Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Windhoekse Kinderkoor
vetseunvetseun
Folk Songs Of The World LP . SCXJ 11189 1970 COLUMBIA/EMI
- Windhoek Children's Choir - Windhoek Kinder-Chor
Side 1:
1. Vo Luzern
2. J'ai Du Bon Tabac
3. A Dios Mi Chaparita
4. Die Oukraal-Liedjie *
5. Muss I Denn
5. Oh Suzanna
7. Jubilate (Solo: Elzabe Ekermans)
Side 2:
1. Pridi Ty, Suhajkc
2. Cockles And Mussels
3. Lettie Klein * (Solo: Thea Mélier)
4. Greensleeves
5a. Slaapdeuntjie *
..b. Wiegeliedjie
6. Canzuna Di Li Carriteri
7. Hava Nagila vetseun

* lnheems/lndigenous

Verwerk en Geredigeer: Ernst Scherer
Produksie deur: Joe Nofal

WINDHOEK CHILDREN'S CHOIR
Although the Windhoek ChiIdren's Choir only came into being in 1965, it has already established a unique reputation. Formed at the request of a former Administrator, it has given outstanding concerts not only in South West Africa but also beyond its borders.
Its members, selected in equal numbers from the Afrikaans, English and German speaking children of Windhoek, are welded into one big happy unit.
The exceptionally high standard of choral singing is due in no small measure to the Choir's dynamic conductor, Ernst Scherer, who has been with since its inception.

WINDHOEKSE KINDERKOOR
Alhoewel die Windhoekse Kinderkoor eers in 1965 tot stand gekom het, het dit reeds 'n unieke reputasie opgebou. Die koor is gestig op versoek van 'n vorige Administrateur, en het reeds hoogs geslaagde konserte gehou, nie net in Suidwes-Afrika nie, maar ook buite die grense.
Die koorlede, wat uit 'n gelyke getal Afrikaans-, Engels- en Duits-sprekende kinders van Windhoek bestaan, vorm 'n hegte, gekukkige eenheid.
Die buitengewoon hoe standaard van die koorsang is in geen geringe mate nie toe te skryf aan die dinamiese koorleier, Ernst Scherer, wat die koor sedert sy ontstaan afrig. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )