Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hebronhuis Kinders
vetseun
Kleintyd LP .................... MFP 59000 1985 MUSIC FOR PLEASURE
KANT A
1. O Iiewe Heer laat my 'n kind; Ek wil graag wees soos Jesus
2. Laat ons skyn vir Jesus
3. Jesus sien ons swak en nietig; Jesus min my saliglot!
4. Jesus roep my vir 'n sonstraal
5. Jesus hou my handjies vas (L. v.d. Walt)
6. Toe moeders na Jesus
KANT B
1. MEDLEY - Stop, ek wil vir jou sê; Pasop ore...; Lees jou Bybel; want Jesus het my Iief (Verwerking - André Groenewald)
2. Klein hartjies (A. Groenewald)
3. Liewe Jesus sag en teer
4. Heer, 'n kleine kinderbende
5. Mammie vertel my elke deg (As die son weer skyn) - Stuart Hamblen

MUSIKANTE:
TROMME : LlNDRUM (geprogrammeer)
BAS : ANDRÉ GROENEWALD
KITAAR : DANNY BRIDGENS
KLAVIER EN SINTETISEERDERS : Lulu van der Walt

Verwerking van Medley : André Groenewald
Ander Verwerkings : Lulu van der Walt

Produksie : LULU VAN DER WALT

Opgeneem in AudioArts Studios - Johannesburg
Ingenieur (klank) : Chris van Schouwen en Kobus Engelbrecht.

Hierdie plaat is oorspronkIik geinspireer deur die pragtige dogtertjies van Huis-Hebron van die Potchefstroomse Abraham Kriel Kinderhuis. Hulle ouderdomme wissel van tussen 4 jaar en 10 jaar oud.
Toe ek hulle spontane, ongekunstelde sang hoor, het ek net een begeerte gehad en dit is om dit met die res van Suid Afrika te deel.
Dus, só het die plaat ontwikkel rondom hulle sang en daarbm dan die spontane klank: want hulle is nie 'n gemoduleerde, afgerigte koor nie! Hulle sing omdat dit sommer lekker is!
Baie dankie ook aan Jan de Wet en Karen McDonald wat met al hulle liefde saam met die kindertjies kom sing het.
Maar, bo alles, baie dankie aan Tannie Stander, hulle huismoeder, wat sang so 'n deel van hierdie kinders se lewe gemaak het, want vir die dogtertjies van Hebronhuis is sing 'n natuurlike deel van menswees.
Luister dan ook met liefde!

LULU VAN DER WALT
PERSENTASIE VAN VERKOPE SELWINS WORD TERUGGESKENK AAN DIE ABRAHAM KRIEL KINDERHUIS, POTCHEFSTROOM.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )