Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Herman Holtzhausen (H. Holtzhausen)
vetseun
Trans-Karoo En Ander Treffers . CDEMIM 079 EMI
1. Mense Met Maskers
2. Die Een-Man Orkes
3. Silwergrys Moeder Van My
4. Skooldae; Ek Hou Van 'n Winteraand
5. Skud Die Boom
6. Jou Tyd Is Op
7. As Jy Huistoe Verlang
8. Kluisenaar
9. Trap Liggies
10. Gat In Die Muur
11. Wie Wil Dan Hoor
12. Trans-Karoo
13. Spinnekop
14. Saam Met Jou
15. Hartseerkitare
16. Huise Van Glas
17. Die Ou Delwer Se Droom
18. Katrina
19. Die Wieleruiter
20. Saam-Saam
21. Goud
22. Bring Hom Huis Toe

vetseunvetseun
Saam Saam / Pelgrims Rus 7" . EMIJ 11233 1985 EMI
Kant Een:
1. Saam Saam
Kant Twee:
1. Pelgrims Rus

vetseunvetseun
Trans-Karoo LP . EMCJ(M) 4115941 1984 EMI
- Met die temamusiek van die TV-Reeks Trans-Karoo -
Kant Een:
1. Trans-Karoo (H. Holtzhausen)
2. Spinnekop (H. Holtzhausen)
3. Saam Met Jou (H. Holtzhausen)
4. Mense Met Maskers (H. Holtzhausen)
5. Hartseerkitare (H. Holtzhausen)
6. Jou Tyd Is Op (H. Holtzhausen)
Kant Twee:
1. Huise Van Glas (H. Holtzhausen)
2. Skooldae (H. Holtzhausen)
3. Die Ou Delwer Se Droom (H. Holtzhausen)
4. Katrina (H. Holtzhausen)
5. As Jy Huistoe Verlang (H. Holtzhausen)
6. Die Wieleruiter (H. Holtzhausen)

vetseunvetseun
Trans-Karoo / Saam Met Jou 7" . EMIJ 11226 1984 EMI
Kant Een:
1. Trans-Karoo (H. Holtzhausen)
Kant Twee:
1. Saam Met Jou (H. Holtzhausen)
- LYN VAN DIE DAG 2021/05/14 - " ... Trans karoo, Bring haar huistoe, Laat jou yster wiele rol, Bring haar en maak my lewe vol ... " - Trans-Karoo

vetseunvetseun
Saam Met Jou / Katrina 7" . BR. 3198 1983 EMI
Kant Een:
1. Saam Met Jou
Kant Twee:
1. Katrina

vetseunvetseun
Mense Met Maskers LP .. BRS. 454 1982 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Mense Met Maskers
2. Die Een-Man Orkes
3. Silwergrys Moeder Van My
4. Skooldae
5. Ek Hou Van 'n Winteraand
6. Skud Die Boom
Kant Twee:
1. Jou Tyd Is Op
2. As Jy Huistoe Verlang
3. Kluisenaar
4. Trap Liggies
5. Gat In Die Muur
6. Wie Wil Dan Hoor

Komponis: Herman Holtzhausen
Regisseur en musiekverwerking - Zane Cronjé
Ingenieur - André Herbst

vetseunvetseunvetseun
Hartseerkitare TC/LP . BRS (L) 441 1981 BRIGADIERS
- Met Huise Van Glas Hartseerkitare Trans-Karoo
Kant Een:
1. Huise Van Glas
2. Spinnekop
3. Hartseerkitare
4. Die Wieleruiter
5. Die Ou Delwer Se Droom
6. Katastrofiese Maandagoggend In 'n Staatsamptenaarkantoor
Kant Twee:
1. Waar Is Jy Vanaand
2. Tesame
3. Doemeroem
4. Trans-Karoo
5. Langlaagte
6. Boland In My Drome

Sanger, komponis en musikant - dit is Herman Holtzhausen wat sy debuut met die Solus Sewe "Huise Van Glas"/"Trans-Karoo" gemaak het. Gedurende die afgelope vyf jaar is sy komposisies deur vooraanstaande Afrikaanse kunstenaars opgeneem, maar hier is 'n langspeler waarop Herman twaalf van sy eie liedjies sing. Hy het reeds die gesogte CRESCENDO prys vir beste komposisie met "Spinnekop" ingepalm en betree nou die langspeelplaatmark met "Hartseerkitare". - omslag

Komponis: Herman Holtzhausen
Regisseur: Boet Pretorius
Verwerker: Danny Antill
Ingenieur: Phillip Nel

vetseunvetseun
Trans-Karoo / Huise Van Glas 7" . BR 3175 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Trans-Karoo (H. Holtzhausen)
Kant Twee:
1. Huise Van Glas (H. Holtzhausen)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerking: Dave Polecutt
Klankingenieur: Owen Wolf


ook op :
Skittersterre Van Gister en Vandag kompilasie - Transkaroo
Jy Is My Liefling kompilasie - Transkaroo
Tydloos: Afrikaanse Treffers vir Altyd kompilasie - Transkaroo
Afrikaanse Treffers kompilasie - Doer In Die Boendoe, Tesame - Joanna Field / Sias Reinecke 1979 (1980)
Sias Reinecke - Ek En My Kitaar - 'n Plekkie In Die Son (1980)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)