


















De Maniac

Bok Party ...................................... GWVCD 19 GALLO
1. Use It Or Loose It
2. Robobok
3. Viva
4. We Are The Bokke
5. Welcome


Boere Techno 2 ............... JNSD59 1998 JNS MUSIEK
1. Pale Toe (Tradisioneel)
2. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Tradisioneel)
3. Apiesrivier Polka (Tradisioneel)
4. X-stream
5. Daar's 'n Hoender - MP3 >>> (Tradisioneel)
6. Don't Call Me Roger!!
7. Impi Zulu (Carstens, Hougarth)
8. Carolina (Tradisioneel)
9. Oom Hans Se Raggadans (Tradisioneel)
10. Tannie Met Die Bontrokkie (Tradisioneel)
11. Daar Kom (Groot) Tant Allie (Tradisioneel)
12. Deep Blue
13. Funky Apie
Evert de Munnik, Theo Erasmus, Jasper van Rensburg, Danie van Rensburg, Robin Walsh, Keith Hutchinson
ernstige rukke sommer sekondes in die CD in, paletoe het geen lirieke nie so die hele gevoel word musikaal weergegee en met skreeuende blik konsertinas opgebreek deur die bonsende drom-ritme kom De Maniac naby.



Kruisband Boere Techno . JNSD45 1996 JNS MUSIEK
1. Suikerbossie (Tradisioneel)
2. Neef Frans Se Polka (Tradisioneel)
3. Lekkerdans Vastrap (M. Louw)
4. Ghost Cowboy / Ou Waenhuis (/J. Loubser)
5. Amabokke (D. Maree)
6. Techno Chapel / Hendrik se Vastrap (/Tradisioneel)
7. Mooi Rooibekkie (Tradisioneel)
8. Marche (Market)
9. Groen En Goud (P. Ditchfield, P. Clifford, B.E. Jarman, E.R. Eckstein)
10. Sleezy Sarie (Marais) - MP3 >>>
11. Ghost Cowboy
Evert de Munnik, Fanie van Staden, Theo Erasmus, Nico van Rensburg, Danie Barnard, Robin Walsh, Johnny Blundell, Wendy Oldfield, Lorraine Shannon, Jasper van Rensburg, Danie van Rensburg.
oooohhh, Amabokke!! nuh-neh-neh-nuh... diep elektroniese skuifklanke skep groot spasieuse ruimtes waarin daar 'n stewige 4/4 ritme met mening toeslaan ..., net soos jy die voetstamp herinneringe van klubnagte begin kry sny die snit na 'n onmiskenbare Suikerbossie op 'n konsertina, en vinnig het die kruisband "katvis" jou. ------- 11 hewig techno/dans geïnspireerde bydraes soomloos vermeng met bekende volkswysies, hoogtepunte is defnitief in die krieketstadium anthem Amabokke (rugby) en die "eehh!!" in Techno Chapel wat aan Dillinja en Squarepusher herinner. hehe, ------- regte inheemse bass wat mens tot by 'n kwaito jol sal kan drop, alhoewel dit sal moet skelm wees ...
skakels :