n ewigheid, wat sal ons doen"

.Jannie du Toit, Sê-Sê deur Theunis Engelbrecht - Snôr City deur Bernoldus Niemand - Onder In My Whiskeyglas deur Koos Kombuis - Dawid Ryk - David Kramer

vetseunLAAI AFvetseun
Cyanide in the Beefcake . TUCD 33 1994 TUSK/TALISMAN
1. Daar Is Geenvetseun
2. Absoluut Goed
3. Speel My Pop met Eugène Terre'Blanche
4. Dirty Business
5. Elektriese Stoel
6. Te Veel Vir 'n Witvrou In Afrika
7. Awuwa (Dansen)
8. River Of Love
9. Mozambique
10. Alles Beter Binne Die Droom
11. Waiting For Godot
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/22 - Elektriese Stoel >>>
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/10/06

"absoluut goed, absoluut goed absoluut goed, absoluut goed"

ian herman, andré abrahamse, rudi genbrugge, didi kriel, Mauritz Lötz, james phillips, coleske broers, wendy oldfield, lydia von hagen, victor masondo, lloyd martin

vetseun
Cyanide In The Beefcake . HKM 2001971 1993

vetseun
River Of Love Remixes ........... OWCD6

met Stef Bos en Tandie Klaasen
vetseun
Awuwa (Zij Wil Dansen) . HKM 2000227 1993

vetseunLAAI AFvetseunvetseunLAAI AF
Bloudruk LP/CD ............. TUCD 21 1992 TUSK
Eerste Kant:
1. Halala Afrika
2. Ballade Van 'n Mynwerker
3. Sy Beweeg
4. Somer
Ander Kant:
1. Derde Wêreld
2. Revolusie
3. Persreën
4. Toekomsrap
5. Hoe Ek Voel
6. Blou Aarde
- LIED VAN DIE DAG 2021/07/03 - Hoe Ek Voel >>>
- LYN VAN DIE DAG 2021/06/03 - " ... Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see, Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer, En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil, Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee ... " - Halala Afrika
- 2021/05/24 - " ... As ek jou net kon laat lees, As ek jou net kon laat hoor, Sou ek 'n koor na jou toe stuur, Serenade in die laatnaguur ... " - Hoe Ek Voel
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/28 - Halala Afrika >>>
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/05 - " ... Pers reën in die strate, Slaan my, slaan my, Met jou ystervuis ... " - Persreën
- LYN VAN DIE DAG 2020/10/15 - " ... En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil, Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee ... " - Halala Afrika
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/09/22

"my klere is koel, kam my hare perfek"

Sanger: Johnny K
Sangers: Amagugu Akwazulu: Dudu, Marjorie and Julie, Karen Meiring, Lydia van Hagen, Barbora Tellinger, Amanda Strydom, Cut Glass
Kitaar: Mauritz Lötz, Willem Möller, Lloyd Ross
Baskitaar & Kontrabas: Mandla, Victor Masondo, Didi, Nippy Cripwell
Keyboards: Didi Kriel
Tromme & Perkussie: Ian Herman, Lloyd Ross, Lloyd Martin, Reuben Samuels
Musikale Verwerkings: Didi Kriel
Produced and arranged by Didi Kriel and Lloyd Ross at Shifty Studios, Johannesburg, 1991
Woorde en Musiek: Johannes K. behalwe Revolusie en Hoe Ek Voel

vetseunvetseunLAAI AFvetseunvetseunKOOP/BUY
Eet Kreef! TC/LP/CD . ZSHB 32/SHI 032/CDSHIFT 32/BANGCD016 1992/2002/2014 SHIFTY RECORDS/TICTICBANG/SJAMBOK MUSIC
1. Sit Dit Afvetseun
2. Tronk
3. Liefde
4. Ossewa
5. Hillbrow
6. Donker Donker Land
7. Energie
8. BMW*
9. Ou Ou Lied Van Afrika**
10. Ry
- LYN VAN DIE DAG 2021/04/04 - " ... Alles met 'n P, net nie die ANC, nee! Ons ry 'n BMW, Moenie politiek praat hier nie, Ons sal blou moord skree ... " - BMW
- LYN VAN DIE DAG 2021/03/19 - " ... Die reën val op my hande, Die reën val op my arms, Die reën val op my oë, Die reën val op my lyf ... " - Donker Donker Land (https://genius.com/)
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/30 - Liefde
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/16 - " .. Die reën val neer op Voortrekkerhoogte, Die reën val neer op doringdraad, Die reën val op berge, Die reën val op valleie, Die reën word strome, Die reën word riviere, Die reën word 'n see ... " - Donker Donker Land (genius.com)
- LIED VAN DIE DAG 2020/12/29 - Ry >>>
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/13 - " ... agterbly, maar nie jy nie, nee want orals val die dice, jy kry jou kans en ry, komaan gooi die dice ... " - Ry
- LIED VAN DIE DAG 2020/08/01 - Donker Donker Land >>>

