


















Die Torrenado's


Torrenado's ................. CDJUKE 27 2010 JUKEBOX
1. Kaptein Medley: Kaptein (Span Die Seile); Baby Tjoklits; Pap En Vleis; Boeremeisies Rule
2. House Of The Rising Sun
3. ET (Huldeblyk)
4. Boesmanland Herbesoek
5. Torrenado's Tema
6. My Special Prayer
7. Spanish Eyes
8. Klippies Met Eish
9. Telstar
10. Benoni Boogie
11. Bubbelgum Medley: Simon Says; Yummy Yummy; Chewy Chewy; Glad All Over; With A Girl Like You
12. Paaldans Opskop
13. Isle Of Capri
is Señor Ricardo El Torro (Kitare), Señor Carlos El Torro (Klavier en Orrel), Señor Emanuel El Torro (Baskitaar), Señor Bruno El Torro (Tromme)
Dié groep vermaak al 'n geruime tyd lank hulle aanhangers by private partytjies en ander funksies. As direkte afstammelinge van Zorro - volgens hulle familie stamboom - dra hulle hierdie unieke uitrustings.
Die repertoire op die CD is eksklusief deur hulle aanhangers gekies, en sluit ou gunstelinge in soos "Isle Of Capri", "Spanish Eyes","My Special Prayer", "Kaptein (Span Die Seile)" en "Poker Face". Daar is ook 'n goeie verskeidenheid van hulle oorspronklike treffers op, soos: "Paaldans Opskop" en "Klippies Met Eish". Dit lei geen twyfel dat Die Torrenado's meesters op hulle gebied is nie - elke kunstenaar is in volkome beheer van sy instrument.
Die Torrenados het ook 'n spesiale huldeblyk vir ET gekomponeer. Hulle dra dit op aan al die onskuldige slagoffers van misdaad.
skakels :