Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jay (Eden)

2021 10 30 - Jay, Die Draad Kameel, Krugersdorp, 16:00, R100
vetseun

2021 11 05 - Irene-Louise van Wyk "My Volgende Fout" met Jay SINGLE LAUNCH
vetseun
vetseun

2021 11 05 - Irene-Louise van Wyk "My Volgende Fout" met Jay SINGLE LAUNCH
vetseun
Irene-Louise van Wyk - My Volgende Fout met Jay CDS . 2021

vetseunLAAI AF
Te Veel (Tizel Remix) CDS .............. 2021

vetseunvetseun
Te Veel CDS ...................................... 2020


Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/09

vetseunLAAI AF
Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Siekverlief (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020

vetseunLAAI AFLAAI AF
Ry Hom Soos 'n Rental (Wolk Nege Remix) CDS . 2020
- Afrikaans Jol Musiek

vetseunLAAI AF
Ry Hom Soos 'n Rental (Tizel VIP Remix) CDS . 2020

vetseun
Ry Hom Soos 'n Rental CDS .......... 2020 UNIVERSAL

vetseun
Die Land met Jay, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld & Ruhan du Toit CDS . 2019 UNIVERSAL


Jay & Lianie - Siekverlief VID >>> (2018)


Jay & Lianie - Toe Stop My Hart VID >>> (2018)

Jay & Lianie
vetseun
Beste Van J&L .......... CDJUKE 212 2018 JUKEBOX
- Sluit in 3 Splinternuwe Treffers
1. Bliksemstraal
2. Siekverlief
3. Sewe Sakke Sout
4. Naweek Lyfie
5. Da Vat Hy
6. Lank Lewe Die Liefde
7. Vir Liefde
8. Bonnie & Clyde
9. Klip In Die Bos
10. As Jy Sing
11. Rug Teen Die Muur
12. Hartjie Van Die Vrystaat
13. Bermuda
14. Don't You Wanna Stay
15. We Belong
16. Toe Stop My Hart
17. One Last Kiss
18. In A Moment Like This
19. 70's Keurspel
20. Call My Name
21. Goeie Oue Tyd
22. Lay Down Beside Me


Jay - Lê Bietjie Langer VID >>> (2018)


Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê VID >>> (2018)

vetseun
So Lank Sal Ek Jou Liefhê .............. 2017
1. So Lank Sal Ek Jou Liefhê
2. Afgrond
3. Suinig
4. Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê
5. Suurstof
6. Benoni
7. Lê Bietjie Langer
8. Da Vat Hy
9. Trots Afrikaans
10. Bly By My
11. So Laat Liefde Jou Voel
12. Vir Nou
13. Sexy Als Ik Dans

vetseunLAAI AF
Lê Bietjie Langer CDS ................... 2017
- Sing Vir Liefde


Jay & Lianie - Vir Liefde VID >>> (2016)

Jay & Lianie
vetseun
Vir Liefde .................... CDJUKE 117 2015 JUKEBOX
1. Vir Liefde
2. Die Goeie Oue Tyd
3. Hartjie Van Die Vrystaat
4. Bermuda
5. Klip In Die Bos
6. Wilde Weste
7. Ons Is
8. Praat Jou Hart Uit
9. Ek Is Omdat Ons Is
10. Hungry Eyes
11. Sleeping In My Car
12. 70's Keurspel
13. Spirit In The Sky
14. Pretty Belinda
15. Waterloo
16. Naweek Lyfie
17. Ons Trek Londen Toe
18. Da Vat Hy

vetseun
Lianie May & Jay - Naweek Lyfie VID >>> (2014)

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
Dis Hoe Ons Rol ........ CDJUKE 71 2013 JUKEBOX
1. Dis Hoe Ons Rol (Ghoema 2014 Nominasie)
2. Twee
3. Hoor Jy
4. Halwe Beker
5. Sy Het Dit
6. Gee My
7. Obsessie
8. Waar Is Jy Nou
9. As Ek Val
10. Superhero (Eden)
11. Hou Vas
12. Sal Ons Ooit Weer Kan Slaap met Steve Hofmeyr
13. Bulle Bring Die Beker Huistoe

Die polsende ritmes gemeng met sy unieke stemkwaliteit en verweef met uitmuntende liriek, melodie en produksie verseker dat hierdie album 'n wegholsukses gaan wees. Hier kom beslis 'n hele string Nr. 1 treffers vanaf dié vrystelling.
Die album getiteld, Dis Hoe Ons Rol, sluit tien nuwe oorspronklike snitte in uit die pen van ons land se grootste en opkomende skrywers soos Ewald Coleske, Johan Oberholzer en Christoph Kotzé. Die album sluit ook 'n splinternuwe duet saam met Steve Hofmeyr in getiteld "Sal Ons Ooit Weer Kan Slaap" asook die verwerking "Bulle Bring Die Beker Huistoe", EDEN se nuwe treffer, "Superhero", en Jay se duet met Lianie May, "Bonnie En Clyde", in.


Jay - Melanie VID >>>

Jay & Lianie
vetseunvetseun
Bonnie En Clyde ......... CDJUKE 56 2012 JUKEBOX
1. Bonnie En Clyde (Ghoema 2013 Nominasie)
2. As Jy Sing
3. Rug Teen Die Muur
4. Don't You Wanna Stay
5. Country Strong
6. We Belong
7. Toe Stop My Hart
8. Alone
9. One Last Kiss
10. In A Moment Like This
11. You're My First Love (Head Over Heals)
12. Call My Name
13. Lank Lewe Die Liefde
14. Melanie
15. Jy Soen My Nie Meer Nie
16. Lay Down Beside Me

vetseunvetseun
Solo ............................... CDJUKE 32 2010 JUKEBOX
1. Is Ek Nie Die Een
2. Kan Nie Sonder Jou Nie
3. Soms Sien Jy My
4. My Hart Wil Jou Nie Los Nie
5. In A Moment Like This met Lianie May
6. Pad Terug Huis Toe
7. Jy't Gesê
8. Baie Van My Vir Net 'n Bietjie Van Jou
9. Melanie
10. Hier In My Hart
11. Iewers
12. Kiss A Girl
13. Toe Stop My Hart met Lianie May

Hy maak nou al vir meer as tien jaar knieë lam reg oor die land as deel van SA se gewilde groep, EDEN . Nou is Jay se langverwagte solo-album eindelik gereed en beloof om aanhangers se wildste verwagtinge te oortref...
Jay se uitmuntende stemkwaliteit gekombineer met sy plat-op-die-aarde persoonlikheid, passie vir musiek asook pop-rock treffers vanuit die pen van SA se grootste liedjieskrywers sal maak dat dié solo-album wat nou landswyd beskikbaar is 'n debuut-album gaan wees om te onthou!
SOLO sluit ook twee duete met Lianie May in waarvan die splinternuwe treffer, In A Moment Like This reeds op hoë rotasie is op JacarandaFm, HighveldFM en KFM en die video sal vroeg in November te siene wees. As bonussnit is hulle immergroen duet wat ook Musiekvideo van die Jaar by die Huisgenoot Tempo-toekennings gewen het - Toe Stop My Hart ingesluit.


skakels :







2021 10 02 - Jay, Swartwater Boeresaal, 18:00, Gratis, R100
vetseun


2021 08 07 - Swartland Moeggeploeg Kuier/Dans met Jay, Lianie May, Brendan Peyper, DJ Dirkie, Naby Riebeeck-Wes, AfrikaanseVertonings.com
vetseun


2021 05 29 - Vredendal Oesafdans: Talitha van Zyl, Jay, Liezel Pieters, DJ Dirkie, 18:00, R200
vetseun


2020 12 16 - Geloftedag Vir die Boere: Armand Hofmeyr, Franja du Plessis, Juanita du Plessis, Jay, Bok van Blerk, Ruan Josh, Steve Hofmeyr, Dr. Ettiene Marais, Heartfelt Arena, 12:00, iTickets.co.za
vetseun


2020 10 30 - Afrikaans Gaan Global: Toks & Tjops; Regstreekse Hardekole Akoestiese Stroomkonsert met Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Ricus Nel, Appel, Ray Dylan, Tasché Burger, Kunstenaars: Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Tasché, Appel, Ray Dylan, Ricus Nel, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
2020 10 31 - Afrikaans Gaan Global: Adam Tas, Die Campbells, Elizma Theron, Joe F, Nádine, Kurt Darren, Refentse, Pieter Koen, Elvis Blue, Demi-Lee Moore, Ruan Jordaan, Tasché, Brendan Peyper, Appel, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Jo Black, Kurt Darren, Early B, Wicus van der Merwe, Spoegwolf, Nicholis Louw, Karen Zoid, Synth Peter, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
vetseun

2020 10 17 - Drive In Show: Lee Scott, Jay, Leah, Willem Botha, R300 per motor, http://bit.ly/DriveInShow_17Okt
vetseun


2020 09 24 - INbly-Konsert: Laeveld Agrochem bied aan Monumentaal 2020 - Die Konsert: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk,Ruhan du Toit, Adam Tas, Gerhard Steyn, Ricus Nel, Jay du Plessis, Dewald Wasserfall, Ivan Roux, Riaan Benadé, Ghapi, https://bit.ly/Monumentaal2020 - Solidariteit Beweging - Pretoria FM

vetseun


2020 09 05, 06 - Afrikaans Gaan Global: Kurt Darren, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Elandré, Jay, Refentse, Robbie Wessels, Ricus Nel, Dirk van der Westhuizen, Brendan Peyper, Christia Visser, R120, itickets.co.za - facebook.com/event - Ontbytsake - Virtual Production - Blue Banana - Brand HQ - Weber
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Innibos Is Groot 2014 Konsert: Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Bok van Blerk, Riana Nel, Joe Foster, Jay, Corlea Botha, Joseph Clark, Jak de Priester, Koos Kombuis, Laurika Rauch, BlackByrd, Juanita du Plessis, Ruan du Plessis & Franja du Plessis, 18:00, R75, tickets.computicket
vetseun

2020 06 06 - INbly-Konsert: Potjie is Groot met Jay, 19:00, R100, tickets.computicket
vetseun


2020 02 14 - Jay, Posduif, Weiveld - Ticketpro
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)