Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DKW (Die Kaalkop Waarheid) .co.za


Die Kaalkop Waarheid - In Die Kaap VID >>> (2021)


Die Kaalkop Waarheid - Wag Vir Gister VID >>> (2021)


Die Kaalkop Waarheid - Woestyn Se Rivier VID >>> (2009)


DKW - Proe Hoe Smaak Die Hemel VID >>> (2009)

vetseunvetseun
Woestyn Se Rivier .... TERRACD 03 2008 TERRAPLANE/SELECT
1. Proe Hoe Smaak Die Hemel
2. Dear Johnny
3. Woestyn Se Rivier
4. Kom Terug
5. Kruise Langs Die Pad
6. Rivier
7. Blou Planeet
8. Vroegoggend In Die Moot
9. Ek Verkies Alleen
10. Toe Hardloop Die Duiwel
11. Wat Bedoel Jy?
12. In Limbo
13. Proe Hoe Smaak Die Hel

vetseun
Lieg of Bieg ..................... TDCD001 2006 SELECT
1. Biegelied
2. 'n Week En 'n Dag
3. Kleur Van Blomme
4. Ventersdorp
5. In Jou Mind
6. Skop Hom Dood
7. Wie Sal Die Hel Met Jou Deel?
8. Tussen-In
9. Katrien My Baby
10. Sad Song
11. Dan Kom Die Dag
12. War
13. Willem

is Nardus du Plooy, Wimpie Biddulph, Reenen Biddulph, Jaco Lötter, Brenda Biddulph, Chris Vinger


Die Kaalkop Waarheid - Biegelied VID >>> (2007)


Die Kaalkop Waarheid - Kleur Van Blomme VID >>> (2007)

Nardus du Plooy en Die Kaalkop Waarheid
vetseunLAAI AFvetseun
So Val Die Reën ............. JNSD104 2001 JNS MUSIEK
1. Geliefde
2. So Val Die Reën
3. Piet met R. Biddulph
4. In My Lewe
5. Stukkie Van Ons Lewens
6. Dis Al met R. Biddulph
7. Ek Skat Dis Nou Verby met R. Biddulph
8. Euforie met R. Biddulph, L de Kock, G Rautenbach
9. Downsize
10. Desemberdagboek (J. Lotter)
11. Laat Hulle Maar Wen
12. Jannie Waar's Jy?

ook op :
Rots 3 kompilasie
STRAB 2006 DVD kompilasie

flyers :
2007 12 18 - Die Kaalkop Waarheid, Gecko Bar, Hermanus
2007 12 17 - Die Kaalkop Waarheid, Dorpstraat Teater, 20:30, R40
2007 12 15 - Die Kaalkop Waarheid, Durbanville Kunskafee, R60
2007 12 14 - Die Kaalkop Waarheid, Ou Meulteater, Paarl
2007 11 23 - Die Kaalkop Waarheid, Steak & Ale, 0126645155
2007 11 02 - Die Kaalkop Waarheid, Knight & Dragon, Boksburg, 0827840447
2007 08 24 - Die Kaalkop Waarheid, Neal Macdonald, Café Barcelona, Elarduspark
2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150
Sabaan-Wegbreek Naweek: 20 - 22 Oktober 2006
Naweek vol avontuur, musiek en net lekker kuier......
Vrydag: Skop die naweek af met lekker musiek: Die Kaalkop Waarheid, Bonekey
Saterdag: Gecko "White River Rafting", Paintball, Quadbikes, Staproetes, Swembad en sluit die aand af met musiek: Ian Roberts & die Radio Kalahari Orkes, Karen Zoid en Bacchus Nel. Kontant kroeg sal beskikbaar wees.
2005 05 13, Steak'n'Ale, Die Kaalkop Waarheid met Abel Kraamsaal
2004 03 05, Café Barcelona, Pretoria, Die Kaalkop Waarheid
2003 04 17, Steak'n'Ale Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid (l), Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, samusic.co.za



skakels : diekaalkopwaarheid.co.za : facebook









vetseun
2020 09 09 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 2 met Piet Botha, Anton Goosen, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Tribal Echo, Akkedis, Die Pastoriekinders, Die Kaalkop Waarheid, Die Mark Tunes Band, Jackie & Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 21:00, facebook.com/Wasgoedlyn - Donasie details: Wasgoedlyn Produksies - FNB Besigheids Tjek, Somerset Mall - 62622723353

vetseun
2020 09 02 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 1 met Piet Botha, Churchil Naudé, Valiant Swart, Die Kaalkop Waarheid, Tribal Echo, Akkedis, Albert Frost, Anton Goosen, Willim Welsyn, Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 20:00, facebook.com/Wasgoedlyn

2020 08 - OMG Orgasmic Music Gallery presents Winter Concerts: Don Maclean, Die Kaalkop Waarheid, Mono.Pony - OMG Orgasmic Music Gallery
vetseun
vetseun
2020 08 01 - OMG Winter Concerts: Orgasmic Music Gallery in conjunction with Homestage presents Die Kaalkop Waarheid - Afrikaanse Klassieke Folk Rock, Live on HomeStage, Stellenbosch, 14:00, R100, R130 (Die Kaapse DKW bestaan uit Nardus du Plooy, Christo Strauss, Christo Groenewald en Hanru Niemand.)
vetseun

2020 12 - Die Kunskombuis, Saronsberg Kunsteater, Tulbagh
vetseun
2020 12 06 - The Buckfever Underground, Chris Wait, Saronsberg Kunsteater, Tulbagh, 14:00, R100
vetseun
2020 12 12 - Canfield & Theron en Kaalkop Waarheid, R100
vetseun
2020 12 13 - Mathys Roets, R120
vetseun
2020 12 17 - Philip Moolman
2020 12 18 - NP van Wyk Louw met Nic de Jager en Leon Gropp

vetseun
2020 08 16 - My Stories SA - Sing - Die Kaalkop Waarheid, facebook.com/event, gosiafrica.co.za
Nardus du Plooy en Brenda Burnit van Die Kaalkop Waarheid wat vir ons 'n kort huiskonsert doen in Somerset Wes. Episode 1 van "My Stories SA". Seisoen 1 fokus op liedjieskrywers van Suider Afrika. Kom luister gratis op Die My Stories SA Facebook blad of GoSi africa YouTube kanaal! - facebook.com/mystoriessa - facebook.com/GoSiafrica

2009 04 18 - Moonprint - Concerts For The Earth: Piet Botha, Dan Patlansky, Die Kaalkop Waarheid, Josie Field, Wysdiman, Gian Groen, Shap Shap, Albert Meintjes, Tidal Waves, Stean van der Walt, The Black Cat Bones, Andries Bezuidenhout, Rethabile, Steak & Ale, Botha Ave, Lyttelton, 15:00 - www.moonprint.co.za
vetseun

vetseun


----------------------------------------------------
Op 25 September '08 is dit weer Bohaai by die Blues Room.
vetseun
Die eerste "Bohaai by die Blues Room" (wat in Aug afgeskop het) was 'n groot sukses en dit het regtig gewys dat Afrikaans KAN werk in Sandton!
Ons hoofkunstenaar vir die aand is Jan Blohm en ons het die voorreg om hom (toevallig) op sy verjaarsdag by ons te hê! Om die aand vir julle (en vir Jan) 'n bietjie ekstra spesiaal te maak sal 'n paar van Jan se vriende help verjaarsdag vier deur 'n paar songs te speel nadat Jan se optrede verby is. Die spesiale verjaarsdagkunstenaars gaan wees:
* Die Kaalkop Waarheid (Akoesties)
* Verniel (met Niel McDonald)
* Riku Lätti en Lani Pieters
* Ilse Lotz en Brenda Burnit
* Andra
So maak seker dat jy 'n sit-en-luisterplek het vir hierdie eenmalige geleentheid op 25ste September!
Die vertoning begin om 20H00. Couvert: R90 Skakel 011 784 5527 vir besprekings.
Adres: Bues Room, Village Walk-Winkelsentrum, Hv Rivonia & Maude str Sandton

----------------------------------------------------


2008 06 11 - Wysdiman, Die Kaalkop Waarheid, Back2Basix, 20:00, R30
vetseun

2007 12 07 - Daai '07 laastekabaal show: Die Kaalkop Waarheid, Radio Suid Afrika, Riku Lätti, Beeskraal, Tidal Waves, Jack Hammer, Clark & Van der Hoven, Steak & Ale, 19:00, R100
vetseun

*********************************************************

Die Kaalkop Waarheivetseund (DKW) - Vrydag 18 April by Café Barcelona
Die agtstuks Afrikaanse akoestiese rockgroep het verlede jaar hul cd, Lieg of Bieg vrygestel. Die CD is opgeneem by StoepStudio (sic) onder die bekwame oor en hand van Dan Roberts. Dan is die pa en die baas van Radio Kalahari Orkes en die dryfkrag saam met Lloyd Ross van onder andere Rian Malan en die opwindende nuweling Brenda Burnit (Brenda is ook deel van DKW en haar debuut album is pas bekend gestel).

Geliefde DKW-songs soos Kleur Van Blomme (tans op MK89 te sien); Ventersdorp en Jaco Lötter se opruiende, anti-oorlog anthem "War" word in hul shows uitgevoer.

"DKW se klank is uniek. Dis akoestiese rock met houding. Dit is van die lekkerste melodieë en die waarste lirieke wat jy ooit sal hoor. Veral in Afrikaans." (Beeld 2006)

Die groep bestaan uit hoofman Nardus du Plooy, wat ook die meeste van die songs geskryf het, die broers Biddulph - Wimpie op perkussie en Reenen op elektriese kitaar - swaer Jaco Lötter op kitaar en vocals, en Brenda, Wimpie se wederhelfte, op stem, kitaar en mandolien. 'n Vêrlangse neef Chris Vinger speel bas en Wynand Davel is op viool. 'n Nuweling in die groep is Lize Wiid op klavier en agtergrond stem.

Skakel Café Barcelona by (012) 345 3602 vir besprekings.

*********************************************************
vetseun
Liefde, die lewe en rooiwyn is die tema van Nardus du Plooy (Die Kaalkop Waarheid) en Lize Wiid (DKW en Radio Kalahari Orkes) se musiek en sang opvoering wat op Valentynsdag, 14 Feb '08 by Amber Supper Club by die Willows Country Lodge sal plaasvind.

Die ballade-gerigte liedjies oor wyn lewe en liefde is geskryf deur Nardus en word deur beide Nardus en Lize gesing. Die liedjies word begelei deur kitaar en Lize se klavier.

Nardus is die voorsanger en liedjieskrywer vir die akoestiese rock groep, Die Kaalkop Waarheid wat al diep spore in die musiekwệreld getrap het. Lize Wiid is bekend as een van RKO se krummelpoppies en speel ook klavier vir DKW.

Hul liedjies beloof om die gehoor op 'n emosionele reis deur lewenservaring te vat.

Bespreek nou by Amber vir die driegang-maal en opvoering vir slegs R150-00.
012 807 4100

********************************************************
vetseun
Die Kaalkop Waarheid (DKW) tree Vrydagaand, 15Februarie by Café Barcelona in Elardus Park, Preoria op. Niel van Deventer sal die aand open en DKW ondersteuners sal gunsteling liedjies vanaf die CD's Lieg of Bieg en So val die reën hoor.

Die groep is ook tans besig met die opname van hul derde CD, so 'n klompie nuwe songs sal ook gesing word...

Vir besprekings kontak: Café Barcelona: 0123453602

*********************************************************


Die Kaalkop Waarheid (DKW) - Desember datums in die Kaap vetseun

Na 'n suksesvolle toer deur die Kaap in Julie is Die Kaalkop Waarheid in Desember terug.
Die agtstuks Afrikaanse akoestiese rockgroep het verlede jaar hul cd, Lieg of Bieg vrygestel. Die CD is opgeneem by StoepStudio (sic) onder die bekwame oor en hand van Dan Roberts. Dan is die pa en die baas van Radio Kalahari Orkes en die dryfkrag saam met Lloyd Ross van onder andere Rian Malan en die opwindende nuweling Brenda Burnit (Brenda is ook deel van DKW en haar debuut album is pas bekend gestel).

Geliefde DKW-songs soos Kleur Van Blomme (tans op MK89 te sien); Ventersdorp en Jaco Lötter se opruiende, anti-oorlog anthem "War" word in hul shows uitgevoer.

"DKW se klank is uniek. Dis akoestiese rock met houding. Dit is van die lekkerste melodieë en die waarste lirieke wat jy ooit sal hoor. Veral in Afrikaans." (Beeld 2006)

Die groep bestaan uit hoofman Nardus du Plooy, wat ook die meeste van die songs geskryf het, die broers Biddulph - Wimpie op perkussie en Reenen op elektriese kitaar - swaer Jaco Lötter op kitaar en vocals, en Brenda, Wimpie se wederhelfte, op stem, kitaar en mandolien. 'n Vêrlangse neef Chris Vinger speel bas en Wynand Davel is op viool. 'n Nuweling in die groep is Lize Wiid op klavier en agtergrond stem.

Plekke waar hulle in Desember sal optree:
14 Desember - Ou Meulteater in Paarl, Tel: 083 564 0056
15 Desember - Durbanville Kunskafee, Durbanville, Tel: 021 979 3131
17 Desember - Dorpstraat Teater, Stellenbosch: 021 886 6107
18 Desember - Gecko Bar in Hermanus Tel: 028 312 2920

*********************************************************

vetseunDie Kaalkop Waarheid (DKW) kom toer in die Kaap

Een van Pretoria se gunsteling groepe, Die Kaalkop Waarheid maak binnekort 'n draai in die Kaap.

Die 7 stuk Afrikaanse akoestiese rockgroep het verlede jaar hul cd, Lieg of Bieg vrygestel. Die CD is opgeneem by StoepStudio (sic) onder die bekwame oor en hand van Dan Roberts. Dan is die pa en die baas van Radio Kalahari Orkes en die dryfkrag saam met Lloyd Ross van onder andere Rian Malan.

Geliefde DKW-songs soos Kleur Van Blomme (tans op MK89 te sien); Ventersdorp en Jaco Lötter se opruiende, anti-oorlog anthem "War" sal uitgevoer word.

"DKW se klank is uniek. Dis akoestiese rock met houding. Dit is van die lekkerste melodieë en die waarste lirieke wat jy ooit sal hoor. Veral in Afrikaans." (Beeld 2006)

Die groep bestaan uit hoofman Nardus du Plooy, wat ook die meeste van die songs geskryf het, die broers Biddulph - Wimpie op perkussie en Reenen op elektriese kitaar - swaer Jaco Lötter op kitaar en vocals, en Brenda, Wimpie se wederhelfte, op stem en kitaar. Aangenome neef Chris Vinger speel bas: op viool en op kitaar. 'n Familiesaak, inderdaad.

Die Kaalkop Waarheid sal by die volgende plekke optree:
5 Julie - Durbanville Kunskafee: 1 Scher str, Durbanville Tel: 021 979-3131
6 Julie - Gatta Patat Teaterkafee: Cape Diamond Hotel, hv Langmark -en Parlementstr, Kaapstad. Tel: 021 461-2519 (gratis onderdak parkering beskikbaar)
7 Julie - Dorpstraat Teaterkafee: 59 Dorp str, Stellenbosch Tel: 021 886-6107


2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za
vetseun


2006 12 01 Terug Na Die Laaste Kabaal - Deel IV: Clark & Van der Hoven, Jack Hammer, Beeskraal, Jan Blohm, SciCoustic, Gian Groen, Southern Gypsey Queen, Die Kaalkop Waarheid, Akkedis, Steak & Ale, 17:30, R120 - Klipdrift - SAM - http://www.steakandale.co.za/
vetseun.

2006 05 25-28 - STRAB 2006 - Tunes In The Dunes, Ponta Malongane, Mozambique - http://www.strab.co.za/
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )