Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Hi-Lites
vetseunvetseunvetseun
Die Hi-Lites Rol/The Hi-Lites Roll TC/LP . MFP STEREO 54635 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. My Boy Solly-Fox (Levy-Roberts-Spencer)
2. The Way I Am (Watkins)
3. Githy Goomy (N. Diamond)
4. Help Me Make It Through The Night (K. Kristofferson)
5. You're Sixteen (R. & R. Sherman)
6. Happy McGee (V. Mombert)
Kant Twee:
1. St. Louis Blues (W.C. Handy)
2. My Pelly Herry (M. Grant)
3. Sannie Sannie (S. Anderson-B. Andersson-B. Ulvaeus)
4. My Seun Mieliepap (Levy-Roberts-Spencer) - >>>
5. Stay (B. Dames)
6. Sunshine On My Shoulder (Denver-Taylor-Keith

In 1967, five boys got togethenand formed a group called the "Hl-LITES". Their ambition was to create something new in the variety field. They succeeded in this by accentuating comedy in their act and on "gigs".
This brought them tremendous success whenever they appeared at various Dances and Variety shows. With their first record "My Seun MieIiepap" which is a send -up of "My Boy Lollipop", and one of the cuts on this record, they hit the "Jackpot". From then onwards they recorded such Hits as "Goodbaai Maraai" (Goodby my Love) and "Veldskoene" (These Boots Are Made For Walking) which skyrocketed their popularity.
They then turned to the more commercialised "Pop" music and found that by combining the two "Pop" and comedy, it proved to be tremendously successful and popular with young and old.
The boys are not sure, but it could be that they have created another "Record". Four of the group namely Syd Wolberg, Max Fox, Boet Dames and Charles van Schalkwyk have been together since the formation of the group. A total number of 14 years?

The group consists of:-
Henry Combrink - Tenor & Baritone Sax/Flute/Clarinet
Charles van Schalkwyk - Drums & Vocal
Boet Dames - Guitar and Vocal
Max Fox - Organ & Vocal
Syd Wolberg - Bass & Lead Vocal

Special thanks to The Gallion Group for the use of their Roller, and also to Ernie Zeeley for assisting on Bass Guitar. Also to Mike Hankinson for his assistance at Recording.
There is no doubt that whenever the group appears on stage, their Ilveliness, galety and sheer enjoyment of performing is immediately transmitted to their audience. Truly, they are appropriately named the "Hl-LITES".

Vocals - Syd Wollberg
Organ - Max Fox
Tenor Sax, Baritone Sax, Clarinet, Flute - Henry Combrink
Guitar - Boet Dames
Drums - Charles van Schalkwyk
Bass Guitar - Ernie Zeeley

The Hi Lites
vetseun
Op Die Verhoog / On Stage LP . MFP 54637 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Mamma Ginsberg's Wedding
2. Cheatin' Heart
3. Candy Lips
4. Only You
5. Time Is Tight
6. That's How Much I Love You
Kant Twee:
1. Ma He's Making Eyes At Me
2. I See
3. Sacramento
4. Don't Break This Heart
5. Long Open Road
6. Jumbalayo

vetseunvetseun
Lieflike Sondag / Jinne, Jinne, Jinne 7" . DE 450 1973 COLUMBIA
Kant Een:
1. Lieflike Sondag (Beautiful Sunday) (Boone-McQueen-Afrik. J. Dames)
Kant Twee:
1. Jinne, Jinne, Jinne (J. Dames)

vetseunvetseun
Goodbaai Maraai / Wats Nuut Kokkewiet? 7" . TS 95 1966 TEAL
Kant Een:
1. Goodbaai Maraai (Goodbye My Love) (Celeste/Brezza)
Kant Twee:
1. Wats Nuut Kokkewiet? (What's New Pussycat?) (Bacharach)

vetseunvetseun
Boerepot LP .............................. TL 1042 TEAL
Kant Een:
1. My Seun Mieliepap (Levey/Roberts/Dames)
2. Moenie Dat Sy Dit Hoor (Smit/Vincent/Dames)
3. Lang Hare (Leiber/Stoller/Dames)
4. Een Van die Dae (Chee/Terry/Dames)
5. Klieng-Klieng-Klieng (Malkin/Gonzales/Dames)
6. My Pelly Herry (Grant/Dames)
Kant Twee:
1. Piet van der Merwe (Davis/Vincent/Dames)
2. My Oupa Is 'n Melkman (Donegan/Buchanan-Thorne/Dames)
3. Rinkhals (Robertson/Blair/Dames)
4. Rooi Papegaai (Dixon/Dames)
5. Sewentien (Lennon/McCartney/Dames)
6. Ou Tannie Kêkkelbek (Samm/Whitman/Dames)

Syd Wolberg, Max Fox, Ricky Sharp, Charles van Schalkwyk, Boet Dames

Opgeneem onder toesig van Chris du Toit

Hier is 'n Langspeelplaat met iets heeltemal nuut. Iets nuut, in die opsig, dat al die wysies bekende en populêre Engelse wysies is, wat vertaal en verwerk is sodat dit vir die luisteraar iets grappigs inhou.
Om reg te laat geskied aan hierdie wysies, het ons weer daardie groep DIE HI-LITES, wat met hulle eerste ... MY SEUN MIELIEPAP, gewildheid en opspraak ... verwerf het.
Met liedjies soos, RINKHALS, KLIENG-KLIENG-KLIENG, en ROOI PAPEGAAI, het DIE HI-LITES nog 'n mylpaal bereik in die vermaaklikheidskring van Suid-Afrika.
DIE HI-LITES is 'n welbekende groep aan die Rand waar hulle dikwels in Konserte en Danse vir Iiefdadigheid optree.
Wat hierdie Langspeelplaat so 'n uitstaande faktor maak, is te danke aan persoonlikhede soos:-

Syd Wolberg (Sanger)
Wat met sy suiwer sterk stem enigiets van 'n sentimentele lied tot 'n ritmiese Kwela kan sing. Daarbenewens het hy 'n baie aangename Persoonlikheid wat die deurslag gee om hom 'n meester te maak in die vermaaklikheidswêreld.

Max Fox (Klavier)
Met sy natuurlike gawe vir rnusiek, het hy baie daartoe bygedra tot die verwerking van die wysies op hjerdie Langspeelplaat.

Ricky Sharp (Saxofoon)
Hy het 'n besondere tegniek en suiwer klank met hierdie instrument, soos gehoor kan word met MY PELLY HERRY.

Charles Van Schalkwyk (Drom)
Met sy ingebore gevoel vir Ritme is hierdie kêrel verantwoordelik vir die stewige Ritme wat een van die grootste kenmerke van die Orkes is.

Boet Dames (Ghitaar)
Hierdie kêrel het 'n besondere aanleg om iets grappigs uit enigiets te skep. Hy is dam ook verantwoordelike vir al die vertalings op hierdie langspeelplaat, en u kan verseker wees van aangename luistergenot uit die pen van hierdie kunstenaar.

Kook hierdie vyf kêrels saam in ean Pot, met 'n uitmuntende stukkie ingenieurswerk deur ROBBIE PRIOR . . . bygestaan deur CHRIS DU TOIT, en u het 'n Langspeelplaat waarsonder geen Platerak volledig is nie. - omslag

vetseunvetseunvetseun
Ou Tannie Kêkkelbek / My Seun Mieliepap 7" . TS 59 TEAL
Kant Een:
1. Ou Tannie Kêkkelbek (Sammers/Woodman) (Ver. B. Dames)
Kant Twee:
1. My Seun Mieliepap (Levye/Roberts) (Ver. B. Dames)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)