


















Ella Kritzinger

Gebede Vir Vroue - Vol. 2 . ELLACD 02 2012 ELLA KRITZINGER
1. U Naam Is Genoeg
2. U Plan Vir My Lewe
3. Jesus Hou My Vas
4. Lawelappie
5. Gebreekte Kruike
6. Voete Van Vrede
7. Ruach
8. Dingetjies
9. Maskers
10. Vir U Het Ek Lief
11. 'n Stukkie Genade
12. Vreugde Waar Daar Vrede Is

Gebede Vir Vroue ....... ELLACD 01 2010 ELLA KRITZINGER
1. Heer My Go Vergewe My
2. Voor Die Voete Van Jesus
3. Skoppelmaai
4. Soos Ek Is
5. Voluit Lewe
6. Sukkel Om Te Vergewe
7. U Is My Koning
8. Daar's Niemand Soos U Nie
9. Ek Is Nie Perfek Nie
10. Ek Wil Vir U Sê
11. Marta En Maria
12. Om Te Beteken
Ella was nog altyd lief vir musiek. Die hele projek kom uit haar hart en getuig van haar geloof en die pad wat sy gestap het, soos wat jy kan aflei uit dié lirieke uit een van haar liedjies. Sy het haar eie emosies, geestelike groei en ondervindings op papier begin neerskryf en dit is onderwerpe waarmee enige vrou sal kan identifiseer. Deur haar musiek bring sy dus bevryding, genesing, vreugde en vrede vir elkeen wat luister. Elke liedjie uit haar pen is geskryf met eerlikheid en deernis. Dit is 'n sielsgesprek met haar Skepper en sal die luisteraar met ander oë na die alledaagse laat kyk. Sy straal geluk uit en beskou haarself net as 'n gewone mens wat in geloof leef en 'n positiewe boodskap het om uit te dra na elkeen wat wil luister. Verwerkings, Christa Steyn
skakels :