Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dirkie Smit (1933-1987) (D. Smit)
vetseun
Lank Lewe Sy Konsertina Klank LP . CDDCB (WB) 373 1997 DECIBEL

vetseunvetseun
20 Van Die Beste LP .. MFP 58057 1983 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Haak Vrystaat
2. Noord-Transvaal
3. Soutpansberg Vastrap
4. Bakstaan
5. Lekkerdraai
6. Gerhard Gesels
7. Sam Se Vastrap
8. Bosveldwinkel Settees
9. Onder In Die Vlei
10. Tant San Van Christiana
Kant Twee:
1. Pale Toe!
2. Jy Is Myne Elke Dag
3. Konsertina
4. Sout En Peper
5. Die Blou Bul Van Die Noorde
6. Wakkerskud Vastrap
7. Kaalvoet Kwela
8. Op Nuweland
9. Leeuplesier
10. Gala Polka

vetseunvetseun
Boeremusiek-Wenner LP . DCB(M) 112 1983 DECIBEL
Kant Een:
1. Askoek Seties (Trad/Verw. R. Vergotini)
2. Swaai Vastrap (Fanie Bosch)
3. Karringvat (Willie Welgens)
4. Katjiepiering Wals (Trad/Verw. R. Vergotini)
5. Naboom (Taffie Kikillus)
6. Meulrivier (Corrie Nortjé)
Kant Twee:
1. Keurspel
..a. Ons Lag Sing En Dans (Hendrik Susan)
..b. Plaastoe (Joan Retief)
..c. Pale-Toe (Trad/Verw. R. Vergotini)
2. Mielieblare (Trad/Verw. R. Vergotini)
3. Boerewals (Willie Welgens)
4. Mooirivier (Trad/Verw. R. Vergotini)
5. Op Nuweland (D. Smit)
6. Outydse Kwadriel (Trad/Verw. R. Vergotini)

Dirkie Smit is my konsertinavriend vir meer as dertig jaar. Sy kinderdae het hy op Greylingstad deurgebring en daarna het hy na Johannesburg verhuis om hom as vakman te bekwaam. Sy liefde vir die konsertina het hy van sy vader geërf en sommer vroeg al het hy bekend geword as konsertinaspeler. In 1959 het hy met sy orkes in die radioreeks "So Speel Die Boere" opgetree en daarna van krag tot krag gegaan. Met hierdie langspeler het Dirkie weereens bewys dat sy orkes puik musiek kan lewer. Luister gerus na die uitmuntende spel van die kitare in "Naboom" en die konsertina in die Willie Welgens nommer "Karringvat", gespeel in die kenmerkende Welgens-styl. Hierdie Langspeler, "BOEREMUSIEK-WENNER" is uiters geskik vir partytjies of om net te ontspan en lekker te luister. - Manie Bodenstein - omslag

Musiekverwerkings: Richard Vergotini
Regisseur: Boet Pretorius

vetseun
So Speel Dirkie Smit .......... AACD 131 ALFA ATELJEE
- Wenner 1982 TV Boereorkes Kompetisie
1. Carolina
2. Doudruppel Vastrap
3. Umhlanga
4. Askoek Setees
5. Katjiepireringwals
6. Keurspel: Ons Lag, Sing En Dans; Plaastoe; Pale Toe
7. Meulrivier
8. Swaai Vastrap
9. Connie Met Die Rooi Rokkie
10. Soutpansberg Settees
11. Maggie
12. Keurspel: Sonop; Braaivleisaand; Oom Bossie Van Die Bosveld

vetseunvetseun
So Speel Dirkie Smit LP . MFP 59021 1988 MUSIC FOR PLEASURE
- Wenner 1982 TV Boereorkes Kompetisie
Kant Een:
1. Carolina (M. de Villiers)
2. Doudruppel Vastrap (D. Smit)
3. Umhlanga (D. Smit)
4. Askoek Settees (ver. R. Vergotini)
5. Katjiepiering Wals (ver. R. Vergotini)
6. Keurspel: Ons Lag Sing En Dans (Hendrik Susan); Plaastoe (Johan Retief); Paletoe (ver. R. Vergotini)
Kant Twee:
1. Meulrivier (Corrie Nortjé)
2. Swaai Vastrap (Fanie Bosch)
3. Connie Met Die Rooi Rokkie (M. Bodenstein)
4. Soutpansberg Settees (ver. D. Smit)
5. Maggie (ver. D. Smit)
6. Keurspel: Sonop (C. & W. Cooper); Braaivleisaand (C. & W. Cooper); Oom Bossie Van Die Bosveld (D. Bosman)

Dirkie Smit het ons reeds ontval, maar sy musiek sal altyd voortleef in ons huise en harte.
Die musiek op hierdie langspeler is 'n pragtige bewys van hoe wyd Dirkie se vaardigheid as Boeremusikant gestrek het: van die modernste verwerkings tot die eenvoudigste tradisionele wysies is hier te hoor. Om nie te praat van Dirkie se oorspronklike eie komposisies nie!
Ons herdenk met hierdie plaat een van die grotes van Boeremusiek. Maak dit u eie. - omslag

vetseunvetseun
Lank Lewe Sy Konsertina Klank LP . DCB (A) 174 1987 DECIBEL
Kant Een:
1. Suurberg Vastrap
2. Keurspel: Bloubergstrand; Boegoeberg Se Dam; Ma Kom Kyk Vir Lena
3. Maggie
4. Lenie Se Polka - MP3 >>>
5. Warm Pampoen Settees
6. Witblits
Kant Twee:
1. Portugese Wals
2. Connie Met Die Rooi Rokkie
3. Verloof Wals
4. Doudruppel Vastrap
5. Matamba Ranch
6. Stellenbosch Se Nonnatjie

Produksie: Boet Pretorius
Ingeneur: Keith Forsyth

Dirkie Smit & Sy Orkes
vetseunvetseun
TV Boereorkes Wenners '82 2LP kompilasie . DCB(G) 109 1982 DECIBEL
Plaat Een: Kant Een: DIRKIE SMIT:
1. Carolina (M. de Villiers)
2. Umhlanga (D. Smit)
3. Struisbaai (D. Smit)
4. Waterval (H. Smit)
5. Soutpansberg-Settees (Trad./Verw. D. Smit)
6. Sonop (C. & W. Cooper); Braaivleisaand (C. & W. Cooper); Oom Bossie Van Die Bosveld (Bosman)
Plaat Een: Kant Twee: NICO VAN RENSBURG:
1. Sonbesie Vastrap (N. van Rensburg)
2. Oor Die Brug En Weer Terug (F. van Vuuren)
3. Pikkanien Baandans (Trad./Verw. N. van Rensburg)
4. Kalfiewals (Trad./Verw. N. van Rensburg)
5. Vyf Voor Twaalf (N. van Rensburg)
6. Soutpansberg Polka (Trad./Verw. N. van Rensburg)
Plaat Twee: Kant Een: PIET VAN HEERDEN:
1. Suikerrand Vastrap (N. Steyn)
2. Vlindervlug (P. van Heerden)
3. Keurspel #7 (Jim Muller) (J. Muller)
4. Stellebos Verlange (Verw. P. van Heerden)
5. Waterpandrafstap (N. Carstens)
6. 'n Lekker Koppie Koffie (Trad./Verw. P. van Heerden)
Plaat Twee: Kant Twee: PAUL FERNS:
1. Die Rysmierbedryf (P. Ferns)
2. Die Aap-Settees (Trad./Verw. P. Ferns)
3. Willemien (C. Nortjé)
4. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans (A. Goosen)
5. Suikerbossie; Suurbertvastrap (Trad./Verw. P. Ferns)
6. Die Hartseerwals (Trad./Verw. P. Ferns)

Kompetisies het altyd verskillende fassette. Dit dien enersyds die doel om vas te stel wie die beste span of speler is, maar andersyds ook om vas te stel of die spel wat gespeel word, bestaansreg het t.o.v. tradisie en positiewe belangstelling.
1982 se TV-Boereorkeskompetisie het drie maande geduur en te oordeel aan die geweldige positiewe reaksie van Afrikaans- en Engelssprekende Kykers, kan mens dit onomwonde stel dat Boeremusiek inderdaad vandag "lewe"; dat daar 'n ryke tradisie aan verbonde is en die heel belangrikste van alles dat BOEREMUSIEK gewen het! Hierdie dubbelalbum is dan ook 'n huldeblyk aan die vier beste Boereorkeste van 1982 en ook 'n "DANKIE Sê" aan al die ander orkeste wat so hard aan die kompetisie gewerk het.
As gevolg van die kompetisie het 'n tradisieryke verlede weer fel onder die soeklig gekom. Ou bekendes het mekaar weer na soveel jare gesien of van mekaar gehoor. Ek dink maar aan bekendes soos Freddie Luyt, Michael de Villiers, Gerrie Snyman, my eie vader Hansie van Loggerenberg. Arnout Malherbe, Ole Smit. Cissy Cooper, Dirk Laas, Duffy Ravenscroft en vele meer. Kykers het geskakel en vertel van kompetisies wat in die jare twintig, dertig en veertig plaasgevind het. Die SAUK se wisseltrofee van 1942 is weer, danksy mevrou Myra Fischerse goedgunstigheid in omloop geplaas. Sy is die weduwee van wyle Freddie Fischer, wat die beker met die laaste SAUK-kompetisie in 1954 gewen het!
So gaan die Boeremusiektradisie voort en word daar steeds nuwe geskiedenis geskryf. As u na die vier orkeste luister sal u die klanke van outydsee Boeremusiek sowel as eietydse Boeremusiek hoor. So kan u gerus luister na die outydse klanke van al vier orkeste teenoor die eietydse Boeremusiekverwerkings van Dirkie Smit met liedjies soos o.a. CAROLINA en UMHLANGA wat uitstekende inleidings het; Piet van Heerden en sy orkes se vertolkings van SUIKERRANDVASTRAP en veral JIM MULLER SE KEURSPEL NOMMER 7 wat Piet tot 'n fyn kuns ontwikkel het: Nico van Rensburg se SONBESIEVASTRAP met die heerlike tromwerk en OOR DIE BRUG EN WEER TERUG - en laaste maar nie die minste nie, Paul Ferns en sy orkes se weergawes van veral die eie komposisies RYSMIERBEDRYF en WlLLEMIEN.
Hierdie album is 'n ware versamelstuk, uniek en beslis 'n permanente herinnering aan 1982 se TV Boereorkeskompetisie - Hennie van Loggerenberg - omslag

Produksie: Boet Pretorius
Opnames: Keith Forsythe

vetseun
Wenner '82 Boeremusiek Kompetisie LP . MFP (HE) 57018 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Bakstaan
2. Haak Vrystaat
3. Onder In Die Vlei
4. Grenswag
5. Taaibos Polka
6. Piesangboere Se Wals
Kant Twee:
1. Konsertina
2. Bosveldwinkel Settees
3. Greylingstad Polka
4. Jy Is Myne Elke Dag
5. Visterman Settees
6. Katvoet Kwela

vetseun
Haak Vrystaat LP .................................... MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Bakstaan
2. Haak Vrystaat
3. Onder In Die Vlei
4. Grenswag
5. Taaibos Polka
6. Piesangboere Se Wals
Kant Twee:
1. Konsertina
2. Bosveldwinkel Settees
3. Greylingstad Polka
4. Jy Is Myne Elke Dag
5. Visterman Settees
6. Katvoet Kwela

Dirkie Smit en sy Orkes met Guskunstenaars Groep Twee
vetseunvetseun
Pale Toe! LP ...... MFP 55052 (LD) 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Pale Toe! (Groep Twee) (Trad. Arr. A. Viljoen)
2. Leeuplesier (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
3. Toetskoors (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
4. Haak Vrystaat! (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
5. Die Piesangboere Se Wals (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
6. Province! (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
Kant Twee:
1. Noord-Transvaal (Groep Twee) (N. van Rensburg/A. Viljoen)
2. Op Nuweland (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
3. Die Transvaal Wals (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
4. Die Blou Bul Van Die Noorde (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
5. Boet Erasmus (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)
6. Gerhard Gesels (Dirkie Smit en sy Orkes) (D. Smit)

Rugbykoors kom vanself maar Dirkie Smit en sy orkes sorg vir die musiek wat daarmee gepaard gaan. Hier is 'n plaat om vanjaar se partytjies 'n reuse reaksie te maak wen of verloor! Dirkie Smit se boeremusiek is geinspireer deur ons bekendste spanne en rugbyvelde terwyl GROEP TWEE 'n nuwe weergawe van "Pale Toe" lewer en vertel van die kontrei van die Blou Bul van die Noorde - "Noord-Transvaal". - omslag

vetseunvetseun
Kinders Van Die Wind / Kongo Polka 7" . BR 3169 1979 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Kinders Van Die Wind (K. du Plessis)
Kant Twee:
1. Kongo Polka (D. Smit)

vetseunvetseun
Speel Tradisioneel LP . EMB 30045 (L) 1978 EMBASSY
Kant Een:
1. Witwortelpolka (Trad. Verw. Dirkie Smit)
2. Fynloop Settees (Trad. Verw. Dirkie Smit)
3. Soutpansberg Se Polka (Trad. Verw. Dirkie Smit)
4. Wals Van Tant Sannie (Trad. Verw. Dirkie Smit)
5. Saterdag Aand (Trad. Verw. Dirkie Smit)
6. Brentwood Wals (Trad. Verw. Dirkie Smit)
Kant Twee:
1. Mielieblare - MP3 >>> (Trad. Verw. Dirkie Smit)
2. Taaibospolka (Trad. Verw. Dirkie Smit)
3. Katjiepiering (Trad. Verw. Dirkie Smit)
4. Soutpandberg Settees (Trad. Verw. Dirkie Smit)
5. Kromdraai Mazurka (Trad. Verw. Dirkie Smit)
6. Laat My Lekker Kry (Trad. Verw. Dirkie Smit)

Koning Dirkie Smit
vetseunvetseun
Boeremusiek Is Terug LP . LSS 33/BRS(C) 389 1975 SOUNDS SUPERB/BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Swaaivastrap (F. Bosch)
2. Banana (Trad. Carlos Leon)
3. Doemalka (N. Carstens)
4. Boereparty (T. Kikullus)
5. Boetniek (D. Smit)
6. Mama's Tembu's Wedding (Egnos-Lakier)
Kant Twee:
1. Bossa Basie (Basie Burger)
2. Boervat Polka (Roll Out The Barrel) (Vejvode-Timm)
3. Sitting In The Backrow Of The Movies (Macaulay-Greenaway)
4. La Paloma (Tardier-Verw: D. Smit)
5. Listen To The Rain (Barry)
6. Come What May (M. Panas-K. Munro-Y. Dessca)

vetseunvetseun
Springbok Boereparty 2 LP . MFP/SRSJ 7064 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Kokkewiet & Rietdakhuisie
2. Stokkiesdraai & Veerpoot Polka
3. Sweethearts Of Yesterday & Jy Is My Liefling
4. Groen En Goud & Lemon Tree
5. Groenkoringlande & Monja
6. Hanswors & Vergenoeg Setties
Kant Twee:
1. Tant San & Meulrivier
2. Laaste Wals & Lentebloeisels
3. Come Back Lisa & Spanish Eyes
4. Sibasa Aikona
5. Listen To The Ocean & Vola Colombo
6. Hartenbos & Skeermes & Jol

Dirkie Smit en sy Kêrels
vetseunvetseunvetseun
Vastrap 1 LP ................ MFP 54506 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Tant San Van Christiana
2. Suurberg Vastrap
3. Gala Polka
4. Kommando Polka
5. Soutpansberg Vastrap
6. Kongo Polka
Kant Twee:
1. Sout En Peper
2. Sam Se Vastrap
3. Grootpan Polka
4. Wakkerskud Vastrap
5. Lekker Draai
6. Doudruppel Vastrap
vetseun
vetseun
Los Voor! LP .................... BRS 247 1969 BRIGADIERS
Kant Een:
1. Die Ou Waenhuis* (J. Laubscher)
2. Thoko (Vilakazi)
3. Kleine Nagtegaal (Winkler)
4. Heidschi - Bum - Beischi (Verw. D. Smit)
5. Daar Doer In Die Bosveld (Van Rooyen - A. de Waal)
6. Trou Met My (Reed - Mason)
Kant Twee:
1. Oom Bossie Van Die Bosveld* (D. Bosman); Roelandstraat* (Trad. Verw. D. Smit)
2. Eensaam (Kaempfert - Rehbein - Gabler)
3. Langs Die Stroompie By Ou Coetzenburg (K. Tillman)
4. My Gelukkigste Dag (May - Connor - Neubach)
5. My Agmat* (J. Fresh)
6. Seeman (Scharfenberger - Busch)

* Inheems of tradisionele nommers herskep in Afrikaans

Dirkie Smit en sy Orkes
vetseun
Konsertina Versamelinge LP . LSJ-12-217 1960 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Suurberg Polka
2. Verlange Vastrap
3. Mieliekop Kwela
4. Warmpampoen Settees
5. Nakkie Se Settees
6. O, My Ma
Kant Twee:
1. Kliprivier Polka
2. Witbank Vastrap
3. Verloof Wals
4. Jim Muller Keurspel
5. Uitkyk Wals
6. Oom Hendrik Se Vastrap

vetseun
Konsertina A La Carte LP . TRL-A 3089 TROUBADOUR
Lara Se Tema
Lemon Tree
Pickin' A Chinken
Come Back Liza
Oom Bart
Warm Pampoen Setties
Abdol
Dorpsmusiek
Daspoort
Little Angel With The Dirty Faces
'n Klein Bietjie Geluk
Kromdraai Wals

vetseun
Dirkie Smit Speel Vir Almal LP . TRL-A 3064 TROUBADOUR
Kant A:
1. Pearly Shells
2. Vaaljapie Vastrap
3. Ramblin' Rose
4. Waterval
5. By Die Waterval
6. Resiesbaan Setties
Kant B:
1. Get Me To The Church On Time
2. Bosbokrand
3. Hartseer Wals
4. Tippy Tin
5. Marico Toe
6. Dominique

vetseun
Dirkie Smit! LP .................. TRL-A 3045 TROUBADOUR

met Adam Grobler
vetseun
Konsertina Kampioene LP ................... BRIGADIERS
Kant Een:
1a. Kokkewiete Sing 'n Liedjie (Reinecke - Meyer)
...b. Rietdakhuisie (Boshoff)
2a. Stokkiesdraai (Wallace)
...b. Veerpootpolka (Flippie van Vuuren)
3a. Sweethearts Of Yesterday (Carl Sigman)
...b. Jy Is My Liefling (C. & W. Cooper)
4a. Groen En Goud (Ditchfield - Clifford - Jarman - Eckstein)
...b. Lemon Tree (Will Holt)
5a. Groen Koringlande (Van Vuuren - De Waal)
...b. Monja (Jager - Finando - Stellman)
6a. Hanswors (P. Pompies)
...b. Vergenoeg Setees (Dirkie Smit)
Kant Twee:
1a. Tant San Van Christiana (Trad. Verw. Dirkie Smit)
...b. Meulrivier (Corrie Nortjé)
2a. Die Laaste Wals (Reed - Mason)
...b. Lentebloeisels (Manie Bodenstein)
3a. Come Back Liza (Burgess - Attaway)
...b. Spanish Eyes (Kaemfert - Singleton - Schneider)
4a. Sibasa (Dirkie Smit)
...b. Aikona (Regardo Bornman)
5a. Listen To The Ocean (Nina - Frederick)
...b. Vola Colomba (Concina - Cherubini - Sigman)
6a. Hartenbos (Fanie Bosch)
...b. Skeermesjol (Flippie van Vuuren)

vetseun
Iets Vir Almal LP ....................... GBS 50 GALA/GALLO
Kant Een:
1. My Old Silver Bell
2. Connie Met Die Rooi Rokkie
3. Stellenbosch Verlange
4. Meadowlands
5. Leeuhof Seties
6. Wipneusie
Kant Twee:
1. Slimpraatjies
2. Umfaan
3. Kalfie Wals
4. Hollard Park
5. Brentwood Walls
6. Oh Pray To Me Gypsy; Silwer Varing

vetseunvetseun
Swaai Saam Met Dirkie Smit LP . GBS 22 GALA
- Oujaarsaand Op Boereplaas -
- Lewendig opgeneem met al die geskreeu, al die geraas, al die vrolikheid, al die jolyt!
- Die aand wat niemand sal vergeet nie.
Kant Een:
1. Kongo-Polka
2. Lemon Tree
3. The Sweet Happy Life
4. Oom Frikkie Se Seties - MP3 >>>
5. Gentle On My Mind
6. Skotse Vastrap
Kant Twee:
1. Green, Green Grass Of Home
2. Hanslamwals
3. Bei Mer Bist Du Schon
4. Lekkerdraai
5. Heidschi-Bum-Beidschi
6. Die Ou Waenhuis

vetseunvetseun
Tweeling-Wals / Die Rokers-Kwela 7" . 45JV 278 JUWEEL PLATE

vetseunvetseun
Vlakte Wals / Konsertina Jannie 10" . JV 211 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Vlakte Wals (Verwerk, D. Smit)
Kant Twee:
1. Konsertina Jannie (Verwerk, D. Smit)

vetseunvetseun
Dominique / Rocking Alone In Your Old Rocking Chair 7" . TRS-A-861 TROUBADOUR

vetseunvetseun
Pearly Shells / Vega Se Baandans 7" . TRS-A-858 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Pearly Shells (Kalapana-Pober-Edwards)
Kant Twee:
1. Vega Se Baandans (Emma Saunders)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)