


















Ditsem

Moet Net Nie Rook Nie ................... 2010
is Jaco Swanepoel, Urbi Louwrens
Ons is 5 jaar in die mark as 'n (cover band) waarvan 4jaar "pub gigs" was. Ons eerste oorspronklike Afrikaanse album is opgeneem einde 2007 Onder die naam BLIKSEM maar is nie vrygestel agv. Radio aankondiging. Die title snit "Bliksem" en "Bloubul Bo" is op Vonk en EMI kompelasie albums gepubliseer.
Die album is onlangs her-verwerk met 10 oorspronklike snitte en ons "rock" nou as DITSEM. Bosveld stereo, Radio Rippel en Pretoria is die eerste stasies wat uitsaai en nou op Jakaranda JA-FM. Album word tans bemark op Monster rekordz webblad. DITSEM is 'n "PARTY BAND" met 350+ verskeidenheid van 60's-nou, rock, pop, Afrikaans en ons eie komposisies.
ook op:
Ons Bloed is Blou kompilasie - Bloubul Bo (as Bliksem Band) (2007)
skakels : facebook