"gee, gee, geeeee...."

Johannes Kerkorrel en Die Gereformeerde Blues Band (GBB)vetseun
Johannes Kerkorrel - stem keyboards
André Letoit, Willem Möller - kitare
Piet Pers - baskitaar
Hanepoot van Tonder - dromme, tromboon

Produced & Engineered by. L. Ross
All Songs Composed by: J. Kerkorrel
except * D. Uys, A. Letoit, J. Kerkorrel, ** M. De Jong

Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
vetseun
Sit Dit Af (Remix Jean Blaute) / Ou Ou Lied Van Afrika 7" . 113 554 1990 ARIOLA
Kant Een:
1. Sit Dit Af (Remix) (J. Kerkorrel) (Produced by L. Ross) (Remix by Jean Blaute)
Kant Twee:
1. Ou Ou Lied Van Afrika (Tradisional/M. de Jong) (Produced by L. Ross) (Arranged by W. Möller)

Gereformeerde Blues Band
vetseunvetseunvetseun
Ossewa / Liefde 7" .............. SHIS 9 1989 SHIFTY RECORDS
Kant Een:
1. Ossewa (Kerkorrel)
Kant Twee:
1. Liefde (Kerkorrel)

Gereformeerde Blues Band
vetseun
Ry / Hillbrow 7" ..................... SHIS 5 1989 SHIFTY RECORDS
Kant Een:
1. Ry (Kerkorrel)
(Johannes op Klavier & Vocals; Mnr. Volume op Lead + Ritmekitaar; Piet Pers op die Baskitaar; Hanepoot op die Dromme in 'n demokratiese verwerking)
Kant Twee:
1. Hillbrow (Kerkorrel)
(Johannes op trekklavier & stembande; Hanepoot op 'n bottel vol klippe

Produksie: Lloyd Ross
Bestuurder: dankie Dirk Uys
Prent vanuit Marq Vas se facebook kolleksie

Johannes Kerkorrel & The Kalahari Surfers
vetseunLAAI AF
Stille Nag CDS .................................. 1989 SJAMBOK MUSIC

Johannes Kerkorrel & The Kalahari Surfers
vetseunLAAI AF
Silent Night CDS ............................... 1989 SJAMBOK MUSIC

vetseun op 'n warm sonnige middag by kloofendal recreation centre, in roodepoort het ons saamgekom, seker 1991. johannes het pikswart klere aangehad, swart hoed, swart leerbroek en swart hemp. omtrent twintig van ons het in die stof saamgesing. die meisie wat my toe vergesel het was laf van die vibes, en soene het op my neer geval soos Persreën. ons was opgewonde en het albei sy signature op stukkies papier gekry. ek het albei verloor, ek bedoel die meisie en die stukkie papier. johannes though het ek weer gesien by die kkk 98? saam met al die groottes, Naaimasjiene, Koos, Valiant, Piet Botha en al debbo. (dit was ook die kkk van die bierblikke en goed) om en by daardie tyd het ek die albums ingesamel en al die kosbare note versamel. amper soos vriende het liedjies uit my verlede terug gekom as herinnering van beter tye, favourites sluit in: liefde, Tronk, Hillbrow, Donker Donker Land, Hoe Ek Voel, Daar Is Geen, Ry, aag ek moet seker maar net sê alles... anders as meeste groot afr musiek meesters sien mens johannes meer op one man shows, so het ek hom twee keer onlangs gesien optree. hy het baie meer covers gedoen as originals gesing, iets wat met enige ander artist seker swak is maar hy cover goed soos "masters of war" van Bob Dylan en nederlandse songs van sy vriend Stef Bos. hy is ook die eerste afrikaner om 'n meer tegnologiese benadering te neem, seker maar van in die buiteland uithang, sy transformeer album bring 'n nuwe geur aan die afrikaans wat hy met sulke blatante liefde vir ons gee.

flyers :
1997-03. Kaktus Op Die Vlaktes, Oudtshoorn Die Saai Lewe - Die Naaimasjiene se re-release, 'n huge show met Amanda Strydom, Mynie Grové, Nico Carstens, Al Debbo, Worsie Visser, Miriam Makeba, Piet Botha, Johannes Kerkorrel, Valiant Swart en die Nude Girls.
1992 05 29, Tweede Houtstokfees 'n Boere-booghie buite Pretoria multikulturele fees, Anton Goosen, Live Jimi Presley, Die Naaimasjiene, Johannes Kerkorrel, Mynie Grové, Prophets Of The City, Tananas, Nico Carstens, Bernoldus Niemand

tyd :
2000 Die Ander Kant
1999 Johannes sing Koos du Plessis
1998 Tien Jaar Later
1996 SAMA Toekenning Beste Mans Sanger
1996 SAMA Toekenning vir Beste Afrikaanse Optrede
1996 SAMA Toekenning vir Ge-Trans-For-Meer
1995 Artes vir Speel My Pop dokumentêr, Ken Kirsten, SABC
1995 FNB Toekenning vir Beste Pop Vertoning
1994 Cyanide In The Beefcake
1993 Honger Solidariteitsdag vir Vlaams/Zuidafrikaans Intercultuur Fonds (kulturele ambassadeur)
1992 Het Einde van de wêreld vir Radio 1 (België)
1990 Houtstok
1990 Bloudruk en "Die Blou Aarde Tour"
1989 Eet Kreef!
1989 Voëlvry, Drie Gewels (Stellenbosch), Three Arts Teater(Kaapstad), Club Odyssey (Windhoek)
1988 Die Eerste Alternatiewe Afrikaans Rock Concert, JHB
1987 Piekniek by Dingaan "Kinders van Verwoerd", Kunstefees, Grahamstad met Nataniël, Martinus Basson, Gustav Geldenhuys, Elma van Wyk, Koos Kombuis, Gerrit Schoonhoven, Pick of the Fringe Toekenning (Grahamstad)
1986 Rapport subredakteur
1984 Die Burger subredakteur
vetseun
ook op :
Voëlvry DVD
so onthou ons Koos du Plessis 6. Hier's Ons Almal Tesaam, 14. Spore Op Die Maan
Musiek met "Feel" 2 12. Hillbrow
Musiek met "Feel" 8. al Al Lê Die Berge Nog So Blou
volksbesit 1. Al Lê Die Berge Nog So Blou
geraas: allesbehalwe vol 1 5. Die Ander Kant
Studentlife Selection #9 - ossewa - Johannes Kerkorrel en Die Gereformeerde Blues Band
voëlvry die toer klomp
geraas musiek toekennings 2. Die Ander Kant, 5. Awuwa
draadloos volume 1 2. Daar Is Geen
afrikaans met attitude 2 Almal Moet Gerook Raak
alternatief op sy beste 2 4. Energie - Johannes Kerkorrel en Die Gereformeerde Blues Band ... meer hier
EKSKLUSIEF : musiek vir die fynproewer 3. Johannes Kerkorrel - Persreën ...meer hier
jy is my liefling 4. Johannes Kerkorrel - Al Lê Die Berge Nog So Blou ... gallo
dolla se album 15. Somer ...meer hier
muses op besoek 10. cut glass doen Hoe Ek Voel - 13. Al Lê Die Berge Nog So Blou ... meer hier
diep - musiek vir jou siel 7. Skadu's Teen Die Muur - 13. Hillbrow ... meer hier
alternatief op sy beste 1. Ossewa - Johannes Kerkorrel en Die Gereformeerde Blues Band - 2. Almal Moet Gerook Raak - Johannes Kerkorrel - 9. Al Lê Die Berge Nog So Blou - Johannes Kerkorrel ... meer hier
aandag: aardklop! ...8. Daar Is Geen - Johannes Kerkorrel ... meer hier
Om Te Breyten ... 1. Aa, Mens! - Johannes Kerkorrel ... meer hier
dans jou gat af! ....2. verwerking van Sit Dit Af
a-z van afrikaanse musiek vol 117. Al Lê Die Berge Nog So Blou
die beste afrikaanse album in die wêreld...ooit! ... CD 2 12. al lê die berge nog so blou (Tradisioneel) - Johannes Kerkorrel ... rock legends
the beat of new south africa 8. Daar Is Geen - Johannes Kerkorrel - 12. Awuwa - Johannes Kerkorrel
sound offerings from south africa 18. Halala Afrika - Johannes Kerkorrel ... rock legends
Voëlvry 1. Ry - Gereformeerde Blues Band - 5. Hillbrow - Gereformeerde Blues Band ...meer hier
Houtstok rockfees - Wat 'n Vriend Het Ons In PW - Gereformeerde Blues Band - Almal Moet Gerook Raak - Gereformeerde Blues Band

skakels : afrikaans.com - nuusbrokkies - huisgenoot skouspel - radio 1 Nederland - music.org.za -presidential inauguration 1999 - PTA -online.co.za - presidential inauguration 1999 - gov.za - presidential inauguration 1999 - afrikaans.com - fees soek na taaloplossings - amuzine - beatspeak 1997 - FNB 1996 Awards - harold gess fotografie - Mauritz Lötz homepage - james phillips e-shrine - spook.co.za - musiek informasie vir boogskutter - songtexts - ossewa woorde - kknk 97/98 foto - iafrica iafrica iafrica


skakels :









2019 12 22, 27 - Die Mooibrei Toer kom Kaap toe!: Gereformeerde Blues Band, Masque Theatre, Evita se Perron - Die Wasgoedlyn
vetseun

2019 12 01 - Pringles Park Acoustics: Pringles Main Stage: Bad Peter, Hot Water (Duo), BCUC, Gereformeerde Blues Band, Jack Parow, The Narrow, Griet Birthday Stage: Kid Robot, DSCO Cam, Abby Nurock, 2Lani The Warrior, Pierre Johnson, Trancemicsoul, Haezer vs Niskerone, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R100, R175, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!
vetseun

2015 09 24 - Heritage Voëlvry Festival: Gereformeerde Blues Band, Valiant Swart, The Kêrels, Francois van Coke, Van der Want & Letcher - In tribute to Johannes Kerkorrel and James Phillips [Bernoldus Niemand] with special quests, Spier Amfitheater, Stellenbosch - SHIFTY RECORDS - Alliance Francaise - Spier - www.capetownfringe.co.za
vetseun


vetseunDie Hart Is 'n Eensame Jagter - Herontmoet Johannes Kerkorrel:

Die Hart Is 'n Eensame Jagter bied 'n vars blik op die lewe en loopbaan van die ikoon, sanger en komponis Johannes Kerkorrel. Hierdie 'herontmoeting' illustreer sy bydrae tot die grensverskuiwing in Afrikaanse musiek. Ondanks sy relatief kort lewe, het hy 'n hoogs invloedryke oeuvre nagelaat en sy komposisies is uiters geskik vir interpretasies dwarsoor die spektrum van musiek.

Strykstok, 'n kwintet onder leiding van Dawid Boverhoff, vervleg klassieke en kontemporêre komponente in instrumentale verwerkings van Kerkorrel se mooiste liedjies.

Verrassende visuele elemente belig hom ook as mens - bekende kunstenaar Michele Nigrini betrek die sintuie vir optimale emosionele en visuele impak en skep so 'n intense belewenis van die eenmalige kunstenaar se lewe en werk.

Die hart is 'n eensame jagter is toeganglik vir alle Johannes Kerkorrel aanhangers, asook eietydse kunsmusiekliefhebbers. Dit beloof om 'n baie uitsonderlike ervaring te wees.

Musiekregie: Dawid Boverhoff
Artistieke regie: Michèle Nigrini
Produksieregie: Kosie Smit
Vervaardiger: Kosie House of Theatre

Alternatiewe teater.
60 minute
Ouerbegeleiding

Atterbury Teater - 16 & 17 April 2013 - KKNK 2013

vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )